1 / 20

NEURALE STRUKTURE

NEURALE STRUKTURE. Uitkomste. Moet vertroud wees met die anatomie en funksie van die neurale strukture . Moet vertroud wees met die doel van die neuraal dinamiese toetse . Moet vertroud wees met die neuraal dinamiese evaluerings toetse

luella
Télécharger la présentation

NEURALE STRUKTURE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NEURALE STRUKTURE

  2. Uitkomste Moet vertroudwees met die anatomie en funksie van die neuralestrukture. Moet vertroudwees met die doel van die neuraal dinamiesetoetse. Moet vertroudwees met die neuraaldinamiese evalueringstoetse Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n pasiënt met neuralesimptome. Moet vertroudwees met die algemenebeginsels van behandeling van neuralesimptome. Moet vertroudwees met die kontra-indikasies van neuralemobilisasies.

  3. Inleiding Neuralepynsensitiewestrukture moetaltyd in gedagtegehou word Veral by pasiëntewatonderworpe was aan trauma Dit is moontlikdat die inflammatorieseprosesook die senuweewortel en senuwee- wortelskedekanaffekteer

  4. Inleiding Dit lei tot abnormaliteite in terme van mobiliteit Meningealesenuweewortelskede het ‘n goedontwikkeldepynreseptor sisteemwatverantwoordelik is vir vreemdepyndistribusie Adhesieskomalgemeenvoora.g.v. swaklimfvatiesedreinering in die area

  5. Inleiding Senuweewortelwat ‘n voorsetting is van dura mater kanookverantwoordelikwees virsimptome in ‘n ander area – kontinuïteit van sisteem Algemeneoorsaak is verminderdemobiliteit van die neuralestrukture

  6. Inleiding Tydensnormalefleksie en ekstensie bewegings, beweeg die spinaalkoord ongeveer 7 – 10 cm en moetneuralestrukture rondomookgoeiemobiliteithê Meganiesestimulasie van nie-beseerde senuwee is pynvry, maaroormatigeverlenging of drukstimuleer die nervinervorumwat aaleiding gee tot pynrespons en isgemie Isgemie lei tot naalde en spelde, pyn en spier response

  7. Kliniesebeeld Rare patrone van verwysdepyn Strepe van pyn Pyn op die spanningspunte Blok van pynom ‘n gewrig Gevoel van brand of swelling Simptomekomvoornainneem van sekere posisies of aktiwiteitewatstrekkingveroorsaak

  8. Doel ‘n Neurodinamiesetoets evalueer/toets die pyn sensitiwiteit/provokasie van die mechano-sensitiewe neuralestrukture en die reaksie van die beskermende spiereomteverlengom die neuraleweefsel

  9. Evalueringstegnieke Passiewenekfleksie (PNF) Reguit been optel (RBO) Mid-lumbalesaktoets Saktoets Upper limb tension test (ULTT)

  10. Algemenebeginsels Verduidelikaanpasiëntwatjygaan doen en wathullemoetdoen Voereenkomponent van die toets op ‘n slag uit Beoordeelbeperkinge in die bewegings (begin van weerstand, pyn of enigeander simptome) Let op nakwaliteit van beweging

  11. Algemenebeginsels Houaltydprikkelbaarheid in gedagte Weeskonsekwent met aanvangsposisie (bvkussing) Let op napynrespons (area en aard) Moet nienoodwendigpynuitloknie Houdop en korrigeerpostuur en kulbewegings

  12. Algemenebeginsels Toetsvirsimmetrie – vergelyk beidekante met mekaar Sensitiserende en desensitiserendekomponente kanbygevoeg word Hanteerkorrek of moetnie die moeiteaangaannie

  13. Positiewetoets Positiewetoets word gesienindien: die pasiënt se simptomeuitgelokkan word herprodusering van pyn meerspierreaksie as aan die teenoorgestelde kant indiendaarenigebeperking in die mobiliteit is indienditanders is van die normale

  14. Behandeling Beidenie-neurale en neuralestrukture moetbehandel word Sagteweefselmoetvoorberei word voordat neuralemobilisasiesuitgevoer word Mobiliseerdusaltydeersgewrig, sagteweefsel en danneuralestrukture Houaltydtekens en simptome ten opsigte van prikkelbaarheid en intensiteitdop

  15. Behandeling Begin altyddistaalmobiliseerbv DF Gr II kort van pyn en weerstand, stadig Dowwe, konstantepynmoetvermy word tydensbehandeling Gewrig of spiermoet in midomvangwees aangesien die skeidingsvlakmeeroop is

  16. Behandeling Werk in 20 sek of 20 bewegings en vermeerder die behandelingelkekeer met 20 Her-evalueeraltydtekens en simptome Neurologieseevaluering is belangrik Tuisoefeningekangegee word na die tweede dag van behandeling Neuralestrukturemoetnieopstreklaatrus word nie

  17. Behandeling Minder beweging en waarskynlikmeer littekenweefsel Naalde en speldemagervaar word tydens behandeling – moetdadeliknabehandeling verdwyn Plaassenuwee op strek en voegdan komponente by Deuromvang van bewegingGraad III en IV Allekomponentemoetevalueer word

  18. Behandeling Behandelnabyoorsprong van simptome Kan ook AP op radius doenterwyl arm in ULTT geplaas is Kryvollestrekvoordatsterktegniekeuitgevoer word bv RBO met rotasie Maak ten alletyesekerdatgewrigtesterk neuralemobilisasietegniekekanhanteer Goeiereaksie op behandeling, maarkanmaklik opgeflikker word – weesdusbaieversigtig!

  19. Kontra-indikasies Akutesenuweeworteldruk Verergering van neurologiesebeeld Siektetoestandewat die neuralestrukture affekteerbv diabetes Koord en caudaequinatekens Maligniteite Akuteinflammasie

  20. Kontra-indikasies Saktoetsmoetnieuitgevoer word tydens ‘n moontlikediskusherniasie of onstabiliteitnie Weesversigtig by prikkelbaretoestande Toetsaltydneurologiesetekensvoor en namobilisasie van neuralestrukture Vasgekleefdespinaalkoord

More Related