1 / 60

HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER: Prof Raath het gesê : LEER WERKBOOK LEER NOTES

HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER: Prof Raath het gesê : LEER WERKBOOK LEER NOTES LEER HANDBOEK ( Kyk na notas om te sien watter dele ek op konsentreer . Antwoorde in die werkboek te kort - moet werk van die handboek by die vrae inkorporeer )

Télécharger la présentation

HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER: Prof Raath het gesê : LEER WERKBOOK LEER NOTES

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER: • Prof Raath het gesê: • LEER WERKBOOK • LEER NOTES • LEER HANDBOEK (Kyknanotasomtesienwatter dele ek op konsentreer. Antwoorde in die werkboektekort- moetwerk van die handboek by die vraeinkorporeer) • MY NOTAS `N OPSOMMING VAN HANDBOEK. DIT IS BELANGRIK OM DIE NOTAS EN HANDBOEK TE LEER WANT DAAR SAL VRAE IN TOETSE EN EKSAMENS WEES WAT DIE WERK VAN DIE HANDBOEK INSLUIT. DAAR IS WERK WAT IN DIE HANDBOEK IS WAT RELEVANT IS VIR DIE VRAE IN DIE WERKBOEK MAAR WAT NIE IN DIE WERKBOEK IS NIE.

  2. EENHEID 3.2 VERVOLG REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE

  3. ARTIKEL 33 ARTIKEL 7 REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE HANDELING. WAAR IN DIE GRONDWET DIT PAS ARTIKEL 32 ARTIKEL 34 GRONDWET

  4. Hoe moet `n mens die regverdige van `n administratiewe handeling bepaal? Algemeen Alle administrateurs moet seker maak dat hul die administratiewe funksies volgens die wet uitvoer. Met ander woorde, artikel 33 en PAJA. Dus, moet hulle seker maak dat die administratiewe handelinge: ADMINISTRATIEWE HANDELING 3. PROSEDUREEL BILLIK 1. REGMATIGHEID 2. REDELIK 1.1 Regmatigheid teenoor Ultra Vires 1.2 Uitsluitingsklousules 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.

  5. 1.3 Regmatigheid / Wettigheid en diskresionêre magte Geregtelike hersiening van administratiewe diskresionêre magte was ietwat oppervlakkig met gemenereg oor die onwilligheid van die howe om met die beoefening van diskresionêre magte in te meng. Dit was ook al gesê dat die geregtelike beheer van diskresionêre magte oppervlakkig en formlisties in Suid-Afrika se verlede. Die kan geheg word aan die inkorrekte interpretasie van die besluit in Shidiack v Union Government (Minister of Interior). Die Hof het gesê dat: “If he has duly and honestly applied himself to the question which has been left to his discretion, it is impossible for the Court of Law either to make him change his mind or to substitute its conclusion for his own.” Hierdie beslissing was verkeerdelik geinterpreteer en dit was besluit dat die formule wat gebruik moet word is of die liggaam “duly and honestly applied himself to the question”. Met ander woorde, of die liggaam behoorlik aandag geskenk het aan `n saak. Hierdie het die fokus geplaas op die goeie trou van die administratiewe liggaam. Dus, was daar al gesê dat SA `n oppervlakkige en formalistiese benadering het – basies hof kan nie die administrateur se besluit verander as hy aan die vereiste van bona fides voldoen het nie.

  6. 1.3 Regmatigheid / Wettigheid en diskresionêre magte • Die korrekteinterpretasie van die frase (“duly and honestly applied himself”), is in lyn met die beginsel van administratiewelegaliteit. Met anderwoorde: • Ditverbied die sub-delegasie van diskresionêremagte.I • Ditsluit in onderwerpingaan die voorgeskreweprosedure. • Die magomhierdiediskresieuittevoer. • Die korrekteinterpretasie van statutêremagte. • Die feitdat die orgaanniedeurirrelevante of onvanpasteoorwegings of die advies van ongemagtigdepersonebeinvloed word. • Die vereistedat die administratieweoutoriteitbehoorlikaandagskenkaan die saak. • Kortliks – daarmoetvoldoen word aan die vereistesvir administratiewelegaliteit. • Dus, die hofkannie die besluite van die administrateur met syeievervantnie, as die administrateurhomselfonderwerpaan die beginsel van legaliteitsoos in 1-6 aangedui. Dus, nie net gebasseer op die bona fide handelinge van die administrateurnie.

