1 / 5

Pinkster 2009

Pinkster 2009. “Maar ons sien Jesus…” - hoe die lewende Christus ook na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk. Slegste vergissing: dat Jesus regtig weg is!. Vreemde verskynsel: praat baie oor wat Jesus 2000 jr gelede gedoen het, maar min oor wat Hy nou doen,

lis
Télécharger la présentation

Pinkster 2009

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Pinkster 2009 “Maar ons sien Jesus…” - hoe die lewende Christus ook na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk

  2. Slegste vergissing: dat Jesus regtig weg is! • Vreemde verskynsel: praat baie oor wat Jesus 2000 jr gelede gedoen het, maar min oor • wat Hy nou doen, • waar Hy nou is en • wat ons nou van Hom kan verwag. • Algemene aanname: Na sy HV is Jesus weg; ds by Sinode • Getroos met teenw van Kerk, Woord en Gees; maar Hyself is nie hier nie…. • Amper soos afrigter wat bevele skreeu van die kant af maar nie by ons is om ons te help nie

  3. Kan nie wees dat Jesus weg is nie… • Tekste te duidelik • Matt 28:20 – “En onthou: Ek is by julle al die dae…” • Matt 18:20 – “waar twee of drie in My Naam saam is daar is Ek by hulle” • Efes 4:10 – “die Een wat opgevaar het bo alle hemel-ruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul • Ook Hand 9 – Jesus ontmoet Paulus op pad… • (Ook Open 1 en 2, Joh-evangelie) • Luke Johnson: “In Acts, the Presence of the resurrected Lord is just as strong after the Ascension as before; indeed stronger”Die rede? “The experience of his Presence was possible because. He was alive and caused it!”

  4. Hoe verstaan ons dit: weg en tog hier? • “Weg” bedoel in die sin van “nie sien nie” • Hemel is nie ver nie, maar by ons; is deel van skepping; waarskynlik `n dimensie by ons wat ons met ons fisiese oe nie kan waarneem nie • HK onderskei: Mens, God, Persoon • Christus selfs meer teenwoordig na HV: Calvyn, Berkouwer, Thielicke

  5. Christus verseker by ons teenwoordig! • Teenwoordig in middele: woord, sakramente, kerk (erediens), medegelowiges, vreemdeling……maar ook Self in Persoon teenwoordig! • Mag nie hieroor twyfel – hart van evangelie • Min ander beloftes so vas en seker (vgl Ps 23 en Jes 43) • Kan, moet dit weet ook van Afrika… • As ons dit net kan sien….. Meer: nie net teenwoordig – ook aan werk! Daaroor more-aand…

More Related