1 / 17

Johannes 14:8-17

Johannes 14:8-17. God nooi ons uit en ons kom tot RUS. Familie-oomblik. God praat met ons en ons LUISTER. As ons net vir God kan sien!. Bemoediging. 1. Daar kom ‘n trooster. 2. Leer & Herinner. 3. Groter dinge.

aldona
Télécharger la présentation

Johannes 14:8-17

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Johannes 14:8-17

  2. God nooi ons uit en ons kom tot RUS

  3. Familie-oomblik

  4. God praat met ons en ons LUISTER

  5. As ons net vir God kan sien!

  6. Bemoediging

  7. 1. Daar kom ‘n trooster

  8. 2. Leer & Herinner

  9. 3. Groter dinge

  10. Deur die geloof het hulle koninkryke verower, die reg van God gehandhaaf en verkry wat God beloof het; hulle het leeus se bekke toegestop, gloeiende vuur geblus en aan die swaard ontkom; hulle het in swakheid krag ontvang, was sterk in oorlog en het die leërs van vreemdes op die vlug gejaag. Vroue het hulle dooies teruggekry, opgewek uit die dood. Ander gelowiges wou nie die prys vir hulle eie vrylating betaal nie en is doodgemartel; hulle wou die opstanding tot 'n beter lewe deelagtig word. Ander weer het bespotting en lyfstraf verduur, selfs boeie en gevangenskap. Gelowiges is met klippe doodgegooi, in stukke gesaag, met die swaard vermoor. Hulle het rondgeswerf in skaapvelle en in bokvelle. Hulle het gebrek gely, is verdruk en mishandel. (Heb 11:34-37)

  11. God stuur ons om te LEEF

  12. Volgende erediens: Triniteitsondag: Johannes 16:12-15

More Related