1 / 31

BEKENDSTELLING: HERSIENE NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING IN DIE SENIOR FASE

BEKENDSTELLING: HERSIENE NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING IN DIE SENIOR FASE. ‘N WKOD-ORIëNTERINGSWERKSWINKEL VIR DIE SENIOR FASE 2005 DIREKTORAAT KURRIKULUMONTWIKKELING. DEEL 1. AGTERGROND HNKV-PROSES IMPLEMENTERING VAN DIE KURRIKULUM ASSESSERING TEN SLOTTE. DEEL 2.

sierra
Télécharger la présentation

BEKENDSTELLING: HERSIENE NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING IN DIE SENIOR FASE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BEKENDSTELLING: HERSIENE NASIONALE KURRIKULUMVERKLARINGIN DIE SENIOR FASE ‘N WKOD-ORIëNTERINGSWERKSWINKEL VIR DIE SENIOR FASE 2005 DIREKTORAAT KURRIKULUMONTWIKKELING

  2. DEEL 1 • AGTERGROND • HNKV-PROSES • IMPLEMENTERING VAN DIE KURRIKULUM • ASSESSERING • TEN SLOTTE

  3. DEEL 2 ’n BLIK OP DIE LEERAREA-VERKLARINGS

  4. AGTERGROND • Kurrikulumveranderinge na apartheid in SA het ten doel gehad die • normalisering van onderrig en leer • transformasie van onderrig en leer deur die voortbring van een nasionale kernkurrikulum • verwydering van vooroordele en partydigheid van die apartheids- regering • verskuiwing van ’n doel-en-doelwittebenadering tot ‘n uitkomsgebaseerde benadering

  5. Nuwe beleid vir kurrikulum en assessering • Oktober 1997 : Die Nasionale Kurrikulumverklaring graad R - 9 (K2005) • Desember 1998 : Die assesseringsbeleid in die Algemene-onderwys-en- opleidingsband vir graad R - 9 en Basiese Onderwys vir Volwassenes

  6. Die HNKV is op die grondwet gebaseer Fundamentele WAARDES in die grondwet wat die kurrikulum moet reflekteer:- • Demokrasie • Sosiale regverdigheid en gelykheid • Nie-rassisme en nie-seksisme • Ubuntu (menswaardigheid) • ‘n Vrye gemeenskap • Verantwoordbaarheid/Verantwoordelikheid • Respek • Regsoewereiniteit • Versoening Manifes oor Waardes, Opvoeding en Demokrasie, Dept. van Ond. 2001

  7. Beginsels van die HNKV • Sosiale geregtigheid, ’n gesonde omgewing, menseregte en inklusiwiteit • Uitkomsgebaseerde onderwys • ‘n Hoë vlak van vaardighede, kennis en waardes vir almal • Duidelikheid en toegank-likheid • Progressie en integrasie

  8. K2005 HNKV-proses 1997 K2005 1998 Graad 1 1999 Graad 2 Hersieningskom. 2000 Graad 3&7 Verslag Mei 2001 Graad 4&8 Konsep HNKV 2002 Graad 5&9 HNKV Mei 2003 Graad 6 2004 Graad R tot 3 2005 Graad 4 tot 6 2006 Graad 7 2007 Graad 8 2008 Graad 9 Nasionale Kurrikulumproses

  9. Verskille tussen K2005 en die HNKV:- • Verminder ontwerpkenmerke • Vereenvoudig die taal • Bring assessering en kurrikulum in ooreenstemming • Verbeter onderwyseroriëntering en opleiding • Verbeter leerondersteuningsmateriaal • Verbeter provinsiale ondersteuning • Heroorweeg tydskale vir implementering

  10. K2005 7 KU’e en 5 Ontw. Uitkomste 8 Leerareas 3 Leerprogramme Faseorganiseerders Programorganiseer-ders SU’s Asesseringskriteria Omvangverklarings Prestasieaanduiders HNKV 7 KU’e en 5 Ontw. Uitkomste 8 Leerareas Leerprogramme (2+) - - Leeruitkomste Assesseringstandaarde - - Kurrikulumontwikkeling en -verandering (Sen. Fase)

  11. LEERUITKOMSTE • Bly dieselfde oor al die grade • 12 LU’s wat nie in die Grondslagfase voorkom nie, word in die Intermediêre Fase geassesseer en daar is een meer vir Lewensoriëntering (vir beroepe) • LU’s beskryf die kennis, vaardighede en waardes wat die leerder behoort te ken, te demonstreer en te kan doen aan die einde van die AOO. • LU’e SKRYF NIE INHOUD OF METODE VOOR NIE.

  12. Graad-spesifiek Beskryf die minimum vlak wat die leerder behoort te demonstreer in bereiking van die leeruitkoms Beskryf die minimum wyses (diepte en omvang) waarop die leerders die bereiking van die leer- uitkoms kan demonstreer. Dui konseptuele progressie vir die Leerarea aan Dui integrering van konsepte, vaardighede en waardes aan ASSESSERINGSTANDAARDE SKRYF NIE METODE VOOR NIE. ASSESSERINGSTANDAARDE:-

  13. BEPLANNINGSVLAKKE • LEERPROGRAMME (FASEPLAN) • Bevorder die bereiking van die LU’e & AS’e vir die Fase • Moet al die LU’e en AS’e wat in die fase bereik moet word omvattend dek. • Hierdie faselange leerprogram bevat:- • JAARLANGE WERKSKEDULES (GRAADPLAN) • Toon pas en opeenvolging van aktiwiteite aan • Hierdie jaarplanwerkskedule bevat:- • LESPLANNE (INDIVIDUELE ONDERWSERS BEPLANNING VAN WERKEENHEDE) • Gee meer detail, insluitende voorbeelde van lesse wat in ’n gegewe periode bereik moet word.

