1 / 13

ULL 214

ULL 214. Wetsuitleg Dosent : Mej . Georgia Myburgh Kantoor : JBG 145 Konsultasies : Woensdae tussen 14:00 en 17:00 of per afspraak (051) 401 2982. Handboek. Studiegids – Xerox Handboek : Statutory Interpretation: An introduction for students . Christo Botha, Vierde uitgawe .

saad
Télécharger la présentation

ULL 214

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ULL 214 Wetsuitleg Dosent: Mej. Georgia Myburgh Kantoor: JBG 145 Konsultasies: Woensdaetussen 14:00 en 17:00 of per afspraak (051) 401 2982

  2. Handboek • Studiegids – Xerox • Handboek: Statutory Interpretation: An introduction for students. Christo Botha, Vierdeuitgawe. • Klasnotas by Xerox 7/11.

  3. Reëls in klas • Geenselfone • Geenmxit, facebook, bbm of enigeandersosialenetwerke in klas. • Moenielaatkomnie. Deure word gesluit 5 minute na die aanvang van die klas. Register mag niegeteken word as `n student laatkomnie. • Slegsakademiesebesprekings word in die klastoegelaaten vraeaandosent word aangemoedig.

  4. DEELNAME IN KLAS WORD AANGEMOEDIG!!!!

  5. In hierdie module IS U DIE REGTER

  6. HOEKOM? • What is wetsuitleg? • Waarvoor word ditgebruik? • Hoekom is ditbelangrik?

  7. Voorbeeld • Artikel 25 van die Finale Grondwet • Openbaredoel? • Staats- of regeringsverbruik? Of meeralgemenepubliekebelang?

  8. Artikel 25 25 Eiendom (1) Niemand mag eiendom ontneem word nie behalwe ingevolge 'n algemeen geldende regsvoorskryf, en geen regsvoorskrif mag arbitrêre ontneming van eiendom veroorloof nie. (2) Eiendom mag slegs ingevolge 'n algemeen geldende regsvoorskrif onteien word- (a) vir 'n openbare doel of in die openbare belang; en (b) onderworpe aan vergoeding waarvan die bedrag en die tyd en wyse van betaling óf deur diegene wat geraak word, aanvaar is óf deur 'n hof bepaal óf goedgekeur is. (3) Die bedrag van die vergoeding en die tyd en wyse van betaling moet regverdig en billik wees, en moet 'n billike ewewig toon tussen die openbare belang en die belange van diegene wat geraak word, met inagneming van alle tersaaklike omstandighede, met inbegrip van- (a) die huidige gebruik van die eiendom; (b) die geskiedenis van die verkryging en gebruik van die eiendom; (c) die markwaarde van die eiendom; (d) die omvang van regstreekse belegging en subsidie deur die staat ten opsigte van die verkryging en voordelige kapitale verbetering van die eiendom; en (e) die doel van die onteiening. (4) By die toepassing van hierdie artikel- (a) beteken die openbare belang ook die nasie se verbintenis tot grondhervorming, en tot hervormings om billike toegang tot al Suid- Afrika se natuurlike hulpbronne te bewerkstellig; en (b) is eiendom nie tot grond beperk nie. (5) Die staat moet redelike wetgewende en ander maatreëls tref om, binne sy beskikbare middele, toestande te skep wat burgers in staat stel om op 'n billike grondslag toegang tot grond te verkry.

  9. Artikel 11 LeweElkeen het die reg op lewe. Aborsie? 3 weke? 9 maande? Christian Lawyers Association v Minister of Health. Doodstraf? – S v Makwanyane

  10. Embryo at 8 weeks

  11. 20 weeks

  12. “Reëls en beginselswatgebruik word om die meeskorrektebetekenis van wetgewing vas testelen op `n praktiesesituasietoe tepas.”Botha, Statutory INterpretation

  13. Artikel 1 van die VrystaatseOrdonnansie op BurgerlikeBeskerming: “In hierdieOrdonnansie, tensyuit die samehangandersblyk, beteken – “ramp” `n ramp of toestandwatnie`n noodtoestand of `n ramptoestand is nie en wat, na die mening van die Administrateur of van die betrokkeplaaslikebestuur, `n ramp is soos in artikel 2 van die Wet omskryf of waarskynlik in so `n ramp kanontwikkel.”

More Related