  7. 1.3 Regmatigheid / Wettigheid en diskresionêre magte Onder die huidige grondwetlike sisteem het die howe hulself onderwerp aand die benadering dat die hof sy besluit met die van die publieke funksionaris wat diskresionêre magte het, sal vervang in slegs uitsonderlike gevalle. Alhoewel, onbeperkte diskresionêre administratiewe mag is in konflik met die beginsel van regverdige administratiewe optrede. Dus, alhoewel dit nie die funksie van die howe is om hulle opinie vir die van die ekspert opinie van die administrateur te vervang nie, is dit hulle funksie om beheer uit te oefen oor administratiewe diskresionêre magte deur te bepaal of die mag behoorlik uitgevoer is. Om dit te kan doen sal die hof ondersoek of die administrateur die nodige mag gehad het om op te tree, of die korrekte prosedure gevolg was, of relevante en toelaatbare faktore in ag geneem was, en of irrelevante faktore misken is. Met ander woorde, die hersienende regter moet bepaal of daar aan die statutêre voor-vereistes voldoen is. Ook, die beoefening van diskresie moet redelik wees en `n gemagtigde doel dien.

  8. 1.3 Regmatigheid / Wettigheid en diskresionêre magte Deur hierdie benadering aan te neem, ondersoek die hof nie die meriete van `n sekere besluit (die reg of verkeerd van die besluit) nie, maar het bepaal of al die vereistes van geldige administratiewe optrede aan voldoen is. Dus: Administratiewe optrede Daar is `n klag Geregtelike hersiening oor of die handeling geldig is…nie reg of verkeer nie.

  9. 1.3 Regmatigheid / Wettigheid en diskresionêre magte Dus, ek kan vra: “Daar word dikwels gesê dat `n administratiewe liggaam behoorlik aandag moet skenk aan `n saak. Wat beteken die stelling?” Sleutelbeginsel van die administratiefreg word bevestig, naamlik, dat administratiewe optrede (handeling) nie binne die omvang van die gemagtigde bevoeghede uitgeoefen moet word nie, maar ook deur die Grondwet, gemeenregtelike reëls en voorskrifte geoorloof moet wees. Dit verseker dat die administratiewe orgaan al die vereistes vir die uitvoering van `n geldige administratiewe handling nakom. Kortom, “behoorlike aandagbesteding” is die versamelnaam vir die nakoming van die totaal van gedigheidsvereistes vir administratiewe optrede.

  10. KAN DIE VOLGENDE VRA: “VERDUIDELIK DIE KONNEKSIE TUSSEN ULTRA VIRES, DIE BEGINSEL VAN LEGALITEIT EN DIE VEREISTES DAT `N ADMINISTRATIEWE ORGAAN “BEHOORLIKE AANDAG MOET SKENK AAN `N SAAK”.

  11. Hoe moet `n mens die regverdige van `n administratiewe handeling bepaal? Algemeen Alle administrateurs moet seker maak dat hul die administratiewe funksies volgens die wet uitvoer. Met ander woorde, artikel 33 en PAJA. Dus, moet hulle seker maak dat die administratiewe handelinge: ADMINISTRATIEWE HANDELING 3. PROSEDUREEL BILLIK 1. REGMATIGHEID 2. REDELIK 1.1 Regmatigheid teenoor Ultra Vires 1.2 Uitsluitingsklousules 1.3 Regmatigheid en diskresionêre magte 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.

  12. 1.4 REGMATIGHEID VAN HANDELINGE VAN DIE STAAT WAT IS `N HANDELING VAN DIE STAAT? EN IS HULLE ONDERHEWIG AAN GEREGTELIKE HERSIENING?

