1 / 17

Die kontekstuele vraag oor Krismis van Map Jacobs

Die kontekstuele vraag oor Krismis van Map Jacobs . J. CONSTABLE (WESTON SEKONDêR ) LOK 23 Februarie 2013. Wat sê die statistiek?. G em. % vir Vraag 14 = 60% 49 skole met gem. % laer as 55%. Waarmee sukkel ons kinders?.

noreen
Télécharger la présentation

Die kontekstuele vraag oor Krismis van Map Jacobs

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die kontekstuelevraagoorKrismis van Map Jacobs J. CONSTABLE (WESTON SEKONDêR) LOK 23 Februarie 2013

  2. Wat sê die statistiek? • Gem. % virVraag 14 = 60% • 49 skole met gem. % laer as 55%

  3. Waarmee sukkel ons kinders? • Gebrekkigealgemenewoordeskat: verandering, uiteenlopendestadiums, oortuigend, geloofwaardig • Literêreterme: ironie, karakterbeelding, toneelaanwysings, simboliesebetekenis, ens. • Verbandtusseninhoud en tema • Die rol/eienskappe/optredevan karakters • Eiemeningformuleer

  4. Wenke van die Hoofnasiener • Onderrigbasieseinhoud • Deurlopendekorttoetseoor die inhoud • Werkmeerkontekstuelevraeuit – leerdersmoetdit self uitwerken ditmoet in klasverbandbespreek en nagesien word. • Deurlopendebesprekingsoor die teks

  5. Watdoenskolewat 70%+ behaal? • Lees (met besprekings) heleboek in klas; duur 1 – 2 maande • Kantaantekeninge/ aantekeninge in werkboek • Gereeldetoetse (kleinhoeveelhede, kerninligting) • Koppel aanMondeling (voorbereidetoesprake) • Hoë-vlakbespreking; lêverbande • Vaslegging van literêreterme

  6. Onderrigbasieseinhoud Die 2012-vraag: • Inhoudsvrae: 14.1; 14.2; 14.3; 14.6.2; 14.8; (9 punte) • Tegniese en oopvrae: 14.4; 14.5; 14.6.1; 14.7; 14.9; 14.10; 14.11; 14.12;14.13; 14.14 (16 punte) Gevolgtrekking: basieseinhoudalleen is niegenoegnie.

  7. Hoe kanonsgebrekkigewoordeskataanspreek? • Klasbesprekings • Interne vraagstelling (take, toetse, eksamens) • Leer die toepaslikewoordeskat van die boek: • Name van karakters en plekke • Woordeomoor die tekstepraat / skryf • Literêreterme

  8. Lees en kantaantekeninge • Toneel1 (p. 1-4) • Toneel10 p. 47-52 • Nommerdie reëls van die teks (5 .. 10 .. 15)

  9. Gereeldetoetse • Kortinhoudstoets – vaslegging • Kontekstuelevrae – korttoetse • Vraeagter in teks • Interne en eksterneeksamenvrae • Leerdersstelvrae op?

  10. Hoë-vlakbespreking • Inhoud – koppelaan lees en aantekeninge • Literêreterme • Taal/terme van genre • Termeen funksie van bou/struktuur/fases • In teks/boekie • Vergelyk NKV • Vergelykvraestelle

  11. Vaslegging van literêreterme November 2012 • Hoe verskilkarakters se handeling en dialoog? • Hoe dranaamgewing by tot karakterbeelding. • Ruimte • Doelvan dialoogin die drama • Sosio-politiekeagtergrondvan die drama • Waarom is La Guma se handeling in die toneelaanwysingsnoodsaaklik? • Haal die spreekbeurtaanwat die tema die besteweergee. • Gaan Map se lewenásewejaar in die tronkpositief of negatiefwees? Motiveer. • Verklaar die ironie in La Guma se woorde en verduidelik hoe ditaan die einde steeds vir Map en Cavernelisgeld.

  12. Vaslegging van literêreterme Maart 2012 • Hoe verskilTommy se woorde in r. 1 van syoptrede in r. 16? • Kies die eienskapwat by die karakter pas. • Hoe word die neweteksaangedui? • Wat is die funksievan die neweteks? • Hoe sluit die teenstellendewoordeaan by Cavernelis? • Hoe sluitsekerewoorde/verwysings by dietemavan … aan? • Watterkaraktereienskapblykuit die karakter se taalgebruik? • Teen wattermilieuvind die gesprekplaas? • BeïnvloedBlanchie se woordehaar pa positief of negatiefteen die einde? Motiveer. • Is Map se antwoordgeloofwaardig?

  13. Vaslegging van literêreterme November 2011 • Wat is die simboliesebetekenis van die syfersewe? • Wat word die kursiefgedruktewoordegenoem? • Verduidelik die ironie in die karakter se woorde. • Hoe sluit die taalgebruik by die milieuaan? • Verduidelik die sosio-maatskaplike en politiekeagtergrond. • Hoe sluit die reëls by die temaaan? • Bewysdat Tommy se woorde en dadenieooreenstem. • Dink jydatBlanchie se optrede in reël … geloofwaardig is? • Vindjy Map se veranderinggeloofwaardig? • Hoe verteenwoordig die twee name twee uiteenlopende stadiums in sylewe?

  14. Vaslegging van literêreterme Maart 2011 • Watterpotensiaal het Blanchie en Map gehad? • Watterimplikasie het die eerste twee sinnevan r. 13? • Hoe het die townships ontstaan? • Beskryf die omstandighede in die townships. • Watterironie is daar in die uiteindes van Map en Cavernelis? Nov. 2010 • BewysdatCavernelishulverblyf in die township as tydelikbeskou. • Verduidelik hoe Maud se woorde ‘n profetiesevooruitskouingna die einde van drama is. • Dekmantel, verwyt, afsydigheid.

  15. Vaslegging van literêreterme Maart 2010 • Waardeur word die wisselendeemosieveroorsaak? • Wat dui die dubbelenaamgewingaan? • Wat is die verhoudingtussen die twee karakters? • Hoekom is Cavernelis se woorde ironies? • Gee ‘n voorbeeld van taalgebruikwat as Kaapsbeskoukan word. • Waarom is die taalgebruikfunksioneel en ironies? • Waarom is die gebruik van die ellips en herhalingfunksioneel?

  16. Vaslegging van literêreterme November 2009 • Teen watteragtergrondspeel die uittrekselaf? • Simboliek van name. • Waarom is die monoloogfunksioneel? • Watteroordeelsfouten watterinvloed het die oordeelsfout op sekerekarakters? • Dink jyMap se bekering is eg? Motiveer.

  17. Baiedankie

More Related