450 likes | 2.41k Vues
Die huis luister Daniel Hugo. Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die huis self Antropomorfies: die huis word as mens met menslike gedrag uitgebeeld. Drie strofes:.
E N D
Die huis luisterDaniel Hugo • Drie strofes • Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die huis self • Antropomorfies: die huis word as mens met menslike gedrag uitgebeeld
Drie strofes: • STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur • STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …” • STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral
Bou van die oor Binne-oor is hol (leeg): soos ‘n leë kamer
STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur Roesemoes (deurmekaarspul) van liefde maak, verwyt, vertroos, skoor soek, kibbel (stry) oor als wat kon en sou en moes
STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …” LUISTER!
Ek bewaar julle geheime, maar dit laat my … plafonne raak voos van die eggo’s van vloekwoorde wat weerkaats; heen-en-weer geskel word fondamente kraak onder die las jare se trane laat my rame roes te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral Ons word SAAM verweer (oud, gaan agteruit) MY dakplate JULLE gebede FLUISTER en KNAL al hoe harder om hulp maar dis ONGEHOORD in die nag se oorskulp
KERN: • Mense gee net om vir hul eie belang • Hierdie selfsug vernietig selfs gesinne onder mekaar • ‘n Huis is tog ‘n plek van beskerming, maar selfs dáár, in die hart van die gesin, maak hul mekaar die seerste