1 / 27

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Rus O, hoe salig, Here, om net by U te sit en nie hoef te praat nie. Behaaglik. In die stil wete dat U alles is: Rots en ruimte, vuur en vrede,.

lynn
Télécharger la présentation

God nooi ons uit en ons kom tot rus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  2. Rus O, hoe salig, Here,om net by U te siten nie hoef te praat nie.Behaaglik.In die stil wete dat U alles is:Rots en ruimte,vuur en vrede,

  3. Vader, Verlosser, Vriend.Skuilplek en sterkte,wind en water,hemel en hier.Ek adem U in.En begeer op hierdie oomblikniks meer nie.Amen

  4. God praat met ons en ons luister

  5. Verootmoediging Jesus Losser,wees ons genadig oor vandag en veral oor gister.Wees ons genadig. Dankie vir ’n vergeefde verlede.Christus Gesalfde,lei ons in die onbekendheid van môre en oormôre.Lei ons. >>>

  6. Dankie vir ’n geborge toekoms.Immanuel, God by ons,sluit ons in van agter en van voor.Sluit ons in.Dankie vir u omhelsing – nou.

  7. Familie-oomblik

  8. Onsdroom

  9. Drome aanflarde

  10. En dan die droom

  11. 10 Jakob is van Berseba af weg na Haran toe. 11 Teen sononder het hy by 'n plek gekom waar hy kon oornag. Hy het daar 'n klip vir 'n kopkussing gebruik en gaan lê en slaap. 12 Hy het gedroom: 'n leer staan op die aarde en die punt van die leer raak aan die hemel, en engele van God klim op en af met die leer. 13 Toe kom staan die Here by Jakob en sê:

  12. “Ek is die Here die God van jou voorvader Abraham, die God van Isak. Ek sal die grond waarop jy lê, vir jou en jou nageslag gee. 14 Hulle sal so baie wees soos die stof van die aarde, en jy sal jou gebied na alle kante toe uitbrei, en in jou en jou nageslag sal al die volke van die aarde geseën wees. 15 Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ook al gaan. Ek sal jou na hierdie land toe terugbring. Ek sal jou nie in die steek laat nie. Ek sal doen wat Ek jou beloof het.”

  13. Jakob – die raakpunt tussen hemel en aarde

  14. Grace, she takes the blame She covers the shame Removes the stain It could be her name Grace... It's a name for a girl It's also a thought that, changed the world Grace finds goodness in everything

  15. Grace, she's got the walk She travels outside of karma, karma She travels outside... of karma Grace finds beauty in everything What once was hurt What once was friction What left a mark No longer stings... Because Grace makes beauty Out of ugly things

  16. Genade

  17. 16 Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.” 17 Jakob het bang geword en gesê: “Hoe skrikwekkend is hierdie plek! Dit is niks anders nie as die huis van God; dit is die poort van die hemel.”

  18. 18 Die volgende môre het Jakob opgestaan en hy het die klip wat sy kopkussing was, gevat en dit regop gesit. Toe giet hy olie op die bopunt daarvan uit. 19 Hy het die plek Bet-El genoem. (Die naam “Bet-El” beteken “huis van God”.) Die stad was voorheen bekend as Lus.

  19. Nuwelewe. Nuwemoontlikhede.

  20. 20 Jakob het toe 'n gelofte afgelê en gesê: “As U, o God, by my is en my beskerm op my reis en vir my kos en klere gee, 21 sodat ek behoue terugkom by my ouerhuis, sal U, Here, my God wees. 22 Hierdie klippilaar wat ek regop gesit het, sal 'n tempel wees, en van alles wat U my gee, sal ek vir U 'n tiende gee.”

  21. Beloftedraers

  22. God stuur ons om te leef

  23. Al my hoop is gevestig op u groot genade. Gee my die genade om te doen wat U beveelen beveel dan wat U wil.

  24. Volgende erediens 24 Julie 2011 – Sesde Sondag in Koninkrykstyd – 1 Konings 3:5-12 .

More Related