1 / 81

LEWENSWETENSKAP INLEIDING

LEWENSWETENSKAP INLEIDING. Opgestel deur mej . N . Klem Goudveld-Hoërskool. INHOUDSOPGAWE. Tabelle. Staafgrafiek. Lyngrafiek. Sirkelgrafiek. Wiskundige vaardighede. INHOUDSOPGAWE. Hipotese. DATA-OPNAME VIR ‘N ONDERSOEK. SKETSE EN BYSKRIFTE. Wetenskaplike naam. Huis toe. Tabelle.

xandy
Télécharger la présentation

LEWENSWETENSKAP INLEIDING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LEWENSWETENSKAP INLEIDING Opgesteldeurmej. N. Klem Goudveld-Hoërskool

  2. INHOUDSOPGAWE Tabelle Staafgrafiek Lyngrafiek Sirkelgrafiek Wiskundigevaardighede

  3. INHOUDSOPGAWE Hipotese DATA-OPNAME VIR ‘N ONDERSOEK SKETSE EN BYSKRIFTE Wetenskaplikenaam

  4. Huis toe Tabelle

  5. ?????????????????? • Wat is ‘n tabel?

  6. ‘n Tabel is ‘n opsomming van data

  7. Die ingekleurdedeelillustreer ‘n rywatuit 3 sellebestaan.

  8. Die ingekleurdedeelillustreer ‘n Kolomwatuit 4 sellebestaan.

  9. Tabellekanvir die volgendegebruik word • Om ‘n ondersoek se resultatetetoon • Om sekerepatrone/ tendenseteillustreer, bv. Groei van ‘n populasie • Om verskillendeorganismes/organetevergelyk • Om data teverskafwatjygebruikomgrafieketeteken. • Byvoorbeeld……….

  10. Lyngrafiek

  11. Staafgrafiek

  12. Sirkelgrafiek

  13. Wat is belangrik in ‘n tabel?

  14. Beidekolomme het opskrifte Grafiekmoet ‘n opskrifhê 8 rye Dit het 2 kolomme

  15. 1ste kolom = onafhanklikeveranderlike 2 de kolom = afhanklikeveranderlike

  16. Onderwyserskykna die volgende opskrif Kolomopskrifte Volstelresultateaangeteken Kolomeenhede Tabelvorm

  17. STAAFGRAFIEK Huis toe

  18. Die volgende is ‘n voorbeeld van die verskillendetipesvervoerwatGoudveldleerdersgebruikom by die skooltekom. LET OP: Die verskillendetipesvervoer het geenverwantskaptussenmekaarniedusgebruikons ‘n staafgrafiek.

  19. Grafiekmoetopskrifhê! Stawe ewe veruitmekaar

  20. Y MERK DIE ASSE X

  21. Y MERK DIE ASSE X

  22. INDIEN DIE ASSE EENHEDE BV. KM HET MOET DIT BYGESKRYF WORD!!!!!

  23. LYNGRAFIEK Huis toe

  24. Onsgebruik ‘n Lyngrafiek as die verhoudingtussentwee veranderlikesop ‘n deurlopende of kontinuewysevoorgestelkan word.

  25. Afhanklikeveranderlike Onafhanklikeveranderlike

  26. Jykan die onafhanklike as verander of kontroleertydens ‘n eksperimentomtebepaalwatteruitwerkingdit het. Dit is die responswatgemeet of gemonitor word tydens die ondersoek. Of die veranderlikewatreageer of gemeet of bereken word. Afhanklikeveranderlike Onafhanklikeveranderlike

  27. NOU AS JY NIE WEET WAT OM TE DOEN NIE, KYK DAN BAIE MOOI!!!!! ‘n GEPASTE SKAAL IS BELANGRIK!!!!!!!!!!!!!!!!! Ditgaanbaie min weeswatjyaltweeassedieselfdeskaalgaan gee. Bv. Dataltwee in tienegemeetgaan word.

  28. Volgende vat jy die punte en jy plot die koördinate en verbind al die punte. Jy vat eenkolom op ‘n slag. Ons vat sommer 1ste URE. Vat die hoogste en laagste punt en kyk op watterafstanddit op joublaaigaaninpas. Nouhierkanons met intervallevan 1cm of selfs 2cmvirelkeeenheidwerk. By KM is daar ‘n groterverskil. Duskykjy in wattereenheidjykan meet. In hierdiegevalkanjyvirelke cm bv. in 50 tel.