  13. 1.4 REGMATIGHEID VAN HANDELINGE VAN DIE STAAT In die verlede, was sekere administratiewe handeline nie onderdanig gewees aan geregtelike hersiening nie. Hierdie immuniteit was van toepassing op opperste handelinge van die uitvoerendegesag, bekend as “Handelinge van die staat”. Gewoonlik plaas geneem in buitelandse verhoudings. Byvoorbeeld, die stellings van die uitvoerendegesag rakende buitelandse verdrae. Die vraag is of hierdie immuniteit steeds van toepassing is omdat hierdie magte nou in die Grondwet geinkorporeer is???????? Hugo v President of the Republic of South Africa: -Hierdie magte en funksies van die gemenereg is in die Grondwet opgesom – Grondwet hoogste reg – Dus, Grondwet alleen bron van sulke magte en funksies. -Hierdie magte moet beoefen en uitgevoer word streng binne die vier hoeke van die Grondwet en volgens sy vereistes. -Die Grondwet gee net net aan hierdie hof die jurisdiksie om die uitvoering van magte te hersien nie, maar maak seker dat hierdie magte uitgevoer word binne die grense van artikels 75 en 81 en met in ag neming van die fundamentele regte van die individu.

  14. 1.4 REGMATIGHEID VAN HANDELINGE VAN DIE STAAT Dus, die hof het beslis dat of die President optree as staatshoof of as hoof van die uitvoerende tak, hy optree as `n uitvoerende staatsorgaan en dat die uitvoering van uitvoerende magte onderdanig is aan die die hersiening van die howe in dieselfde manier as ander grondwetlike magte. Sluit in, die geregtelike hersiening van byvoorbeeld, die Includes, judicial review of for example, kwytskelding van oortreders.

  15. Hoe moet `n mens die regverdige van `n administratiewe handeling bepaal? Algemeen Alle administrateurs moet seker maak dat hul die administratiewe funksies volgens die wet uitvoer. Met ander woorde, artikel 33 en PAJA. Dus, moet hulle seker maak dat die administratiewe handelinge: ADMINISTRATIEWE HANDELING 3. PROSEDUREEL BILLIK 1. REGMATIGHEID 2. REDELIK 1.1 Regmatigheid teenoor Ultra Vires 1.2 Uitsluitingsklousules 1.3 Regmatigheid en diskresionêre magte 1.4 Regmatigheid en handelinge van die staat 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.

  16. Hoe moet `n mens die regverdige van `n administratiewe handeling bepaal? ADMINISTRATIEWE HANDELING 3. PROSEDUREEL BILLIK 1. REGMATIGHEID 2. REDELIK 1.1 Regmatigheid teenoor Ultra Vires 1.2 Uitsluitingsklousules 1.3 Regmatigheid en diskresionêre magte 1.4 Regmatigheid en handelinge van die staat 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.

  17. 2. REDELIKHEID 4.1 GEMENEREG Howe was teenstrydig oor die toepassing van onredelikheid as `n onafhanklike vereiste van administratiewe legaliteit. Slegs as geregtelike hersiening van administrasie “groot” was – soos mala fide. Dus, handeling kon nie slegs ongeldig verklaar word slegs op die basis van `n onredelike effek nie. 4.2 INTERIM-GRONDWET Daar is geen verwysing na redelikheid in Artikel 24 nie. Dit het wel die regverdiging van administratiewe handelinge in artikel 24(d). `n Regverdigbare besluit is een wat rasioneel moet wees. Dus, `n besluit gebasseer op rede, in staat to objektiewe stawing. Dus, die vereiste stel die vereiste van redelikheid voor. 4.3 1996 GRONDWET Geen verwysing na Regverdigbaarheid in Artikel 33 nie. Verwys net na redelikheid. Rede vir insluiting is dat dit nie langer nodig is om geregtelike besluite te soek wat die argument ondersteun dan redelike administratiewe handeling `n vereiste van administratiewe legaliteit is nie. Bato Star Fishing v Minister of Environmental Affairs and Tourism and Others – redelikheid sal afhang van die feite van elke saak.

