SlideServe
Menu
Préférences
© SlideServe · v2026

Mei

stacey avatar
1 diapositives · 384 Views · Aug 20, 2014

2010. Mei. Maandag. Dinsdag. Woensdag. Donderdag. Vrydag. Saterdag. Sondag. 1. 2. Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin.

Mei - slide 1
01 / 1Mei
1 / 17

Télécharger la présentation

Mei
Une image / un lien ci-dessous est fourni (tel quel) pour télécharger la présentation

Politique de téléchargement : le contenu du site vous est fourni TEL QUEL pour votre information et votre usage personnel ; il ne peut être vendu, concédé sous licence ni partagé sur d’autres sites sans l’accord de son auteur.Le contenu vous est fourni TEL QUEL, pour votre information et votre usage personnel uniquement. Téléchargez la présentation en cliquant sur ce lien. Lors du téléchargement, si vous ne parvenez pas à télécharger une présentation, l’éditeur a peut-être supprimé le fichier de son serveur.Pendant le téléchargement, si vous ne parvenez pas à obtenir une présentation, le fichier a peut-être été supprimé par l’éditeur.

F I N

Plus de contenu associé

Transcription de la présentation
  1. 2010 Mei Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 1 2 Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Soek na woorde wat met ‘n v begin. Skryf hulle neer. 3 9 4 5 6 7 8 Sorteer jou v-woorde: Bv. vinnige goed, diere, vrugte, ver-, vlieënde dinge… Moedersdag. Lees jou f-woorde vir ‘n maat. Kies 3 woorde. Verduidelik wat dit beteken. Skryf soveel woorde as moontlik neer wat met ‘n f eindig. Soek na woorde wat met ‘n f begin. Skryf hulle neer. Soek woorde in ou tydskrifopskrifte wat met ‘n be-, ge- of ver- begin. Plak hulle in jou boek. 16 10 Maak sinne met 2 be-, 2 ge- en 2 ver- woorde. Ruil jou boek met ‘n maat. Lees mekaar se sinne. 11 12 13 14 15 23 17 Stal al die ng-stories uit. Lees jou maats se stories. Hoeveel woorde ken jy wat ‘n ng-klank in het? Vra vir Mamma en Pappa om te help met jou lysie. Soek nk-woorde in ou tydskrifte of koerante. Vertel jou maat wat die woorde beteken. 18 19 20 21 22 Skryf ‘n rympie met enige nk-woorde. Lees dit vir Juffrou. Skryf ‘n storie met jou ng-woorde daarin. Wat van ‘n storie oor ‘n lang slang met ‘n kring op sy wang? Hoeveel rm en lm woorde kan jy kry? Dink aan 5 woorde wat op f eindig en wat ‘n -we in die meervoude kry. Maak ‘n lysie. 24 25 30 26 27 Dink aan 8 woorde wat ‘n s in die meervoude kry. Kan jy sinne met die woorde skryf? 28 29 Dink aan 8 KVK*-woorde wat in meervoude kan verander. Kan jy die meervoude skryf? KVK*-woorde = Konsonant, Vokaal, Konsonant of Medeklinker, Klinker, Medeklinker Bv. kat - katte Maak spogsinne met jou rm en lm woorde. Lees al jou meervoudsinne. 31