1 / 9

ACTS ACTION IV.

ACTS ACTION IV.

tuan
Télécharger la présentation

ACTS ACTION IV.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ACTS ACTION IV.

  2. Hd 7:17-22. ‘En namate die tyd van die beloftewat God aan Abraham met ‘n eedbeloof het, naderkom,het die volktoegeneem en vermeerder in Egipte, totdatdaar ‘n anderkoningopgestaan het watnievir Josef geken het nie.Hy het listig met onsgeslagtewerkgegaan en onsvadersmishandeldeurhulleteverpligomhulkindertjieswegtegooi, sodathullenie in die lewebehoukon word nie.In diétyd is Moses gebore, en hy was wonderlikmooi. Driemaande lank is hy in die huis van syvaderversorg; en toe hyweggegooi is, het Farao se dogterhomopgeneem en hom as haarseungrootgemaak. En Moses is opgelei in al die wysheid van die Egiptenaars en was magtig in woorde en dade.’

  3. Hd 9:26-27. ‘En toe Saulus in Jerusalem aankom, het hyprobeerom by die dissipelsaantesluit; maar almal was virhom bang, omdathulleniegeglo het dathy ‘n dissipel was nie. Maar Bárnabas het homgeneem en na die apostelsgebring en hullevertel hoe hy op die pad die Here gesien het en datHy met homgespreek het, en hoe hy in Damaskusvrymoediglik in die Naam van Jesus gespreek het. En hy het saam met hulle in - en uitgegaan in Jerusalem en vrymoediglikgespreek in die Naam van die Here Jesus, en ook met die GriekssprekendeJodegepraat en geredetwis, maar hulle het probeeromhomdoodtemaak.’

  4. Hd 4:13. ‘En toe hulle die vrymoedigheid van Petrus en Johannes sien en verstaandathulleongeleerde en eenvoudigemanne was, was hulleverwonderd en het hulle as metgeselle van Jesus herken.’

  5. Hd 4:31. ‘En toe hullegebid het, is die plekgeskudwaarhullesaam was, en hulle is almalvervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheidgespreek.’

  6. Hd 14:3. ‘Hulle het toe ‘n geruimetyddaardeurgebring en vrymoediglikgespreek in die Here, wataan die woord van sygenadegetuienisgegee het deurtebeskikdattekens en wonders deurhullehandeplaasvind.’

  7. Hd 19:8. ‘En hy het in die sinagogeingegaan en vrymoediglikdriemaande lank met hullegeredeneer en hulleprobeeroortuig van die dinge wat die koninkryk van God aangaan.’

  8. Hd 5:40-41. ‘En nadathulle die apostelsingeroep het, het hullehullaatslaan en hulle bevel gegeeomnie in die Naam van Jesus tespreeknie en hullelaatgaan. Hullehet toe van die Raadafweggegaan, blydathullewaardiggeag was omvirsyNaamoneertely.’

  9. Hd 14:21-22. ‘En nadathulleaandaardiestad die evangelieverkondig en ‘n aantaldissipelsgemaak het, het hulleteruggegaannaListre en Ikónium en Antiochíë,en die siele van die dissipelsversterk en hullevermaanom in die geloofteblydeurtesê: Onsmoetdeurbaieverdrukkinge in die koninkryk van God ingaan.’

More Related