1 / 28

Module 2.1

Basiese rekenaarkonsepte. Module 2.1. INHOUD. Wat is ’n rekenaar? ’n Uitgebreide model van ’n rekenaar Die rol van programmatuur Tipes rekenaars IKT stelsels Woordelys. WAT IS ’n REKEnaar ?. Hoofkomponente of dele van ’n rekenaar. Wat is ‘n rekenaar?. Basiese model van ‘n rekenaar.

angelo
Télécharger la présentation

Module 2.1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Basiese rekenaarkonsepte Module 2.1

  2. INHOUD • Wat is ’n rekenaar? • ’n Uitgebreide model van ’n rekenaar • Die rol van programmatuur • Tipes rekenaars • IKT stelsels • Woordelys

  3. WAT IS ’n REKEnaar? • Hoofkomponente of dele van ’n rekenaar

  4. Wat is ‘n rekenaar? • Basiese model van ‘n rekenaar • Die TVA model

  5. WAT is ‘n rekenaar? • ’n Definisie van ’n rekenaar • ’n Rekenaar is ’n veeldoelige, elektroniese toestel wat dat kan ontvang (toevoer), data kan verwerk, resultate kan produseer enafvoer kan lewer

  6. Data Inligting • rou, onverwerkte feite CAT123NW • die resultaat van verwerkte data en moet nuttig en betekenisvol wees • registrasienommer van ’n motor van die Noordwes provinsie CAT123NW Wat is ’n rekenaar?

  7. ’n uitgebreide model van ’n rekenaar voer die instruksies uit, verwerk die data en bestuur en beheer al die ander dele van ’n rekenaar kry terugvoer van die rekenaar voer data in rekenaar in rekenaars moet met mekaar kan kommunikeer hou instruksies en data waarmee die rekenaar nie op die oomblik mee werk nie

  8. ’n uitgebreide model van ’n rekenaar • Let op die volgende: • Programme moet ‘gelaai’ wees voordat dit gebruik kan word. • Data moet in die geheue wees voordat ’n rekenaar daarmee kan werk. • Die inhoud van die geheue word slegs ‘permanent’ sodra dit ‘gestoor’ is.

  9. aktiwiteit 1

  10. die rol van programmatuur • Programmatuurkategorieë volgens funksie

  11. toepassingsprogrammatuur

  12. toepassingsprogrammatuur

  13. toepassingsprogrammatuur

  14. die rol van programmatuur • Programmatuurkategorieë volgens verspreidingsmodel

  15. Aktiwiteit 2

  16. tipes rekenaars • Grootte en verwerkingspoed Verwerkingspoed Fisiese grootte Draagbaar

  17. tipes rekenaars • Bedieners - Word in netwerk omgewings gebruik om ’n netwerk van gekoppelde rekenaars te ‘bedryf’

  18. tipes rekenaars • Gebruikertablette & Tablet PC’s • Klein, draagbare toestelle • Ontwerp om deur middel van raakskerms beheer te word • Tablette het ingeboude WiFi, Bluetooth, 3G

  19. tipes rekenaars • Gebruike

  20. tipes rekenaars • Voordele en nadele van rekenaargebruik Raak gou verouderd slegs so goed as die manier waarop hulle gebruik word en die data wat aan hulle gevoer word Vinnig en akkuraat goed vir herhalende take beperkte aantal toepassings meerdoelig word nie moeg nie, kla nie en eis ook nie verhogings kan nie dink of probleme oplos nie kan baie duur wees benodig programme wat spesiaal ontwerp is vinniger kommunikasie benodig opgeleide programmeerders en operateurs uitstekende rekordhouding verskeie metodes om data te verwerk en te analiseer

  21. Aktiwiteit 3

  22. ikt-stelsels • Die vermoë om data te analiseer en te interpreteer, om geldige gevolgtrekkings en akkurate voorspellings te maak (inligting), kan die verskil tussen sukses en mislukking beteken..

  23. IkT-stelsels Inligting Kommunikasie Tegnologie Die proses om data en inligting van een plek na 'n ander oor te dra of te stuur Gemanipuleerde of verwerkte data

  24. Ikt-stelsels • Stoor van data by besighede • Data warehousing: • stoor, bestuur en onttrek groot hoeveelhede data. • Data mining: • verwerk en analiseer data in die soeke na waardevolle inligting

  25. IkT-stelsels • Voorbeelde van IKT-stelsels in die alledaagse lewe • Supermark-kettingwinkel • Moderne POS-stelsels gebruik strepieskodes en skandering • Skandering is meer akkuraat • Items wat ingeskandeer is, word van gerekenariseerde voorraaddatabasis verwyder – beter beheer van inventaris. • Data word na hoofkantoor gestuur – bestel voorraad en bestuursbesluite • ’n IKT-stelsel laat toe om: • Die regte voorraad te bestel soos benodig • Te kyk watter items nie goed verkoop nie • verkope na te gaan

  26. Ikt-stelsels • Voorbeelde van IKT-stelsels in die alledaagse lewe • Selfoonmaatskappy • kontrakte • genoeg voorraad en selfone • genereer finansies vir uitbreiding en instandhouding • nagaan van tydsduur van oproepe, SMS’e, data-oordrag, gratis lugtyd, oordrag van gratis minute/sekondes en verval daarvan • diens en herstel van selfone en infrastrukture • monitor netwerkstatus • personeelrekords • ’n IKT-stelsel laat toe om: • Lys hoeveel oproepe gemaak, na watter nommers en lengte van oproepe • Totale minute gebruik en bepaal selfoonrekening • Totale data oorgedra (in megagrepe) en bepaal selfoonrekening

  27. Aktiwiteit 4

  28. woordelys

More Related