SlideServe
Menu
Préférences
© SlideServe · v2026

Graad 12 - OUERAAND

beata avatar
27 diapositives · 682 Views · Jul 24, 2014

Graad 12 - OUERAAND. 2012. www.nelliesh.co.za. Dankie dat ek eerstehands kan gesels. Inhoud van gesprek. Gr 12-uitslae 2011 Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Akademiese program Samestelling van Punte Winterskool Voogbeleid Dissipline

Graad 12 - OUERAAND - slide 1
01 / 27Graad 12 - OUERAAND
1 / 17

Télécharger la présentation

Graad 12 - OUERAAND
Une image / un lien ci-dessous est fourni (tel quel) pour télécharger la présentation

Politique de téléchargement : le contenu du site vous est fourni TEL QUEL pour votre information et votre usage personnel ; il ne peut être vendu, concédé sous licence ni partagé sur d’autres sites sans l’accord de son auteur.Le contenu vous est fourni TEL QUEL, pour votre information et votre usage personnel uniquement. Téléchargez la présentation en cliquant sur ce lien. Lors du téléchargement, si vous ne parvenez pas à télécharger une présentation, l’éditeur a peut-être supprimé le fichier de son serveur.Pendant le téléchargement, si vous ne parvenez pas à obtenir une présentation, le fichier a peut-être été supprimé par l’éditeur.

F I N

Plus de contenu associé

Transcription de la présentation
  1. Graad 12 - OUERAAND 2012 www.nelliesh.co.za

  2. Dankiedatekeerstehandskangesels

  3. Inhoud van gesprek • Gr 12-uitslae 2011 • Onsvertrekpunt met Gr 12-leerders • Tipiesekenmerke van die Gr 12-jaar • Akademiese program • Samestelling van Punte • Winterskool • Voogbeleid • Dissipline • Wat word van u as ouerverwag? • Matriekafskeid • Matriekvakansies

  4. Uitslae 2011 • Topprestasies • 6 X 8 Onderskeidings • 9 X 7 Onderskeidings • 8 X 6 Onderskeidings • 9 X 5 Onderskeidings • 6 X 4 Onderskeidings

  5. Grafiese Voorstelling(Simboolverspreiding)

  6. Beste Vakprestasies

  7. Klasgemiddeld = 68% • Universiteitstoelating = 80% • 99,5 Slaagsyfer

  8. Vertrekpunt met Gr 12’s • Hanteergr 12-leerders as volwassenes • Glo en vertrouhulle • ‘n Finale geleentheidomafterondvireindeksamen • Volgehouehardewerk die sleutel tot sukses

  9. Tipiesekenmerke van die Gr 12-jaar: • Leerdersvoelhulle het uiteindelik die finale • fasebereik • (Ontspan – net ‘n kwessie van tyd) • Hullekrygou reuse verrassings • Die eise is anders • Veranderdeeisevergaanpassings • Tydbestuur • Bepaalprioriteite

  10. Sommigesukkel met die aanpassing • Veroorsaakbosekringloop: • Teleurstelling • Moedeloos • Belangeloos • Ongemotiveerd • Ander probleme

  11. Sommigeleerdersvolgverkeerde • ontvlugtings-metodes • Verandervakke • Los skoolwerkvir later • Kunsmatigeplesier • Wegbly / wegloop by skool • Houanderleerdersuitwerk

  12. Fout word gewoonlik op ‘n anderplek • of by iemandandersgesoek. • Standaard van onderrig • Onderwyser is mislik • Gehalte van toetse • Moeilike rooster

  13. GEVOLG: Die agterstandwatopgebou het, raak al hoe groter en word later onoorbrugbaar. • OPLOSSING: • Besteroete: Bly kalm en nugter. Bepaal die oorsprong van die probleem en spreekditaan. • Fokus op ditwaaroorjybeheer het. • Vertrou die vakpersoneel. Hulle is ervare en weetwattereise die Gr 12’s moetontmoet.

  14. Waakveral teen wanopvattingssoos: • As die kind swakdoen, moethy/syophou met sport • Naweke en vakansies is niksdoentyd • Ekmors my tyd, want die matrieksertifikaat is nikswerdnie.