  18. Artikel 24 van die Interim-Grondwet en Artikel 33 van die 1996 Grondwet Artikel 24 Artikel 33 • “Every person shall have the right to • Lawful administrative action where any of his or her rights or interests is affected or threatened; • Procedurally fair administrative action where any of his or her rights or legitimate expectations is affected or threatened; • Be furnished with reasons in writing for administrative action which affects any of his or her rights or interests unless the reasons for such action have been made public; • Administrative action which is justifiable in relation to the reasons given for it where any of his or her rights is affected or threatened” • “Just administrative action • Everyone has the right to administrative action that is lawful, reasonable and procedurally fair. • Everyone whose rights have been adversely affected by administrative action has the right to be given written reasons”

  19. Hoe moet `n mens die regverdige van `n administratiewe handeling bepaal? ADMINISTRATIEWE HANDELING 3. PROSEDUREEL BILLIK 1. REGMATIGHEID 2. REDELIK 1.1 Regmatigheid teenoor Ultra Vires 1.2 Uitsluitingsklousules 1.3 Regmatigheid en diskresionêre magte 1.4 Regmatigheid en handelinge van die staat 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.

  20. 3. Prosedurele Billikheid Reëls van natuurlike geregtigheid: -audi alteram partem (“hoor die ander kant”) -nemo iudex in sua causa (“niemand mag `n regter wees in sy eie saak”) -`n geaffekteerde persoon moet die geleentheid gegee word om gehoor te word en moet volle onthulling van relevante informasie geniet. -Die verhoor moet onpartydig en onbevooroordeeld wees. Hierdie reëls van natuurlike geregtigheid is verdring deur die grondwetlike reg toe prosedurele billikheid. Prosedurele billikheid is gemik daarop om geregtigheid vir die individu te verseker. Om `n behoorlike verhoor vir persone te verseker. Individu moet behoorlike ingelig word ens.

  21. In terme van die 1996 Grondwet het elke een die reg tot administratiewe handelinge wat “regmatig, redelik en prosedureel billik” is. Wat verstaan u onder “regmatige administratiewe handeling”? • Nie eng siening van ultra vires = met anderwoorde, moetnie net aand die vereistes van die bemagtigende wet voldoennie. • Ingevolge die gemeenregtelikelegaliteitsvereistesaladministratieweoptredeegter net geldigweesindienaan die voorskrifte van die magtigende wet en aan die gemeenregtelikereëls en voorskriftevoldoen is (wat beginsels van billikheid en redelikheidinsluit). En ookregspraak. • “Regmatigeadministratieweoptrede” ingevolge die voorskrifte van die Grondwet het `n veelbreërtrefwydte as blotegehoorsaming van die voorskrifte van die magtigende wet: Regmatigheid word “gekwalifiseer” deur die grondweetlikevereistes van redelikheid en prosessuelebillikheid. Ditvereisnakoming van: • Grondwet • Wetgewendebepalings (bemagtigende wet en anderrelevantewette) • Gemeenregtelikereëls

  22. Was dit nie onnodig om die vereistes van redelikheid en prosedurele billikheid in te sluit, aangesien hulle deel vorm van die gemeenregtelike vereiste van administratiewe legaliteit? Gegewe die ongelykheid van die verlede, het die grondwetopstellers dit die beste geag om hierdie vereistes apart in te sluit om te verseker dat die administrateur alle individue billik, redelik en volgens regsbeginsels behandel word. Regmatigheid – Sambreel konsep Impliseer – Beginsels van legaliteit Redelikheid Billikheid

  23. Tot hier in 3.2 die volgende literatuur Gids = bladsy 43, tot einde tweede vraag op bladsy. Werkboek = 6.1 = Vrae 44-51 Handboek=hoofstuk 8.

