1 / 12

Gen.2:7

Die toestand van gedurige verandering en funksionele bedrywigheid kenmerkend vir stof, veral vir daardie deel daarvan wat n mens , dier of plant vorm voordat dit sterwe. Gen.2:7

ornice
Télécharger la présentation

Gen.2:7

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die toestand van gedurige verandering en funksionele bedrywigheid kenmerkend vir stof, veral vir daardie deel daarvan wat n mens , dier of plant vorm voordat dit sterwe

  2. Gen.2:7 En Jahweh onse God het die mens gevormeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die LEWE geblaas. So het dan die mens n Lewende siel geword. Gen.1:27,28 En Jahweh onse God het die mens geskape na Sy beeld. En Jahweh het hulle geseen , en vir hulle gese: wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde en onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voels van die hemel en oor al die diere wat op doe aarde kruip. Gen.2:15 Toe het Jahweh onse God die mens geneem en hom in die tuin van Eden gestel om dit te bewaak en te bewerk .

  3. Gen.3:1 Maar , ( moeilikheid ) , die slang (satan) was listiger (behendiger ) as al die diere van die veld wat Jahweh onse God gemaak het

  4. Jer.29:11-14 Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreekJahwe onse God , gedagtes van vrede en nie onheil nie , om julle n hoopvolle toekoms te gee. Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid , en Ek sal na julle luister. En julle sal My soek en vind as julle na MY vra met julle hele hart. En Ek sal My deur julle laat vind , spreek Jahweh onse God , en julle lot sal verander en julle versamel uit al die nasies en uit al die plekke waarheen Ek julle verdryf het , spreek Jahweh ; en Ek sal julle terugbring na die plek waar Ek julle in ballingskap weggevoer het. Eseg. 34 ( Israel is soos n vlakte vol droe , dooie bene ) V14: en Ek sal My GEES in julle gee , dat julle LEWENDIG kan word

  5. Jes.61: 1,2 en later deur meester Jahshuah self herhaal : Luk. 4: 18 , 19 • Die GEES van Jahweh is op My omdat Hy MY gesalf het om die evangelie aan die armes te bring . Hy het My gestuur om die wat verbrysel is van hart , te genees . • Om aan die gevangenes vrylating te verkondig en aan die blindes herstel van gesig ; om die wat gebroke is , in vryheid weg te stuur ; om die aangename jaar van Jahweh aan te kondig ( te proklameer ) !!!!!!!!!

  6. Johannes .8:36 • As die Seun julle dan vrygemaak het , sal julle waarlik vry wees ! • Johannes . 11:25 ,26 • Ek is die opstanding en die LEWE , wie in My glo , sal LEWE , al het hy ook gesterwe, • En elkeen wat LEWE en in My glo , sal NOOIT sterwe tot in ewigheid • Johannes .14:6 • Ek is die weg, die waarheid en die LEWE !!!! • Johannes.10:10 • Ek het gekom dat julle LEWE in oorvloed kan he

  7. Gal.2:20 ( paulus ) • Wat ek nou in die VLEES LEWE , leef ek deur die geloof in die Seun van Jahweh onse God , wat my liefgehad het en Homself vir my gegee het

  8. 1 Petrus .1:3 • Ons het ewige LEWENDE HOOP ontvang deur die opstandingskrag van meester Jahshuah uit die dode

  9. Johannes .7: 38 • Hy wat in My glo soos die Skrif se ; strome van LEWENDE water sal uit sy binneste vloei • 2 Kor.2: 15,16 • Want ons is n aangename geur van meester Jahshuah tot eer van Jahweh onse God onder die wat verlore gaan. Vir die laaste n reuk van die dood tot die dood , maar vir die eerste , n reuk van LEWE tot die LEWE !!!!!!

  10. Openbaring 3:1 • Aan die gemeente van Sardis : • Ek ken jou werke , dat jy die naam dra dat jy leef , maar in werklikheid is jy dood !! • ( mag dit nooit van die Olyfberg gemeente gese word nie )

  11. L = lewe L= liefde L= lewe • E= elke E= eerbied E= elke • W=waarheid W= werke W=weldaad • E=eerste E=energie E= elkedag

  12. L = lewe L = laat • E = eenvoudig E = elke • W = wandel W = waarheid • E = eerbiedig E = eggo

More Related