1 / 11

EDM 152

EDM 152 . DIREKTE ONDERRIG. Definieer die konsep direkte onderrig. Direkte onderrig het te make waar leerders gelei word om nuwe kennis te konstrueer , sin te maak , te organiseer , toe te pas en te evalueer . “Talk and chalk” Lesings te demonstreer. Rol van die onderwyser.

misae
Télécharger la présentation

EDM 152

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EDM 152 DIREKTE ONDERRIG

  2. Definieer die konsepdirekteonderrig • Direkteonderrig het te make waarleerdersgelei word omnuwekennistekonstrueer, sin temaak, teorganiseer, toe te pas en teevalueer. • “Talk and chalk” • Lesingstedemonstreer

  3. Rol van die onderwyser • Onderwyserbeheer die tyd • Onderwyseroganiseer en kontroleer die onderrig- leersituasie • Fokus op die akademieseprestasie • Moniteer die aktiwiteite van leer ;en • Gee sinvolleterugvoering (formatieweassessering) om leer teversterk • Besluit of ditgeskikvir ‘n nuweonderwerp • Moet sinvolaangewend word • Sukses hang van die onderwyseraf • Moet gereeld leer fasiliteer

  4. Direkteonderrigverlang : • Lesuitkomstemoetduidelikwees AKTIEWE WERKWOORD LET OP NA DIE VOLGENDE VOORBEELDE • Verstaanjyosmose? • Betekenditdatjy die belangrikhieddaavanmoetbeskryf? • Moet hullebeskryfwatdit is en hoe ditplaasvind? • Die uitkomsmoeteenvoudiggestel: Definieerosmose. • Die uitkomsmoetgestel word in terme van WAT moethulle leer • Die HOE hulle leer is die proses en dit is waar die aktiwiteiteinkom • Voorbeeld: The teacher lectures and it is expected of learners to listen and remember certain historical events that happened between 1910 and 1930. • If the same topic is taught by means of guided discovery or group work they will develop the ability to interpret evidence, to reason or to argue. • From the last example it is clear that learners higher order thinking skills are developed (see Blooms taxonomy). So if the process is more important than the product, it is necessary to define the outcome in terms of the process • .

  5. Bestudeer die volgendevoorbeeld: DIT IS ‘N VOORBEELD VAN HOE ‘N MIVVIRUS LYK .

  6. Google hoeveel is besmet met HIV in SA • Bespreek die impakwatditmoontlik op die ekonomie in die land salhê • Gee terugvoerna 2 min) Uitkomste Leerderssalaan die einde van die les: die verskillende dele van die HIV virus kanuitken die getal HIV gevalle in Afrikaindentifiseer die impak van HIV op die ekonomiebespreek

  7. Kognitiewesekerheidverwysna • Wat u van leerdersverwag on teweet, leer, doen • Biedaan in ‘n logiesewyse • Gee verduidelikingswat sin maak • Fokus op spesifiekepunte • Maakgebruik van geskiktevoorbeelde • Verduidelikoor • Verduidelik die betekenis van woordebv. RNA • Gee leerderstydomte dink • Beantwoordvraebevredigend • Vravraeombegriptetoon • Gee voldoendeopsomming, samevatting, hoofpunte,breinkaart

  8. Variasie in jouonderrigStel die uitkoms: Leerdersmoet in staatweesom: Direkteonderrigteimplementeeromeffektiewe leer teverseker • Leerdersverkil t. o. v. leerstyle • Om verveeldheidteverhoed Om die probleem op te los: • Begin jou les verskillend • Stelvoorkennis op verskillendemaniere vas • Toegang tot die inhoudmoetverskil • Hoe jyvraevramoetafgewissel word • Voorbeeldewatgebruik word ompunteteillustreer • Die denkwyseswatjy van die leerdersverwag • Uitdagingswatgebied word • Aktwiteitewaarbyleerdersbetrek word • Onderrigmateriaalwat u gebruik Visueel, ouditief, taktiel Probleem, grafiek, video, koerantuittreksel vasvrae Konstrueer, demonstreer Krities, analities(vergelyk)

  9. EFFEKTIWE LEER KRITERIA Aktiewebetrokkenheidtydens die omgang met kennis • Leer is aktief • Leer is konstruktief • Leer is kumulatief • Leer is self-regulerend • Leer is doelgeorïenteerd • Leer is samewerkend • Leer is individueelverskillend Konstrueereiekennis? Watjyweet en kandoenbouopmekaar Hanteer en monitor die proses Produktiefsteldoelwitte Interaksie en samewerking Individueelverskillend in diverse omgwing

  10. HOEKOM ? • Variasiekanaanalleleerders die geleentheidbiedom die wyse hoe hulle leer sien, anderstebenader: Verhoogaandag Motiveer Betrek by leerproses

More Related