  29. KYK MOOI hoe omKoördinatete plot! Xword altyd 1ste geskryf en Yword altyd 2de geskryf Verbindpunte met ‘n liniaal! Y - koördinaat (x ; y ) (0;0 ) (1 ; 120 ) (2 ; 200 ) (3 ; 200) (4 ; 350) X - koördinaat

  30. Begin jy die lyn by 0 of nie? As daarnie ‘n punt by ‘n oorsprong begin nie, dan begin jy die lyn trek vanaf die punt wat 1ste is. Moenie ‘n lynverbind met die oorsprongnie. As daar ‘n (0;0)) koördinaat is dan begin die grafiekvanafoorsprong (0;0) 24 22 10 0 10 22 31

  31. Beideveranderlikesmoet in die opskrif van die grafiekweesom die punt tekry.

  32. Sleutel Indienjytwee OF MEER lyne op eengrafiek plot, maakgebruik van ‘n sleutel. Die sleutelsalaanduiwatterlyn of balk of sektor word deurwatterkleurvoorgestel.

  33. STAP 1: KYK WATTER KOöRDINAAT MOET JY AFLEES OF BEREKEN. (15 ; 30) Trek loodregtestippellynevanaf die assena die lyn. Om data van ‘n grafiekafte lees, doenjy die volgende. Oefen so bietjie! Ek gee die punt en jy gee die koördinaat. (15 ; 30) (7,5 ; 15) (0;0)

  34. Hoeveelborrelsword by 20minute vrygestel? 40 borrels word vrygestel

  35. Indienjynoujougrafiekkorrekgeplot het, dankykmerkersna die volgende. √ Opskrif met beideveranderlikes √ Puntereggeplot √ Tipegrafiek √ √ √ Skale √ √ Eenheid √ Veranderlikes

  36. SIRKELGRAFIEK Huis toe

  37. Kykna data Gaan plot noujougrafiek met al jouinligting!!! Daar is vierverskillendetipesvervoer, dusgaanjyviersektoreteken. Totaal = 32

  38. STAP Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 26 x 360° ---------- 32 = 292,5° of afgerond 293° (Indienhulleditvra) Doenjousom Fiets Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 2 x 360° ---------- 32 = 22,5° of afgerond 23° (Indienhulleditvra) Taxi Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 1 x 360° ---------- 32 = 11.25° of afgerond 11° (Indienhulleditvra) Bus Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 3 x 360° ---------- 32 = 33,75° of afgerond 34° (Indienhulleditvra) Komonsgaan trek nouonssirkel met die data!

  39. Verskillendetipesvervoerwatkinders in die klasgebruikom by die skooltekom Opskrif √ √ Tipegrafiek √ Jykrypuntevir die volgende Bus √ √ Sleutel √ √ Stap Al 4 sektorekorrekgeplot Al 4 berekeningsgewys √ √ √ √

  40. Onthou al is daar6 inskrywingsen ekvra 4daarvanmoet in die grafiekwees, dankryjy die totaal van al 6 en en plot die 2 watoorbly as ander.Byvoorbeeld……

  41. Stap 1: Krygroottotaal van al 6 Ekwilhêjymoet die 1ste 4 in ‘n grafiekvoorstel 44 Hierdie 2 inskrywingsgaan as ANDERbekendstaan Stap 2: Berekennou al 5 sektore

  42. Stap Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 26 x 360° ---------- 44 = 212,72727° of afgerond 213° (Indienhulleditvra) Fiets Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 2 x 360° ---------- 44 = 16,363636° of afgerond 16° (Indienhulleditvra) Taxi Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 1x 360° ---------- 44 = 8,1818182° of afgerond 8° (Indienhulleditvra) Bus Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 3 x 360° ---------- 44 = 24,545455° of afgerond 25° (Indienhulleditvra) Ander Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 12 x 360° ---------- 44 = 98,181818° of afgerond 98° (Indienhulleditvra)

  43. Let op datdaar 5 kolommeis,maar die groenblokkiestelAnder of die twee laastekolomme(helikopter en skaatse) voor. Anders sou die grafiekniereguitgewerk het nie. Verskillendemanierewaarmeeleerders in die klasskoolvervoer word

  44. Wiskundigevaardighede • Verhoudings Huis toe

  45. Voorbeeld…………….. Wat is die verhoudingtussen die kinderswatstap en die watfietsry? Stap = 26 Fiets = 2 Dus Stap : Fiets 26: 2 13: 1 Verhouding Belangrik is datjyjouoorspronklikegetalwys in die verhouding en hoe jyditvereenvoudig.

  46. Wiskundigevaardighede • Gemiddelde

  47. Hywilweet of hybo 75% gemiddeld het?! Hoe gaanhyditbereken? Gem. % = Totaal -------- Aantalpunte = 86+55+78+89+87+70+65 ----------------------------- 7 = 530 ------ 7 = 75,714286% of 75,7% Tel al die punte op en deelditdeurhoeveelpuntedaar is. Wysaltydjoustappe, want jyweetnooitvirwatalsjymiskienpuntevoorkrynie.

  48. Verskillendesteekproefnemings Eenvoudigesteekproefneming Merk – en hervangmetode

  49. Merk- Hervangmetode LET MOOI OP! (LU1)

  50. In eerstesteekproefvang JAN ‘n bevolkingdiere in ‘n sekeregebied! Noemdit n₁ n₁

More Related