1 / 8

Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd.

die pH skaal. meer suur. basies. 1 2 3 4 5 6 8 9 10 11 12 13 14. pH 7 is neutraal. lakmoes kleur blou. lakmoes kleur rooi. 1. Ralph het net na aandete begin kla oor pyne op die maag.

viho
Télécharger la présentation

Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. die pH skaal meer suur basies 1 2 3 4 5 6 8 9 10 11 12 13 14 pH 7 is neutraal lakmoes kleur blou lakmoes kleur rooi 1 Ralph het net na aandete begin kla oor pyne op die maag. Sy mammie het dit toegeskryf aan te veel suur in die maag, en hom ‘n tablet vir die maag gegee. Sy noem dit ‘n teensuur tablet. Na sowat ‘n uur het hy heelwat beter gevoel. Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis), soos natriumbikarbonaat, wat help om die suurheid te neutraliseer. O Ja! As ‘n suur met ‘n alkali reageer kan dit ‘n neutrale oplossing gee wat sout bevat. Dit is Suur + basis = Sout + Water Onthou nog die pH skaal ONTWERP ‘n eksperiment wat Ralph kan doen om vas te stel hoeveel suur deur een teensuur tablet geneutraliseer kan word.

  2. 3 cm 2 Hier volg stappe in Ralph se eksperiment. 1. 2. ‘n Druppel blou lakmoes oplossing by tablet gevoeg Stukkies van teen-suur tablette 4. 3. 5. 100 90 80 Asyn bygevoeg totdat kleur net-net rooi raak 70 60 Rooi oplossing 50 40 30 Meet volume van suur bygevoeg 20 10 BESKRYF in jou eie woorde wat in die 5 stappe van die experiment gebeur. BESPREEK hoe hierdie eksperiment verbeter kan word.

  3. 3 ‘n Burette is ‘n spesiale stuk apparaat. Dit vergemaklik die akkurate meet van klein volumes vloeistowwe. Dit word in neutralisasie eksperimente gebruik. ‘n Tipiese burette is gemaak van ‘n lang glasbuis. Die interne deursneë van die buis is 12mm. Die hele buis is 740mm lank. Aan die onder punt, vir omtrent 140mm, vernou die buis tot 3mm deursnee. Reg aan die punt word die glas naaldfyn tot ‘n git, getrek. 70 mm van die punt af is ‘n kraan, dwars geplaas oor die buis. Vir 500mm is die buis gemerk in ‘n skaal van cm3 Die kleinste indeling op die skaal is 0.1cm3. SKETS ‘n diagram van ‘n burette.

  4. 0 0 0 0 0 0 10 10 10 10 10 10 20 20 20 20 20 20 30 30 30 30 30 30 40 40 40 40 40 40 50 50 50 50 50 50 4 Die diagram wys ‘n burette tydens ‘n neutralisasie eksperiment. ml ml ml ml ml ml Vanaf die diagramme NOTEER die waardes van die opeenvolgende lesings van vloeistof wat in die houer vloei. .

  5. Volume suur gebruikin cm3. Magnesium-melk kan by ‘n apteek gekry word om maagpyn van suur spysversteuring te help verlig. 5 Hierdie resultate was met ‘n elektroniese pH meter verkry. Soutsuur was teenoor magnesium-melk getitreer. 20 25 28 29 30 32 37 40 pH van titraat. 14 13 11 7 2 1 1 1 TEKEN ‘n grafiek van die pH teenoor die volume suur wat in die titraat vloei. Benoem die asse sorgvuldig.

  6. 1 2 3 4 Magnesium-melk is ‘n alkali wat gebruik om verligting te bring vir te veel suur in die maag. 7 ‘n Verpleeg student kry die volgende diagram in ‘n boek oor ‘n eksperiment waar magnesium-melk teenoor soutsuur getitreer was. pH van oplossing 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 Toenemende volume van magnesium-melk bygevoeg BESKRYF in jou eie woorde wat die grafiek aandui.

  7. 14 13 12 11 7 6 5 4 3 2 1 ‘n Verpleegster kry die volgende inligting in ‘n mediese boek. 6 pH maat van suurheid 10 Duodenale vloeistof 9 8 Uriene Bloed Speeksel Tamatie sap Suurlemoen sap Maag suur rooi oranje donker bruin groen blou donker blou donker rooi lig bruin Universele indikator kleur BESKRYF die grafiek in jou eie woorde.

  8. Naam Chemiese formule Suur/alkalie Swawelsuur Natriumhidroksied H2SO4 NaOH Alkalie Suur Soutsuur HCl Suur Magnesiumhidroksied Mg(OH)2 Alkalie Aluminiumhidroksied Al(OH)3 Alkalie Ammonia NH4OH Alkalie Suur Fosfor suur H3PO4 8 Hier onder volg besonderhede oor laboratorium chemikalieë. Kry ‘n periodieke tabel Vind ten minste drie patrone in hierdie data en SKRYF dit neer. Patroon 1. Patroon 2. Patroon 3.

More Related