SlideServe
Menu
Préférences
© SlideServe · v2026

Sondag 16 Mei 2010

knoton avatar
8 diapositives · 227 Views · Sep 18, 2014

Sondag 16 Mei 2010. Die 5 Minute World Cup Moment. Sondag 16 Mei 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: Nederland & Serwië. Sondag 16 Mei 2010. Sondag 16 Mei 2010. NEDERLAND. Gebeds versoeke : Populasie: 16,715,999

Sondag 16 Mei 2010 - slide 1
01 / 8Sondag 16 Mei 2010
1 / 17

Télécharger la présentation

Sondag 16 Mei 2010
Une image / un lien ci-dessous est fourni (tel quel) pour télécharger la présentation

Politique de téléchargement : le contenu du site vous est fourni TEL QUEL pour votre information et votre usage personnel ; il ne peut être vendu, concédé sous licence ni partagé sur d’autres sites sans l’accord de son auteur.Le contenu vous est fourni TEL QUEL, pour votre information et votre usage personnel uniquement. Téléchargez la présentation en cliquant sur ce lien. Lors du téléchargement, si vous ne parvenez pas à télécharger une présentation, l’éditeur a peut-être supprimé le fichier de son serveur.Pendant le téléchargement, si vous ne parvenez pas à obtenir une présentation, le fichier a peut-être été supprimé par l’éditeur.

F I N

Plus de contenu associé

Transcription de la présentation
  1. Sondag 16 Mei 2010 Die 5 Minute World Cup Moment

  2. Sondag 16 Mei 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: Nederland &Serwië

  3. Sondag 16 Mei 2010

  4. Sondag 16 Mei 2010 NEDERLAND • Gebeds versoeke: • Populasie: 16,715,999 • Persentasie Christene: Roomse Katolieke 30%, Nederduits-Gereformeerd 11%, ander Protestante 3%, Moslem 5.8%, ander 2.2%, geen 42%. • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid vir herlewing wat die nasie geestelik sal herstel • 2 Bid vir nuwe lewe vir kerke – daar word bereken dat teen 2015 meer as die helfte van kerkgangers ouer as 65 jaar sal wees • 3 Bid vir bediening aan jong mense waar so baie verwyder is van die evangelie – dis een van die mees sekulêre lande ter wêreld

  5. Sondag 16 Mei 2010

  6. Sondag 16 Mei 2010 Serwië • Gebeds versoeke: • Populasie: 7,379,339 • Persentasie Christene: 85% Ortodokse Christene, 5.5% Katoliek, 1.1% Protestant, 3.2% Moslem, ander 2.6%, onbekend of ateïs 2.6%. • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid vir vrede in die Kosovo streek en dwarsdeur Serwië. Daar is baie wedersydse teensin en seerkry • 2 Bid dat God versoening sal bewerk tussen die Serwiërs en die Kosovo Albanese • 3 Christelike sending aksies ondervind dit moeilik om lang termyn werkers hier te plaas. Bid dat meer werkers hiervoor geroep sal word

  7. Sondag 16 Mei 2010 Videoclip: “ Arts in Action” Waaroor gaan die clip?(L.W. dis slegs beskikbaar op die DVD-”TUG resource Kit” wat elke kerkkantoor van B.M. Ontvang het) Een van die lekker uitreike metodieke is om kuns, drama en musiek op kreatiewe maniere te gebruik om besoekers en plaaslike gemeenskappe te bereik. Van die praktiese opsies sluit in gesig-verf, straat drama, mimiek, musiek, dans en vertonings. Kyk gerus na watter gawes in jul gemeente beskikbaar is en kontak gerus “TUG Arts in Action” vir opleiding indien nodig

  8. Sondag 16 Mei 2010 Meer informasie: Kontak Eugene Rens direk by arts@theultimategoal.co.za of 021 705 2986 vir verdere ondersteuning en opleiding. Verskeie van die gebedsinligting kom uit OM se gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza”. Bestel die boekie by info@rsa.om.org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.