1 / 20

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Rus My geloof, die lamp wat U aangesteek het om my voete in die donker te lei, praat in my hart en vra: Waarom is ek so in vertwyfeling en waarom kerm ek so? Vertrou op God! Sy woord is die lamp wat my die weg wys.

norton
Télécharger la présentation

God nooi ons uit en ons kom tot rus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  2. Rus My geloof, die lamp wat U aangesteek het om my voete in die donker te lei, praat in my hart en vra: Waarom is ek so in vertwyfeling en waarom kerm ek so? Vertrou op God! Sy woord is die lamp wat my die weg wys. (uit Ps 119 – Augustinus Belydenisse)

  3. God praat met ons en ons luister

  4. Here – as ons tog maar netop ’n vaste koers kan blyen ons aan u voorskrifte kan hou!As ons al u gebooie in ag neem, sal ons nooit raadop wees nie.U bepalings is regverdig.Doen goed aan u diensknegte,dan sal ons leween u Woord gehoorsaam.Maak ons oë oopsodat ons die kragtige werking van u wet ervaar.

  5. Hier op aarde is ons net op u beskerming aangewese:Laat ons tog nie sonder u gebooie wees nie.Ons hou vas aan u verordeninge, Here,moet tog nie dat ons lewe’n teleurstelling word nie.Onthou tog u woord aan ons,die woord waarop U ons laat hoop het. Dit is die troos in ons ellende:dat u belofte ons in die lewe hou.

  6. U woord, Here, staan vir altyd vasin die hemel.U trou is van geslag tot geslag;U het die aarde gemaak, en dit staan vas.Ja, wat U bepaal het, staan vandag nog vas,alles is aan U onderworpe.U woord is die lamp wat ons die weg wys, die lig op ons pad.Laat ons lewe dat ons U kan loof. Amen.

  7. Familie-oomblik

  8. Die geheelverbandvan die aartsvaderverhale

  9. Die vervulling van God se belofte telkens onder bedreiging

  10. God vervul elke keer self sy belofte

  11. Kan swerwers beloftedraers word?

  12. 'n Nuwe lied vir ons lewe Groot is u trou, o Heer, groot is u trou, o Heer! Daagliks sien ek u genade ontvou.U hand versorg my in nood en in lyding.Ek staan verstom voor u liefde en trou.

  13. God se risiko met ons

  14. God stuur ons om te leef

  15. Reël van dankbaarheid – Deuteronomium 6 en 11. V: Hierdie woorde van die Here moet julle lewe vul. G: Ons bind dit vas aan ons hande. V: Dit moet ’n merk op julle voorkoppe wees. G: Ons leer dit vir ons kinders. V: Skryf dit op julle deurkosyne. G: Ons skryf dit op die stadspoorte. V: Dan sal julle geseënd wees. G: Amen

  16. Verbintenis Here, U het u kerk lief.U het al die mense wat u kerk op aarde vorm,baie, baie lief.Ons prys U daarvoor.Dankie dat die kerk aan U behoort;dat U dit self bou en in stand sal hou.Daarom wil ons nou met gerustheidopnuut die kerkmet al ons foute en swakhede én mooi ideale aan U opdra.

  17. Maak met ons wat U dink goed en reg is vir nou.En laat u Gees ons dryf, Here,om te kom waar U ons wil hê.Begenadig ons om ons oop te stelvir u onverwagte, nuwe, vars leidingdeur die kragtige werking van u Heilige Gees. Amen. (Piet Naudé: Geesgedrewe Gelowiges).

  18. Volgende erediens 17 Julie 2011 – Vyfde Sondag in Koninkrykstyd – Genesis 28:10-19a.

More Related