1 / 12

Herlewing deur kleingroepe

Herlewing deur kleingroepe. Hand 2:37- 47. Hand 2 : 37 - 38.

pakuna
Télécharger la présentation

Herlewing deur kleingroepe

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Herlewing deur kleingroepe Hand 2:37- 47

  2. Hand 2 : 37 - 38 37) By die aanhoor hiervan is die mense diep getref en het hulle vir Petrus en die ander apostels gevra: “Wat moet ons doen, broers?” 38)Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.

  3. Hand 2: 40 - 43 40) Met nog baie ander woorde het Petrus getuig en hulle aangespoor: “Laat julle red tussen hierdie ontaarde mense uit.” 41) Dié wat sy woorde aangeneem het, is gedoop, en omtrent drie duisend mense is op daardie dag by die getal van die gelowiges gevoeg.

  4. Hand 2: 40 - 43 42) Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede. 43) Die apostels het baie wonders en tekens gedoen, en dit het almal met diep ontsag vervul. 44) Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel.

  5. Hand 2 : 44 - 47 45) Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. 46) Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaar gekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, 47) en God geprys. Die hele volk was hulle goed-gesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.

  6. 1. Geheimvirgeestelikegroei • Kenmerk: Redding. Koinonia • Platofase • Skrifsê : - eensgesind (:44) - onderlinge verbondheid, gemeenskaplike maaltye en gebede (:42)

  7. 2. Kleingroepe is God se plan virgroei • 1 Kor 12:13,26-27 liggaam • Rom 8:15-16 familie • 1 Joh 4:20-21 dade van liefde • “Mekaar” tekse

  8. 3. Selgroepewerk! • Vriendskappe ontwikkel (Gal 6:2) • Ervaar liefde • Huweliks- en gesinsgroei • Leer Bybelstudie, getuig en bid • Gawes • Veranderinge gebeur • Leierskapsontwikkeling

  9. 4. Watvra God van jou? • Oopvirverandering en H.G. • 1 Tess 5:19-20 • Bly reformeer • Neemjoukruis op (Luk 9:23) • Meld aan

  10. Christusbuitejoulewe?

  11. Weerstand teen die Gees

  12. KIES TEEN KIES VIR…

More Related