1 / 19

NG Gemeente Rondebosch Sondag, 5 Mei 2013

NG Gemeente Rondebosch Sondag, 5 Mei 2013. Mense wil weet en ervaar dat hulle in die teenwoordigheid van God is. Die wêreld sal met verwondering na die kerk kyk as die kerk weer ‘n plek word waar God se teenwoordigheid werklik ervaar word. Braam Hanekom.

Télécharger la présentation

NG Gemeente Rondebosch Sondag, 5 Mei 2013

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NG Gemeente Rondebosch Sondag, 5 Mei 2013 Mensewilweet en ervaardathulle in die teenwoordigheid van God is. Die wêreldsal met verwonderingna die kerkkyk as die kerkweer ‘n plek word waar God se teenwoordigheidwerklikervaar word. Braam Hanekom

  2. NG Gemeente Rondebosch Sondag, 5 Mei 2013 Luistersessie Tien kore lofsing die Here

  3. Met woord en akkoord Lied 184:1 & 4 Lied 215:1, 3 & 5 Lied 224 (2x) Lied 226 (2x) Vonkk-lied 174: 1,2 & 4 Dankie aan Nico Smit en Norval Geldenhuys

  4. André Swart, gebore 2 Mei 2013

  5. Sondag, 5 Mei 2013 • Votum & seëngroet • Loflied: Ps 84:1 & 3 • Gebed vir Suid-Afrika • Bevestiging van kerkraadslid: • Johan Marx as ouderling • Lied 268 • Skriflesing: Jer 45:1-5 • Scripture reading from the NLT • Dankie aan Cecile du Toit

  6. Jeremiah 45:1-5 New Living Translation 1 The prophet Jeremiah gave a message to Baruch son of Neriah in the fourth year of the reign of Jehoiakim son of Josiah, after Baruch had written down everything Jeremiah had dictated to him. He said, 2“This is what the LORD, the God of Israel, says to you, Baruch: 3You have said, ‘I am overwhelmed with trouble! Haven’t I had enough pain already? And now the LORD has added more! I am worn out from sighing and can find no rest.’ 4 “Baruch, this is what the LORD says: ‘I will destroy this nation that I built. I will uproot what I planted. 5Are you seeking great things for yourself? Don’t do it! I will bring great disaster upon all these people; but I will give you your life as a reward wherever you go. I, the LORD, have spoken!’”

  7. Moenie kla nie..........jy’s nie alleen nie! Kom ons luister na die verhaal van Barug-ben-Nerija

  8. Moenie kla nie..........jy’s nie alleen nie! Maar ek, Barug-ben-Nerija, wil kla..... • Ek’s hartseer oor my mense • Ek’s hartseer oor myself • Sien my tog ook raak!

  9. Moenie kla nie..........jy’s nie alleen nie! Maar die Here sê: “Moenie kla nie, want.... • Ek het nog meer rede om te kla.... • Ook die volk het meer rede om te kla as jy • Maar ek gaan jou help.....

  10. Moenie kla nie..........jy’s nie alleen nie! • Skuldbelydenis: lied 231:1 & 3 • Genadeverkondiging • Voorbidding • Offergawes & gebed • Bulletin • Deuroffer: Arbeidsbediening • Slotlied: 504:1 & 5

  11. Die Seën van die Here Liturg: Die Here is VOOR julle Gem: om die weg gelyk te maak. Liturg: Die Here is LANGS julle Gem: om ons in sy arms toe te vou. Liturg: Die Here is AGTER julle Gem: om die aanvalle van die Bose af te slaan. Liturg: Die Here is ONDER julle Gem: om ons te dra as ons mag val.

  12. Die Seën van die Here (vervolg) Liturg: Die Here is RONDOM julle Gem: om ons te beskerm. Liturg: Die Here is BOKANT julle Gem: om ons te seën. Liturg: Die Here is BINNE julle Gem: om ons te lei met sy Heilige Gees. Liturg: So seën die Drie-enige God julle van nou af tot in ewigheid. Gemeente (sing): Amen.

  13. Moenie kla nie..........jy’s nie alleen nie! The biggest disease today is not leprosy or cancer. It’s the feeling of being uncared for, unwanted – of being deserted and alone. Mother Teresa

More Related