  24. EENHEID 3.2 VERVOLG REGVERDIGE ADMINISTRATIEWE OPTREDE

  25. Hoe moet `n mens die regverdige van `n administratiewe handeling bepaal? ADMINISTRATIEWE HANDELING 3. PROSEDUREEL BILLIK 1. REGMATIGHEID 2. REDELIK 1.1 Regmatigheid teenoor Ultra Vires 1.2 Uitsluitingsklousules 1.3 Regmatigheid en diskresionêre magte 1.4 Regmatigheid en handelinge van die staat 33 Regverdige administratiewe optrede (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.

  26. Regmatigheid – Sambreel konsep Impliseer – Beginsels van legaliteit Redelikheid Billikheid

  27. Statutêre gronde van geregtelike hersiening van administratiewe handelinge- Artikel 6 (2)

  28. Hoofstuk 13 in Handboek

  29. ARTIKEL 6(2) VAN PAJA `N HOF OF TRIBUNAAL HET DIE MAG TOT GEREGTELIKE HERSIENING VAN ADMINISTRATIEWE HANDELINGE SIEN BLADSYE 283-284 IN HANDBOEK `N HOF MAG BYVOORBEELD `N ADMINISTRATIEWE HANDELING HERSIEN AS DIE HANDELING PROSEDUREEL ONBILLIK WAS

  30. MET ANDER WOORDE, DIT BEHELS DIE VRAAG OF EN WANNEER DIE HOF ADMINISTRATIEWE HANDELINGE MAG HERSIEN.

  31. Judicial review of administrative action • Any person may institute proceedings in a court or a tribunal for the judicial review of an administrative action. • (2) A court or tribunal has the power to judicially review an administrative action if- • (a)the administrator who took it- • (i)was not authorised to do so by the empowering provision; • (ii)acted under a delegation of power which was not authorised by the empowering provision; or • (iii)was biased or reasonably suspected of bias; Handelinge deur die administrateur

  32. Ongehoorsaamheid aan formele vereistes van toepassing op administratiewe handelinge (b)a mandatory and material procedure or condition prescribed by an empowering provision was not complied with; (c)the action was procedurally unfair; (d)the action was materially influenced by an error of law; Prosedurele onbillike administratiewe handeling Handeling materieël deur “regsfout” beinvloed

  33. (e)the action was taken- (i)for a reason not authorised by the empowering provision; (ii)for an ulterior purpose or motive; (iii)because irrelevant considerations were taken into account or relevant considerations were not considered; (iv)because of the unauthorised or unwarranted dictates of another person or body; (v)in bad faith; or (vi)arbitrarily or capriciously; Die manier waarop die handeling geneem is

  34. (f) the action itself- (i)contravenes a law or is not authorised by the empowering provision; or (ii)is not rationally connected to- (aa)the purpose for which it was taken; (bb)the purpose of the empowering provision; (cc)the information before the administrator; or (dd)the reasons given for it by the administrator; Gronde van hiersiening wat relevant is tot die handeling self.

  35. (g)the action concerned consists of a failure to take a decision; (h)the exercise of the power or the performance of the function authorised by the empowering provision, in pursuance of which the administrative action was purportedly taken, is so unreasonable that no reasonable person could have so exercised the power or performed the function; or (i)the action is otherwise unconstitutional or unlawful. Mislukking om `n besluit te neem Die onredelikheid van die handeling Andersins ongrondwetlik of onregmatig.

  36. KRITIEK TEENOOR HIERDIE KATEGORIEë Oorvleuel en sleg gestruktureerd

  37. Gronde van geregtelike hersiening geskik om volgorde te fasiliteer. Besluitneming en die outoriteit van die besluitnemer-die inisiële fase van die besluitneming Die besluit self Die impak van die besluit Artikels 6(2) (d), 6(2)(f), 6(2)(h) en 6(2)(i) Artikels 6(2) (b), 6(2)(c) en 6(2)(e) Artikels 6(2) (a) en 6(2) (g)

  38. Artikel 6 het dus `n duidelike doel om die gronde van geregtelike hersiening vir administratiewe handelinge neer te lê soos gedefinieer in PAJA. Die oorsaak vir geregtelike hersiening kom dus van PAJA, die die gemenereg soos in die verlede nie.

