1 / 9

Maarten Hamersma se aanbieding aan die gemeente op 20 April 2008 Beginsels

Maarten Hamersma se aanbieding aan die gemeente op 20 April 2008 Beginsels. Dis onmoontlik om ‘n gemeente struktuur op ‘n tradisionele manier te teken. Ons almal werk saam onder één hoof – Christus. Alle Lidmate vervul funksies/rolle volgens hulle gawes, in groepsverband of as individue.

paco
Télécharger la présentation

Maarten Hamersma se aanbieding aan die gemeente op 20 April 2008 Beginsels

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Maarten Hamersma se aanbieding aan die gemeente op 20 April 2008 Beginsels • Dis onmoontlik om ‘n gemeente struktuur op ‘n tradisionele manier te teken. • Ons almal werk saam onder één hoof – Christus. • AlleLidmate vervul funksies/rolle volgens hulle gawes, in groepsverband of as individue. • Besluite of word óf in groepsverband (gewoonlik eenstemmig) óf as individue geneem, ten goede van die Here se kerk. • As almal toegerus is om op die regte manier te funksioneer (Ef.4) behoort daar nie wanbestuur of konflik voor te kom nie. • Ons behoort ‘n Vreemdeling-vriendelike kerk te wees • Die aspekte en advies van die Hoë Impak Kerk reeks word waar moontlik ingebou: • Verlore mense kom na Christus toe • Gelowiges groei na volwassenheid (Christ-likeness) • Die kerk werk aan die behoeftes van die gemeenskap • Die kern van die dag tot dag Christelike lewe lê by die kleingroepe en medium groepe. • Groepleiers het groot verantwoordelikheid, en word amptelik erken as verteenwoordigers van die gemeente

  2. Onthou die Vyf Skuiwe • ‘n Skuif weg van ‘n gemeente wat sy eie stelsels in stand hou, na ‘n gemeente wat by die essensie van kerkwees wil uitkom • ‘n Skuif weg van dooie strukture na lewende verhoudings • ‘n Skuif weg van ‘n gemeente wat gedien wil word, na ‘n dienende gemeente • ‘n Skuif weg van kerkleiers wat van bo af gesag en beheer uitoefen na ‘n gemeente wat van wortelvlak af funksioneer • ‘n Skuif weg van ‘n gemeente wat bloot ter wille van homself bestaan na ‘n gemeente wat bestaan ter wille van die nood van hierdie wêreld

  3. Eredienste Net ná eredienste Pitstop Saam met ander kerke Inspirasie, Aanbidding, Geloofsversterking, Toerusting Lering Geestelike plan Groep Diensgroepe Op-en-Wakkeres Kontakgroep Jeuggroep Bystandsgroep Geloofsvorming Uitreikaksie Beradingsgroep Ontwikkeling Bedieningsgroepe Ander aktiwiteite Onder leiding van Leraars, Ouderlinge, Diakens, Kleingroepleiers Beplan/Evalueer/Fasiliteer tot doelwitte bereik is Lewensverandering, Mee-lewing, Diep verhoudings, groei geestelik en in getalle Volgens kleingroepbeginsels Met leiers (nie noodwendig Ouderlinge nie) Koördineerder (“Adjudant”) “Vacancies”, Skakeling Kleingroepadministrasie Koördineer kerklike aktiwiteite Doen verantwoording oor bates aan Klein-groepleiers as verteen woordigers van die Gemeente Ouderlinge Diakens Batebestuur Gemeente-administrasie Geboue en Terreine Infrastruktuur Finansies (Begroting, bestuur, versorging van Predikante en personeel (met Kommissie uit gemeente) 20 April 2008 Vorm Volg Funksie Groot Groepe Medium Groepe Kleingroepe Kleingroepleiers Ondersteun mekaar Neem leiding van kleingroepe Toerusting Identifiseer leemtes Gee leiding Help met erediensbeplanning Lei eredienste Woordverkondiging en -leiding Toerusting Leraars

  4. Omskrywing van funksies • Lidmate • Neem deel aan groepe • Ondersteun en spoor groepleiers aan • As ‘n kleingroep platval, roep die hulp in van Ouderling/Diaken • Kleingroepleiers • Organisasie: • Kry ‘n onderleier / secundus • Reël byeenkomste • Versamel lidmaatbesonderhede • Skakel met Batebestuur • Woon begrotingsvergaderings by (so drie keer ‘n jaar) • Geestelik • Gee toerusting deur, of reël dat toerusters dit kom gee • Koinonia (onder mekaar en met die Here) • Skakel met Ouderlinge / Diakens vir spesiale gevalle • Woon kleingroepleiervergadering by (vir bemoediging / ondersteuning)

  5. Omskrywing van funksies • Kleingroep koördineerder • Koördineer tussen kleingroepe • Hou lidmaatregister by • Sorg dat nuwe lidmate uitegenooi word deur kleingroepe • Maak bekend wat in die gemeente aan die gang is • Reël kleingroepleiervergaderings • Toerusters (Diakens en Ouderlinge) • Berei voor en gee toerusting (Koinonia en Woord/Gebed) • Aan Kleingroepe, kleingroepleiers en individue • Vorm die Geestelike Beplanningsgroep • Help met spesiale gevalle en individuele berading of toerusting soos nodig • Diakens • Toesig / leiding aan Liefdesdiens / Bystandsgroep • Ouderlinge • Amptelike skakeling met Kerkverband • Tree op as gemeente se regspersoon • Neem oorhoofse en finale verantwoordelikheid oor die gemeente • Omtrent drie kleingroepe per ouderling/diaken

  6. Implementering • Groot, Medium en Kleingroepe en die leiers funksioneer reeds • Geestelike beplanningsgroep moet begin • Toerusters moet voorberei • Batebestuurgroep moet begin • Volgende begroting moet deur die Kleingroepleiers goedgekeur word

  7. Petrus van der Merwe se uiteensettingGROOTGROEP

  8. MEDIUMGROEPE

  9. KLEINGROEPE EN FUNSKIONARISSE

More Related