1 / 24

Sessie 2

Wat beteken my doop?. Sessie 2. Hersiening. God skep die mens as sy beeld en verteenwoordiger Die mens kies om te sondig God se houding teenoor die sondige mens is steeds liefde God neem die inisiatief om die verhouding tussen Hom en ons te herstel. Hersiening.

eugene
Télécharger la présentation

Sessie 2

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wat betekenmy doop? Sessie 2

  2. Hersiening • God skep die mens as sy beeld en verteenwoordiger • Die mens kies om te sondig • God se houding teenoor die sondige mens is steeds liefde • God neem die inisiatief om die verhouding tussen Hom en ons te herstel

  3. Hersiening God reël en waarborg die herstelde verhouding deur’n verbond (met ’n teken) • Hy verbind Hom aan my om my God te wees • Hy verbind my aan Hom om sy kind te wees GOD SE TESTAMENT (VERBOND) =

  4. Hersiening God neem die vloek vir die verbreking van die verbond op Hom.

  5. Hersiening Kinders is saam met hulle ouers in die verbond ingesluit.

  6. Wat betekenmy doop? Sessie 2

  7. Ons kind se leefwêreld 1. Hoe lyk ons kinders se leefwêreld?

  8. Ons kind se leefwêreld Inligtingsrewolusie • Keuseverlamming • Vinnig verveeld (“boring”) – was daar, reeds gedoen... • Afgestomp (want media wys alles) • Kortaandagspan • Fokus is gefragmenteerd

  9. Ons kind se leefwêreld • 2. Hoe voel julle daaroor om in so ’n wêreld kind groot te maak?

  10. Ons kind se leefwêreld • 3. Vertel van / wys jou doopherinnering.

  11. Ons kind se leefwêreld • 4. Wie praat deur die doop?

  12. Doop as teken (en seel) van God se (genade)verbond Verbond = kontrak: 2-sydig (word deur 2 partyeonderhandel) 1-sydig (ontstaan by 1 party, bestaan tussen 2 partye: bv’n testament)

  13. Doop as teken (en seel) van God se (genade)verbond Kan ’n kind die begunstigde in ’n testament wees?

  14. OU TESTAMENT NUWE TESTAMENT God Belofte & Eis Belofte & Eis Antwoord Antwoord JER 31 : 31-34 VERGIFNIS GEN 17 : 1-12 GAL 3 : 29 GLO REEDS GLO LATER KOL 2 : 11-12 TEKEN: BESNYDENIS GOD SE GENADEVERBOND (Testament)

  15. Kolossense 2 11 Deurjulleverbondenheid met Hom is julleookbesny, nie met die besnydeniswatdeurmenseverrig word nie, maar met die besnydenisdeurChristus, en ditbestaan in die wegneem van die sondigenatuurvan die mens. 12 Dit het by die doopgebeurdeurdatjulle toe saam met Hombegrawe is. BESNY SONDIGE NATUURWEGGENEEM DEUR CHRISTUS GEDOOP

  16. BESNYDENIS – GELOOF? 11 Hy (Abraham) het die besnydenis as ’n teken ontvang. Dit is ’n seël wat bewys dat God hom vrygespreek het deurdat hy geglo het ...(Romeine 4) • Abraham krytekenOMDAThyGLO • IsakkrytekenSODAThysalGLO

  17. DOOPPRAKTYKE Grootmense word gedoop OMDAT… BELYDENISDOOP / SENDINGDOOP Kinders (van gelowiges) word gedoop SODAT… VERBONDSDOOP / GEMEENTEDOOP

  18. OU TESTAMENT NUWE TESTAMENT God Belofte & eis Belofte & Eis Antwoord Antwoord JER 31 : 31-34 VERGIFNIS GEN 17 : 1-7 GAL 3 : 29 GLO REEDS GLO REEDS GLO LATER GLO LATER TEKEN: BESNYDENIS KOL 2 : 11-12 TEKEN: DOOP GOD SE GENADEVERBOND (Testament)

  19. Wiepraatdeur die doop? GOD

  20. My DOOP waarborg: NET JESUS RED - VIR MY OOK ! Belofte: Ek is jou God en jy is my erfgenaam / kind. Ek het joustraf / vloekgedradeur my Seun, Jesus Christus! Jousonde is vergewe! Antwoord: Ek aanvaar Jesus as Verlosser, volg Hom gehoorsaam en leef soos iemand wat aan Hom behoort!

  21. Die doop: • inlywing in die gemeente 1 Kor 12:13 “Deur die een Gees het onsalmaleenliggaamgeworddeur die doop.” (1979 se proefvertaling)

  22. Is daar ’n regte (en verkeerde) manier van doop? Onderdompeling / besprinkeling?

  23. Moet ons nie ook groot gedoop word soos Jesus nie?

  24. Volgende week Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?

More Related