  39. ARTIKEL 6 (2) (a)

  40. (2) A court or tribunal has the power to judicially review an administrative action if- (a)the administrator who took it- (i)was not authorised to do so by the empowering provision; (ii)acted under a delegation of power which was not authorised by the empowering provision; or (iii)was biased or reasonably suspected of bias; Fokus op administrateur – geregtelike hersiening as 1.Ongemagtige handeling 2.Ongemagtige delegasie van magte 3.Partydig

  41. 1. Administrateur het `n funksie uitgevoer wat nie deur die bemagtigende bepaling gemagtig is nie. -Deel van die inisiele fase van die besluitnemingsproses. -Vra die vraag of die administrateur die nodige outoriteit het om die administratiewe handeling uit te voer. -Sluit ook in gevalle waar die administrateur sy outoriteit onder die bemagtigende bepaling oorskry of misbruik. -Handeling wat ongemagtig is, is onwettig/onregmatig en mag ter syde gestel word deur die hof met hersiening. -Inhoud en strekking van administratiewe outoriteit (die magte en funksies van administrateurs) soos bepaaal deur: 1. Die relevante bemagtigende bepaling. Dit sluit in die Grondwet wat die raamwerk bepaal waarin alle administratiewe magte uitgevoer word. 2. Ander wetgewing, soos PAJA 3. Gepaste reëls van wetsuitleg 4. Algemene beginsels van administratiefreg

  42. 1. Administrateur het `n funksie uitgevoer wat nie deur die bemagtigende bepaling gemagtig is nie. Wat word bedoel wanneer gepraat word van die “outeur” van `n administratiewe handeling? -Persoon, orgaan of liggaam wat die administratiewe handeling verrig (wat verantwoordelik is vir die administratiewe optrede). -Die outeur verkry sy / haar magte uit die magtigende wet. -Die administratiewe handeling sal slegs geldig wees wanneer die outeur aan die voorgeskrewe statutêre vereistes voldoen het – insluitende die vereistes van die oppermagtige Grondwet – asook sekere gemeenregtelike vereistes. -In wese beteken dit dat die outeur behoorlik aandag aan die optrede moes geskenk het.

  43. 1. Administrateur het `n funksie uitgevoer wat nie deur die bemagtigende bepaling gemagtig is nie. • Die Konstitusionele Hof het duidelikgesêdatgemenregsalaanhouomvormte gee aan die statutêrebeginsels vir geregtelikehersiening van administratiewehandeling. Dus, word die gemeneregposisies oor die gebrekaanadministratieweoutoriteitookbespreek. • Gemenereg– gebrek van outoriteitkomuit die ongehoorsaamheid in verband met: • Die persoonlikekwalifikasies en bevoegdhede (gemeneregrationepersonae) • Die plekwaar die administrateur die magmoetuitvoer / geografies (ratione loci) • Die objek vir die outoritêre mag. Bevoegdheid word deur die vewoording van die magtigingbepaal. (rationemateriae) • Die tydwaarbinne die administrateur die magmoetuitvoer(rationetemporis).

  44. 1. Administrateur het `n funksie uitgevoer wat nie deur die bemagtigende bepaling gemagtig is nie. • Bepaalde persoonlike kwalifikasies (ratione personae) • Deur die bemagtigende bepaling neergelê. • Kan, byvoorbeeld, stipuleer dat die voorsitter van die lisensieraad regskwalifikasies moet hê. • As die administrateur nie hierdie kwalifikasies het nie, is die handeling ongeldig, al voldoen die handeling self aan al die ander vereistes van administratiewe legaliteit. • Byvoorbeel, Liquor Act verwag dat die voorsitter van die raad `n magistraat of regter moet wees. As die voorsitter nie hierdie kwalifikasie het nie, is die handelinge van die raad ongeldig. • Kwalifikasies word objektief bepaal en die administrateur se subjektiewe sieninge dat hy `n spesifieke mag het is irrelevant. • `n Wet mag ook vereis dat `n administrateur sekere ekspert kennis besit.