  15. Waak teen valsinformasie • Bloktyd • Doenniks by skoolnie • Hoof sêonskan by die huisbly • Belangrik: • Indiendaarenigeafwyking is van die normaleskoolprogram, salditskriftelik met u gekommunikeer word. • Onsmoet die onderrigtyd van die opvoedersbeskerm, want daar word moeitegedoen.

  16. Akademiese Program • Jaarbeplanner • 1ste kwartaal: 11 weke • 2 de kwartaal: 8 weke plus 3 wekeeksamen • 3 de kwartaal: 7 weke plus 5 wekeeksamen • 4 de kwartaal: 2 weke plus 5 wekeeksamen • Eksamens • 2 x mini-eksamen (Februarie – September) • 1 x Junie-eksamen • 1 x Rekord-eksamen (Augustus/September) • Eindeksamen: 22 Oktober 2012 tot 3 Desember 2012 • Belangrik • Opvoedersbepaal die tempo, standaard en werkwyse • Leerders het die verantwoordelikheidom by tebly. • Beperkafwesighede tot die minimum (bestuurderslisensie)

  17. Samestelling van Punte • Samestelling van jaarpunt: • Eksamenpunte: (Mini-, Junie- en Rekordeksamen) • Klastoetse • Projekte • Klasdeelname • Tuiswerk • Mondelinge (Tale) • Prakties (Sivieletegnologie en Gasvryheidstudies) • Belangrik: 25% van finale punt op simbolestaat. • Finale inskrywing: 9 Februarie 2012

  18. Winterskool • 9 -14 Julie 2012 • Leerdersbo 70% en onder 50% • Deur NHS geïnisieer (NHS Personeel)

  19. Voogbeleid • Mnr. J. Hattinghvoog van Gr 12 • 1 stekwartaalonderhoud met elkeleerder. (Me. T. Lategan) • Identifisering van wanpresteerdersnaeksamen (opvolg – onderhoude) • Vangnette • Vakonderwyser • Gr 12-Voog (Mnr. J Hattingh) • Opvoedkundigebegeleier (Me. T. Lategan)

  20. Dissipline • Volgriglynesoos in gedragskodeuiteengesit • Probeerkonfrontasie met Gr 12’s vermy • Daarommoetleerderooksy/haarverantwoordelikheidnakom • Geen motors op skool- en koshuisterreintoegelaatnie • Eindeksamen: Parkeerterreinvoordogterskoshuis • Skoolbesoek • As gevolg van die akademieseeise is 100% skoolbesoeknoodsaaklik.

  21. Wat word van u as ouerverwag? • Bly betrokke • Vestig ‘n werkkultuur in u huishouding • Wees ‘n betrokkevennoot • Bepaalsaamdoelwitte en ondersteun • Behoulojaliteitteenoor die skool • Skepveiligeomgewingvir u kind

  22. Wenkeaan u as ouer: • Waak teen invloede van personewatniedieselfdedoelwittenastreefnie • Werkvirekstrainkomstekan lei tot botsing van belange • Laat u kind besef u vertrouhom/haar • Onthou: ‘n leerder met toekomsvisiepresteerbeter as diegenedaarsonder

  23. Matriekafskeid • 28 Julie 2012 • Voorregvirmatrikulant • Finansies: R230 per matrikulant • Veiligheid van u kind. • Weetdat NHS homdistansieer van enigefunksiena die matriekafskeid • Bestuur die prosesnou al • Ouersmoetnieskroomomstandpunt in teneemnie.

  24. Matriekvakansies • Ouersweetdat: • Die spanning van ‘n matriekjaargevolgdeurgeweldigevryheidna ‘n matriek-eksamen, ‘n onbillikeeisaanonsjongmense is. • U as ouermoetnieonrealistieseakademieseeiseaankindersstel en dit met ‘n vakansie/voertuigprobeerbeloonnie.

  25. Wenke • Neembesluite in belang van die veiligheid van u kind • Vermybesigepaaie en grootgroeperinge van jongmense • Behoorliketoesig • Vervoer

  26. Slotgedagte • Matrikulant: • Hoërskool Nelspruit en jououers is daarvirraad en ondersteuning. • Die finale besluitlê in jouopgesluit • Benut die matriekjaaromgeleenthedevirsukses, virjouselfmoontliktemaak!