70 likes | 206 Vues
1. KYK rondom jou na ander leerders in die klas. Almal het eieinskappe in gemeen omdat hulle almal mense is. Maar hulle het ook kenmerke wat verskil en ‘n paar wat eintlik uniek is. Sommige van hierdie kenmerke het ons van ons ouers geërf soos die soort
E N D
1. KYK rondom jou na ander leerders in die klas. Almal het eieinskappe in gemeen omdat hulle almal mense is. Maar hulle het ook kenmerke wat verskil en ‘n paar wat eintlik uniek is. Sommige van hierdie kenmerke het ons van ons ouers geërf soos die soort oorlobbe of die vermoë om ons tong te rol. Ander word deur die omgewing en ons wyse van lewe veroorsaak, soos letsels op die vel of ‘n aksent. Sommige eienskappe kan slegs ‘n klein bietjie van ander mense verskil. Dit varieer geleidelik oor ‘n wye spektrum. Voorbeelde hiervan is hoogte en grootte van die hand, en staan bekend as aaneenlopende variasie. Ander kenmerke soos regs- of linkshandigheid en vingerafdrukke is duideliker. Dit kom in duidelike groepe voor. Hierdie verskille staan bekend as onsamehangende variasie. BESTUDEER die kenmerke van mense in jou groep versigtig en VOLTOOI die tabel Van ouers oor geërf Deur omgewing veroorsaak aaneenlopend of onsamehangend Sigbare kenmerk/variasie Van die eienskappe wat jy dink is oorgeërf, BESPREEK watter jy van jou moeder of vader geërf het.
2. Tweelinge was dikwels bestudeer om te verstaan watter kenmerke geërf is en watter deur die omgewing bepaal word. Identiese tweeling het presies dieselfde genetiese instruksies vir bou van hul liggaam. As hulle in dieselfde huis opgebring word ondervind hulle ook dieselfde omgewing. As hulle egter gekei word en in verskillende gesinne opgebring word. kan die omgewingstoestande wat affekteer baie verskillend wees. Nie-identiese (broederlik) tweeling ontwikkel dieselfde tyd maar is nie noodwendig geneties nader aanmekaar as enige broers of susters wat op verskillende tye gebore is nie. BESTUDEER die onderstaande tabel met inligting oor die gemiddelde verskille in sekere fisiese kenmerke tussen tweelinge. 50 pare identiese tweelinge, een huis 19 pare identiese tweeling, aparte huise 50 pare non-identiese tweeling, een huis Verskille in Hoogte (cm) 1.7 1.8 4.4 Gewig (kg) 1.9 4.5 4.5 Kop lengte (mm) 2.9 2.2 6.2 Kop breedte (mm) 2.8 2.9 4.2 BESPREEK en skryf die bewyse neer wat ondersteun watter kenmerke oorgeëf en watter kenmeke deur die omgewing waarin tweeling pare opgebring is, bepaal is. BESLUIT watter ander inligting jy nou sou wou hê?
3. Op ‘n visplaas, word al die bevrugte eiers in dieselfde gekontroleerde omgewing gehou om daar te ontwikkel. Enige variasie tussen indiwidue sal hoofsaaklik geneties wees. Die grafiek toon die verskille in lengte in ‘n monster van 250 visse in 1998 100 75 Aantal visse 50 25 Lengte in cm 8.0 - 8.9 9.0 - 9.9 10.0 - 10.9 11.0 - 11.9 12.0 - 12.9 13.0 - 13.9 BESKRYF wat die grafiek aantoon en watter faktore in die omgewing konstant gehou moet word. BESPREEK in watter wyses die patroon verskillend sou wees as die vis meer gevoed was?
Chris se prosedure op 6 Februarie Ranu se prosedure op 30 Januarie 1) Plante van 20 lukraak gekose areas geneem. 2) Plante vir meting lukraak gekies. 3) Hoogte van 15 plante in elke area gemeet. 1) Plante van 4 hoek areas van die land geneem. 2) Plante gemeet uit middel van elke area geneem. 3) Hoogte van 25 plante in elke area gemeet. 4. Ranu en Chris bestudeer groei van plante, in hul landbou kursus. Hulle het besluit om die variasie in die lengte van Sorghum plante te ondersoek. Dit is belangrike inligting as die graan met ‘n masjien geoes sou word. Gou het hulle besef dat hulle nie al die plante sou kon meet nie. Hulle was ook nie seker watter plante om te kies nie. Help hulle kies. LEES en BESPREEK die ondersoek planne van elk van die studente. BEPLAN jou eie ondersoek na die variasie in hoogte van Sorghum plante. BESLUIT op die apparaat wat jy nodig sal kry en hoe jy dit sal gebruik. Hoeveel plante jy sou meet en die tyd van die jaar. Hoe jy sou kies watter plante om te meet.
Aantal plante Hoogte interval (cm) Ranu Chris 46 - 50 2 0 51 - 55 4 0 56 - 60 6 1 61 - 65 10 1 66 - 77 16 2 71 - 75 10 3 76 - 80 26 5 81 - 85 30 8 86 - 90 38 8 91 - 95 42 12 96 - 100 56 14 101 - 105 30 18 106 - 110 20 14 111 - 115 6 8 116 - 120 4 4 121 - 125 0 2 5. BESPREEK die verskillende resultate vir Sorghum plante TEKEN lyn grafieke van albei studente se resultate. Aantal plante Hoogte interval van plante
6. Die studente het hul ondersoeke bespreek, resultate vergelyk en probeer om afleidings daaruit te maak. BESTUDEER elkeen se stellings. BESPREEK of jy daarmee saamstem of verskil. SKRYF bewyse wat jou standpunt ondersteun neer. Ranu dink dat haar prosedure beter is en haar resultate oor die variasie tussen die plante dus meer betroubaar is. Chris dink dat sy resultate met Ranu s’n vergelykbaar is alhoewel hy ‘n week later sy ondersoek gedoen het. Ranu en Chris dink albei dat hoogte in Sorghum aaneenlopende variasie toon. Ranu lei af dat hoogte van Sorghum plante totaal geneties bepaal word.
7. Daar word gesê dat geen twee persone identiese vinger afdrukke het nie. Die patrone van vinger afdrukke kan egter in vier hoof groepe verdeel word. Hingsel(oog) Konsentries Boog Saamgesteld Die kolom grafiek toon ‘n analise van 100 voorvinger afdrukke 80 70 60 50 Aantal vingerafdrukke 40 30 20 10 Hingsel Konsentries Boog Saamgesteld BESPREEK en SKRYF oor die tipe van variasie deur vingerafdrukke gewys en hoe dit verkry is. Is daar dieselfde patroon verspreiding in jou klas?