1 / 83

VOEDING

VOEDING. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom. DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSEL (Waarom eet ons ?). Bron van energie: koolhidrate en vette is die hoofbron Groei en herstel van weefsels: proteïene is die hoofbron Regulerende funksies: minerale, water en vitamiene is die hoofbron.

manasa
Télécharger la présentation

VOEDING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOEDING Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom

  2. DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSEL (Waarom eet ons ?) • Bron van energie: koolhidrate en vette is die hoofbron • Groei en herstel van weefsels: proteïene is die hoofbron • Regulerende funksies: minerale, water en vitamiene is die hoofbron

  3. Die volgende aspekte sal behoorlik aandag geniet 1 Bou van die spysverteringstelsel 2 Vertering: meganies en chemies 3 Absorpsie van verteerde stowwe

  4. Kom ons begin met die bou van die spysverteringstelsel

  5. MAAK SEKER DAT JY AL DIE DELE VAN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL KAN BENOEM (Kyk mooi)

  6. PERISTALSE MONDHOLTE FARINKS ESOFAGUS LEWER MAAG PANKREAS KOLON DUNDERM REKTUM ANUS

  7. Peristalse is die proses waarby die sametreking en verslapping van die kring- en lengtespiere in die spysverteringskanaal die voedselbolus vorentoe foseer

  8. !!! NB !!! ELKEEN VAN DIE GENOEMDE DELE VAN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL MOET BAIE GOED BESTUDEER WORD

  9. MOND-HOLTE

  10. DIE HELE MONDHOLTE IS UITGEVOER MET PLAVEISEL-EPITEEL

  11. LIPPE FUNKSIE ??? Die uvula sluit die neusholtes wanneer gesluk word TANDE VERHEMELTE UVULA TONG LIPPE

  12. TANDE

  13. FUNSKIES SOORTE TANDE MOLARE 3 PREMOLARE 2 CANINI 1 INSISSIVUSSE 2

  14. TANDFORMULE VAN DIE MENS 2.1.2.3 2.1.2.3 twee inssissivusse een canini Twee premolare Twee molare

  15. Boonste 2123 is vir die helfte van die bokaak 2.1.2.3 2.1.2.3 Onderste 2123 is vir die helfte van die onderkaak

  16. Jy moet die funksies van die tande goed ken

  17. Sny die voedsel in kleiner stukkies af Inssissivusse Skeur die kos af. By predatore om prooi te dood Canini

  18. Maal die kos fyn Premolare Maal die kos fyn Canini

  19. TONG

  20. FUNKSIES BITTER SOUT SUUR SOET

  21. FUNKSIES VAN DIE TONG • Druk voedsel teen verhemel- • te en tande vas • 2.Meng voedsel met speeksel • 3.Rol voedsel in voedselbolus • 4.Help met die slukproses • 5.Dien as ‘n smaakorgaan FUNKSIE VAN DIE UVULA Sluit die opening na die NEUSHOLTE tydens die SLUKPROSES

  22. SPEEKSELKLIERE

  23. Daar is drie paar speekselkliere (Kyk mooi)

  24. PAROTISKLIERE SUBLINGUALE KLIER SUBMAKSILLêRE KLIER

  25. Speekselkliere is eksokriene kliere Dit is kliere wat sy sekresie stort in ‘n buis wat in ‘n ander holte of na buite uitmond (buislose kliere) Wow!!! Wat is dit ?

  26. FUNKSIES VAN SPEEKSEL • Help met bolusvorming • Neutraliseer sure in mond • Voorkom tandbederf • Speekselamilase verander • stysel na maltose

  27. Speekselamilase is ‘n ensiem wat stysel na maltose kan verander Chemiese vertering van stysel begin dus in die mond WAARUIT BESTAAN SPEEKSEL ? MINERAAL- SOUTE WATER SLYM SPEEKSEL- AMILASE

  28. DIE MAAG

  29. EINA !!!

  30. Jy moet sorg dat jy die dele van die maag goed kan onderskei Dit is NB !!

  31. KARDIALESFINKTER KARDIALE GEDEELTE FUNDUS GEDEELTE CORPUS GEDEELTE PILORUSGEDEELTE PERITONEUM PILORUS SFINKTER

  32. Groot getalle gastriesekliere kom in die maagwand voor. Groot getalle gastriesekliere kom in die maagwand voor. !! Skei maagsap af !!! Gastriese kliere word deur die hormoon gastrien geaktiveer sodra voedsel in die maag beland !! NB !!

  33. Maagsappe is ‘n versameling van die volgende komponente

  34. MAAGSAP SLYM OPGELOSTE SOUTE PEPSINOGEEN PEPSIEN SOUTSUUR FUNKSIES ? FUNKSIES ?

  35. SOUTSUUR Verander pepsinogeen in pepsien Verander sukrose tot glukose en fruktose Kiemdoder (antisepties) PEPSIEN Breek proteïene op in peptone Melkstolling

  36. DUNDERM

  37. Die dunderm is uiters belangrik Waarom ?

  38. Plek waar die meeste chemiese vertering en absorpsie plaasvind

  39. DUODENUM JEJENUM Drie dele word duidelik onderskei !! Kyk mooi !! Meeste vertering vind hier plaas ILEUM

  40. KOLON MAAG GEMEENSKAPLIKE PANKREAS- EN GABUISSOPENING PILORUS SFINKTER ILEOSEKALE SFINKTER

  41. So lyk ‘n dwarsnee van die dunderm !! NB !!

  42. Die belangrikste aanpassing van die dunderm !! Kyk mooi !! SPIERLAE SUBMUKOSA MUKOSA VILLI LUMEN SEREUSE MEMBRAAN

  43. Ken sy funksie !! VILLI DERMVLOKKIE

  44. Villi vergroot die absorpsie-oppervlak van die dunderm ontsaglik baie

  45. Sorg dat jy die bou en struktuur van die villi goed ken !!! NB !!

  46. MIKROVILLI FUNKSIES VAN LIEBERKUHN EN BRUNNER SKEI NB!! ENSIEMES AF Enterokinase Erepsien Lipase Sukrase, laktase en maltase KOLOMEPITEEL VENULE FUNKSIE ? ARTERIOLE CHYLVAT BEKERSEL FUNKSIE ? KAPILLêRE BLOEDVATE KRIPTE VAN LIEBERKUHN BINDWEEFSEL SPIERWEEFSEL BRUNNER- KLIERE VENE ARTERIE LIMFVAT

  47. FUNKSIE VAN VILLI? VERGROOT DIE ABSORPSIEOPPERVLAK VAN DIE DUNDERM ONTSAGLIK !!! !!!! NB !!!!

  48. LEWER

  49. DIE FUNKSIES VAN DIE LEWER IS ALTYD ‘N BELANGRIKE LANGVRAAG

  50. Sintetiseer en skei gal af. • Vorm glikogeen uit glukose en stoor dit • Beheer metabolisme van aminosure. • Sintetiseer vitamien A. • Sintetiseer heparien • Dien as ontgiftingsorgaan (detoks) • Sintetiseer plasmaproteïene soos albumien • Berg stowwe soos bloed, yster vitamien A, D, E, K

More Related