1 / 8

Sondag 18 April 2010

Sondag 18 April 2010. Die 5 Minute World Cup Moment. Sondag 18 April 2010. Hierdie week is ons gebedsfokus op: New Zealand & Honduras. Sondag 18 April 2010. Sondag 18 April 2010. New Zealand. Gebeds versoeke : Populasie: 4,213,418

Télécharger la présentation

Sondag 18 April 2010

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sondag 18 April 2010 Die 5 Minute World Cup Moment

  2. Sondag 18 April 2010 Hierdie week is ons gebedsfokus op: New Zealand &Honduras

  3. Sondag 18 April 2010

  4. Sondag 18 April 2010 New Zealand Gebeds versoeke: Populasie: 4,213,418 Net meer as 50% van die bevolking sien hulleself as Chrsitene Drie gebedsversoeke: 1 Bid vir wysheid vir die kerk van New Zealand om te weet hoe om uit te reik na jongmense2 Bid vir die meer as 100,000 Polinesiërs wat veral in Auckland woon. Die lewensstandaarde van immigrante groepe is nie baie hoog nie en baie jongmense is deur die kerk ontnugter3 Bid vir ’n nuwe generasie van sterk Christen Maori leiers

  5. Sondag 18 April 2010

  6. Sondag 18 April 2010 Honduras • Gebeds versoeke: • Populasie: 7,833,696 • Persentasie Christene 97% Roomse Katoliek, 3% Protestant • Drie gebedsversoeke: • 1 Bid dat die 2010 Sokker Wêreld beker vir hierdie land ’n positiewe ervaring sal wees wat help met eenheid • 2 Bid vir die tien duisende jongmense wat vasgevang is in bendes, sowel as vir die mense wat deur hierdie misdaad geraak word • 3 Bid dat die geweld misdadigers in die bendes, bekend as “maras” wat in die arm woonbuurte werk, gevang sal word

  7. Sondag 18 April 2010 Videoclip: “KidsGames Promo” Waaroor gaan die clip? Een van die mees relevante programme om in die vakansie tyd te gebruik om kinders te bereik en te bedien is KidsGames. Dis deel van die Global Community Games familie met KidsGames wat fokus op Laerskool, TeenGames op Hoërskool, EdgeGames op na-skool en FamilyGames op die hele gesin. KidsGames neem die vorm van ‘n vakansie-klub aan en daar is ‘n aparte gratis DVD wat alle informasie, musiek, hulpmiddels en kurrikulum bevat.

  8. Sondag 18 April 2010 Meer informasie: Die KidsGames informasie wat op die DVD is, is ook elektronies gratis aflaaibaar by www.kidsgames.com. Om die DVD te kry, moet jy jou plaaslike TUG streekkantoor kontak en die DVD by hulle aanvra. Om te weet waar jou plaaslike TUG streekkantoor is, besoek www.theultimategoal.co.za of kontak vir Ben Marais by 083 564 1225. Kyk in die res van die Zip-file wat jy nou afgelaai het vir die gebeds pdf-files van OM wat kom uit hulle gebedsboekie vir die wêreldbeker “Siyathandaza” . Bestel die boekie by info@rsa.om.org Meer gebedsinformasie: Kyk by die notas onderaan die Slide vir heelwat meer Gebedsinligting en versoeke vir hierdie week se twee lande wat aan voorbidders en/of kleingroepe gegee kan word.

More Related