  14. INTERMED. Tale, Wiskunde & ander leerprogramme wat die orige leerareas mag omvat GRONDSLAG Geletterdheid Syferkundigheid Lewensvaardig-heid SENIOR Tale, Wiskunde, LO, K&K, EBW, Teg, NW, SW (G&A). PER FASE Leerprogramme lewer die LU’s en AS’e deur aktiwiteite GESTRUKTUEERDE BEPLANDE

  15. ONTWIKKELLING VAN LEERPROGRAMME:-’n Nasionale onderwysersgids vir elke LA sal die volgende insluit: • Integrasie van Leerareas • Integrasie oor Leerareas heen • “Weeg” van uitkomste • Groepering van assessering-standaarde • Tydstoewysing • Assessering • Leerstoornisse • Ontwerp van ’n leerprogram • Beleid en wetgewing • Opleidingontwikkeling en lewering • Bronne en ondersteuning • Beplanning en organisasie

  16. ASSESSERING Die HNKV bring die kurrikulum en assesseringsbeleid in ooreen-stemming Die AOOS is ’n volle kwalifikasie toegeken aan die einde van Graad 9 Kodes verander vanaf 1 - 10 en NN – 5 tot 1- 4

  17. Die tipe onderwyser wat in die vooruitsig gestel word • Gekwalifiseerd • bekwaam • toegewyd • besorgde persoon • onderhandelaar vir leer • interpreteerder & ontwerper van LP’e • leier • administrateur • bestuurder • assessor • fase -/leerarea spesialis • aktiewe gemeenskapslid en burger

  18. Die tipe leerder wat in die vooruitsig gestel word: ’n Geletterde, syferkundige, multivaardige leerder wat die omgewing respekteer selfvertroue betoon, en verantwoordelik in die gemeenskap deelneem

  19. DEEL TWEE ‘N BLIK OP DIE LEERAREA-VERKLARINGS

  20. Uitleg van die HNKV Leerareadokumente • Deel 1 : InleidingDie HNKVDie betrokke leerarea • Deel 2 : Leeruitkomste en Assesseringstandaarde Minimum KVWH verlang Verwagtinge per graad Kontinuum van leer verseker progressie • DEEL3 : AssesseringBeginsels van UGA Riglyne vir UGAIdees opteken en verslaghouding • Deel 4 : VerwysingslysWoordelys

  21. Tale: Leeruitkomste 1. Luister 2. Praat 3. Lees en kyk 4. Skryf 5. Dink en redeneer 6. Taalstruktuur en -gebruik

  22. Wiskunde:Leeruitkomste 1. Getalle, Bewerkings en Verhoudings 2. Patrone, Funksies en Algebra 3. Ruimte en vorm 4. Meting 5. Datahantering

  23. Natuurwetenskappe:Leeruitkomste 1. Wetenskaplike ondersoek 2. Konstruksie van Wetenskapkennis 3. Wetenskap, tegnologie en die omgewing

  24. Sosiale Wetenskappe:Leeruitkomste 1. Geskiedenis 1.1 Geskiedkundige ondersoek 1.2 Geskiedkundige kennis en begrip 1.3 Geskiedkundige interpretasie 2. Aardrykskunde 2.1 Aardrykskundige ondersoek 2.2 Aardrykskundige kennis en begrip 2.3 Ondersoek van vraagstukke

  25. Kuns en Kultuur:Leeruitkomste 1. Skepping, interpretasie en aanbieding 2. Besinning 3. Deelname en samewerking 4. Uitdrukking en kommunikasie

  26. Lewensoriëntering:Leeruitkomste 1. Gesondheidsbevordering 2. Sosiale ontwikkeling 3. Persoonlike ontwikkeling 4. Liggaamlike ontwikkeling en beweging 5. Oriëntering ten opsigte van die Wêreld van Werk (Nuut vir Senior Fase)

  27. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe:Leeruitkomste 1. Kennis en Begrip van die Ekonomiese Siklus 2. Begrip van Volhoubare Groei en Ontwikkeling 3. Bestuurs-, Verbruikers- en Finansiële Kennis en Vaardighede 4. Entrepreneurskennis en - Vaardighede

  28. Tegnologie:Leeruitkomste 1. Tegnologiese prosesse en vaardighede 2. Tegnologiese kennis en begrip 3. Tegnologie, samelewing en omgewing

  29. Opleiding in HNKV:1. Uiteensetting van die leerareas (Werkswinkels aangebied deur OBOS vir elke leerarea. Bring LA-verklaring en oorsigdoku-ment saam.)2. HNKV: 4 ½ dae opleiding vanaf 11 tot 15 Julie 2005 virgraad 7-onderwysers wat nie in 2003 of 2004 bygewoon het nie Dankie

  30. EINDE

More Related