1 / 9

God se antwoord wanneer die lewe knyptang

God se antwoord wanneer die lewe knyptang. Die afgelope tyd is daar verskeie aanvegtinge wat in ons gemeente belewe word. Re- oriëntasie. Oriëntasie. Disoriëntasie. Reaksies op beproewing :. Aarts optimis – Alles sal regkom.

yan
Télécharger la présentation

God se antwoord wanneer die lewe knyptang

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God se antwoord wanneer die leweknyptang Die afgelope tyd is daar verskeie aanvegtinge wat in ons gemeente belewe word.

  2. Re-oriëntasie Oriëntasie Disoriëntasie

  3. Reaksies op beproewing: Aarts optimis – Alles sal regkom Genis – Die donker bril kom nooit af nie. Beproewing word oorweldig negatief belewe. Geweldige pyn Realis – Om nugter te deel met die met die omstandighede Geloofsrealis – Om te deel met die met die beproewing op ‘n Bybelse wyse

  4. Watsê die Bybel?Soek My aangesig! 2 Kronieke 7:13 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur, 14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en My aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.

  5. Psalm 27:1 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vrees? 2 As kwaaddoeners teen my naderkomom my vleesteeet-my teëstanders en my vyande, ja, myne - struikelhulle self en val. 3 Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek. 4 Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel. 5 Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n rots. 8 Van U sê my hart: Soek my aangesig! Eksoek u aangesig, o HERE!

  6. Verhaal: Abraham Lincoln en Stephen Douglas God se aangesig is Sy aangesig in Jesus Christus Kol1:15 Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping...19 God het besluit om met sy volle wese in Hom te woon 20 en om deur Hom alles met Homself te versoen. Open 22:1 Toe het die engel my die rivier met die water van die lewe gewys. Dit is helder soos kristal en dit stroom uit die troon van God en van die Lam uit. 2 Tussen die hoofstraat van die stad aan die een kant en die rivier aan die ander kant staan die boom van die lewe. Hy dra twaalf keer per jaar vrugte: elke maand lewer hy sy vrugte. Die blare van die boom bring genesing vir die nasies. 3 Daar sal niks meer wees wat deur God vervloek is nie. Die troon van God en van die Lam sal in die stad wees, en sy dienaars sal Hom dien. 4 Hulle sal Sy aangesig sien, en sy Naam sal op hulle voorkoppe wees. 5 Daar sal nie meer nag wees nie. Die mense het nie die lig van ’n lamp en die lig van die son nodig nie, omdat die Here God hulle sal verlig, en hulle sal tot in alle ewigheid regeer.

  7. God se antwoord wanneer die lewe knyptang. Hoekom het mense ‘n gesig? 1. ‘n Gesig is die manierwaaropjy AANDAG kry 2. ‘n Gesigbeskryf you UNIEKHEID 3. ‘n Gesigopenbaar KARAKTER 4. ‘n Gesigopenbaarjou BUI ingesteldheid 5. ‘n Gesigtoonjou INTENSIE 6. ‘n Gesigopenbaar GUNS 7. ‘n Gesig sê dat jy TEENWOORDIG is

  8. God se antwoord wanneer die lewe knyptang 1. God se gesig is die wysewaaropHyjou AANDAG kry 2. God se gesigwysSy UNIEKHEID van wieHy is 3. God se Gesig openbaar Sy KARAKTER 4. God se gesig toon ons Sy BUI of ingesteldheid 5. God se gesigmaakaanonssy INTENSIE bekend 6. God se gesig opnebaar GUNS 7. God se gesig sê dat Hy TEENWOORDIG is

  9. Om God se aangesig te soek is ‘n ersntige saak – dit verander jou Praktiese hulp – hoe? • Bestudeer Sy Gesig • Tot my – karakter, wese,natuur • Vir My – vleeswording, lewe,kruis,opstan, inter • Oor ons – Hoof oor nasies, kerk • In ons – Vrug van die Gees, gawes • Deur ons - Ruag • Voor ons - breek grond, oop deure • Oor ons – herlewingskrag, wederkoms Pleit Sy gesig Aanbid Sy gesig Rapporteer Sy gesig

More Related