1 / 22

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Litanie vir Epifanie Voorganger: Laat ons tot die Here bid. Gemeente: Heer, wees ons genadig. Voorganger: Laat ons op grond van die geheimenis van die Woord wat mens geword het, tot die Here bid. Gemeente: Heer, wees ons genadig.

arella
Télécharger la présentation

God nooi ons uit en ons kom tot rus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  2. Litanie vir Epifanie Voorganger: Laat ons tot die Here bid. Gemeente: Heer, wees ons genadig. Voorganger: Laat ons op grond van die geheimenis van die Woord wat mens geword het, tot die Here bid. Gemeente: Heer, wees ons genadig. Voorganger: Laat ons op grond van die nederige geboorte van die Koning van lig in die stal van Betlehem, tot die Here bid.

  3. Gemeente: Heer, wees ons genadig. Voorganger: Laat ons op grond van die heerlike verskyning van die Koning van heerlikheid aan die herders en sterrekykers tot die Here bid. Gemeente: Heer, wees ons genadig. Voorganger: Laat ons tot die Here bid vir die vrede en verlossing wat sy geboorte bring. Gemeente: Heer, wees ons genadig.

  4. Voorganger: Laat ons tot die Here bid vir eenheid onder alle mense in wie Hy ’n welbehae het. Gemeente: Sing Lied 247 “Heer, wees ons genadig” Voorganger: Help ons, red ons, troos ons en bewaar ons, Woord wat mens geword en onder ons kom woon het. Gemeente: Amen.

  5. God praat met ons en ons luister

  6. VEROOTMOEDIGING Voorganger: Die Here jou God beveel jou vandag om volgens sy voorskrifte en bepalings te leef en hulle te gehoorsaam. Jy moet dit doen met hart en siel. Gemeente: Ons sal die Here ons God dien, ons sal na Hom luister. Voorganger: Die Here verklaar vandag opnuut dat jy sy eiendomsvolk is soos Hy jou beloof het, en sê dat jy al sy gebooie moet gehoorsaam.

  7. Gemeente: Ons sal die Here ons God dien, ons sal na Hom luister. Voorganger: Die Here verklaar vandag dat jy ’ n volk sal wees wat aan die Here jou God gewy sal wees soos Hy beloof het. Gemeente: Amen.

  8. Familie-oomblik

  9. God se plan is eenvoudig. Volg net die instruksies.

  10. 2 Konings 5:1-14

  11. Hoe vergesog en kleurryk sommige van hierdie verhale ook al klink, het hulle almal een baie goeie, selfs goddelike, doel gedien: Hulle wys aan die toehoorders 'n man van God wat omgee vir sy mense.

  12. In kontras met die kleinheid van hierdie eerste boodskappertjie, is wat daarná volg die inwerkingstelling van 'n hiërargie van mag.

  13. Diegeloof van ’n diensmeisie het Naäman se genesing begin. Die geloof van sy amptenare voltooi dit.

  14. Op daardie moment is hulle gelyk: Die groot, dapper soldaat, Naäman, en die klein, naamlose dogtertjie:albei klein en gehoorsaam.

  15. 'n Mens sou hierdie verhaal as ’n bekeringsverhaal kon beskryf.

  16. Ons wêreld van sepies en "celebrities" maak dat ons dink dít is hoe God behoort te werk: deur groot, aangrypende wonderwerke.

  17. Só was dit nog altyd met die evangelie: té klein, té onbeduidend en té onbenullig om ernstig opgeneem te word.

  18. Die evangelie is dat ons salglo sonder geloof; dat ons tot die Here salkom sonder voete; dat ons Hom salaangryp sonder handeen ons aan Hom saloorgee soos ons is.

  19. God stuur ons om te leef

More Related