1 / 5

VIGS Herdenking s ondag Sondag 18 Mei 2014

VIGS Herdenking s ondag Sondag 18 Mei 2014. Ontwikkel deur CABSA www.cabsa.org.za. Steek ‘n kers aan vir MIV. Eerste kers Binne die konteks van ‘n MIV -pandemie fokus ons op U, Here, en die kers wat ons aansteek, is om ons daaraan te herinner dat U ons enigste hoop is .

fionan
Télécharger la présentation

VIGS Herdenking s ondag Sondag 18 Mei 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VIGS Herdenkingsondag Sondag 18 Mei 2014 Ontwikkel deurCABSA www.cabsa.org.za

  2. Steek ‘n kers aan vir MIV Eerstekers Binne die konteks van ‘n MIV-pandemie fokus ons op U, Here, en die kers wat ons aansteek, is om ons daaraan te herinnerdat U ons enigste hoop is.

  3. Steek ‘n kers aan vir MIV Tweedekers Ons dink vandag spesifiek aan almal ná aan ons wat a.g.v. VIGS-verwante siektes gesterf het – familielede, vriende en kollegas.

  4. Steek ‘n kers aan vir MIV Derdekers Ons steek ‘n kers aan vir diegene wat binne die gemeente en gemeenskap met MIV lewe, óók virhul geliefdes.

  5. Steek ‘n kersaanvirMIV Vierdekers Laat ons voortgaan om deur woord en daad hoop en versoening te bring in ‘n wêreld wat met MIVleef.

More Related