  45. 1. Administrateur het `n funksie uitgevoer wat nie deur die bemagtigende bepaling gemagtig is nie. • Die plek waar die administrateur sy magte mag uitvoer (ratione loci) • Wanneer `n administrateur die mag gegee word om op te tree binne sekere geografiese area, mag dit nie die beperkinge van hierdie area oorskry nie. • Die geografiese area van administratiewe mag is oor die algemeen in die bemagtigende wetgewing neergelê. • Byvoorbeeld, `n administrateur wat nie status het in `n sekere geografiese area nie, het nie die mag om bevele in daardie area uit te reik nie. In S v Peter, byvoorbeeld, het die hof gevind dat, van die administratiewe raad nie die status van eienaar oor `n plakkerskamp het nie, het dit nie die mag om die verwydering van plakkers te beveel nie.

  46. 1. Administrateur het `n funksie uitgevoer wat nie deur die bemagtigende bepaling gemagtig is nie. • Die objek vir die outoritêre mag. Bevoegdheid word deur die vewoording van die magtiging bepaal. (ratione materiae) • Hierdie vereistes verseker dat die administrateur nie sy magte oorskry met betrekking tot die fisiese objek nie (byvoorbeeld, die uitreiking van lisensies) en die objek van die administratiefregtelike verhouding (byvoorbeel die regulering van verkeer). Hierdie word in die bemagtigende wetgewing gevind, en definieer die objek of die handeling en ook sy doel. • Dus, die rede of objek van verhouding. • -`n Plaaslike outoriteit wat die mag het om die slagting van vee te bemagtig tree ultra vires op as dit die slagting van alle diere bemagtig • Die hof het ook die volgende besluit: • -Die mag om “te regeer en te reguleer” sluit nie die mag om te verbied in nie. Terwyl, byvoorbeeld, `n munisipaliteit verkeer kan reguleer in `n stad of dorp deur “geen parkering” zones te ontwerp, mag dit nie publieke verkeer in toto reguleer.

  47. 1. Administrateur het `n funksie uitgevoer wat nie deur die bemagtigende bepaling gemagtig is nie. -`n Administratiewe outoriteit mag nie met die besluite en jurisdiksie van die howe nie. Die beginsel stam uit die beginsel van die skeiding van magte wat behels dat die administrasie nie die gebied van die howe sal oorskry nie, en die howe sal ook nie op die doeltrefendheid van die administratiewe beleid uitspraak lewer nie. -Administratiewe outoriteite mag nie algemene bepalings maak deur middel van resolusie nie. Dus, mag resolusie nie gebruik word om algemene verhoudings te laat ontstaan, te wysig of te eindig nie. Die enigste manier om `n algemene verhouding the laat onstaan of the wysig is deur algemene maatstawwe – met ander woorde, wetgewing.

  48. 1. Administrateur het `n funksie uitgevoer wat nie deur die bemagtigende bepaling gemagtig is nie. • Die tyd waarbinne die administrateur die mag moet uitvoer (ratione temporis). • Hierdie vereiste verwys spesifiek na die tyd waarbinne die administrateur sy funksies moet uitvoer. Waar wetgewing `n spesifieke periode neergelê het waar in lisensies toegestaan kan word, en die outoriteit staan `n lisensie toe na hierdie periode verstryk het, is die handeling ongeldig. • `n Algemene vereiste is dat administratiewe handeling net op die toekoms van toepassing is en nie terugwerkend nie.

  49. ARTIKEL 6 (2) (a)

  50. (2) A court or tribunal has the power to judicially review an administrative action if- (a)the administrator who took it- (i)was not authorised to do so by the empowering provision; (ii)acted under a delegation of power which was not authorised by the empowering provision; or (iii)was biased or reasonably suspected of bias; Fokus op administrateur – geregtelike hersiening as 1.Ongemagtige handeling 2.Ongemagtigde delegasie van magte 3.Partydig

More Related