1 / 26

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Psalm 18: 1.

ayoka
Télécharger la présentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Psalm 18: 1 Ek het U hart'lik lief, o HEER!U is my sterkte-en teëweer.Die HEER 's my rots, my vesting sterk,my redder wat my heil bewerk,my rots wanneer die stormwind huil,my skild, die weerkrag van my heil,my vesting op die bergkrans steil,by wie ek vas en veilig skuil.

  3. Psalm 18: 14 Gods weg is gans volmaak soos Hy,sy woord van al wat smet is, vry,soos goud, gelouter sewe maal.Hy is 'n skild van keurmetaalvir almal wat op Hom vertrou.Want wie's daar buiten U, o HEER!U is die Rots, geen ander meer,op wie ons altyd weer kan bou.

  4. Psalm 9:1 Ek sal van ganser harte, Heer,u wonders groot maak en U eer.Ek sing omdat ek in U bly is,aan wie my lofsang toegewy is;

  5. Psalm 9:7 Die hart van hul wat U bely,sal in u Naam standvastig bly.Dié wat U soek in stil vertroue,is by U veilig en behoue.

  6. Psalm 33:1 Sing vrolik, hef die stem nabowe; regverdiges, verhef die Heer! Ditpas opregtes God telowe en uittejubel tot syeer. Laatdie psalmgesange - stem van sterkverlange omdie Heerte dank – by die smeltend-skone harp- en sitertone, liefdeen lofverklank!

  7. Ps 33 : 5 Die Heer se woord is skeppingsmagtig Watleweuit die doodgebied. Hyspreek – ditstaandaarlewenskragtig, Hyroep net en dit het geskied. Nasies en tiranne / smeeverniethulplanne in die vlam van haat. Hywat groot van mag is, weetwatdaarbedag is en verbreekhulraad.

  8. Psalm 146:1 Prys die Heer met blyegalme,o my siel, daar 's rykestof!'k Sal, solankekleef, my psalmevroliktoewyaansylofen Hom, watsy guns my bied,altydgrootmaak in my lied.

  9. Psalm 146:6 Dis die Heer se mededoëwat die blindeoogverlig;wie in stoflêneergeboë,word deurHomweeropgerig.Hybemin die watopregwandel in sywoord en weg.

  10. Tydens die diens: Sarfat • (Minderbevoorregtes in en buiteons • gemeente) • Deure: Emeritaatsfonds

  11. Here, as U hier geweeshet, soumy broernie gesterfhet nie Alleswat U van God vra, sal God U gee. Jesus het geween.

  12. Geloofsbelydenis

  13. Die Rypheid van ons gemeente Jy is nie te oud vir God nie…

  14. Hoe lyk ons gemeente?

  15. Mooier met die tyd…

  16. Ouderdom én geloofsrypheid

  17. Jes 46:3 Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is uit die nageslag van Israel, julle vir wie Ek gedra het van julle geboorte af, wat Ek vasgehou het vandat julle daar is. 4Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here,tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red. 5Met wie kan julle My vergelyk, aan wie kan julle My gelykstel, met wie kan julle My op een lyn stel, wie kan ’n vergelyking met My deurstaan?

  18. God se pad met jou is lewenslank!

  19. God self sal jou dra!

  20. Die Here kan jou juisnou gebruik!

  21. Lied 188:1 Kom, dank noualmal Godmet hart en mond en hande;loofHomwat wonders doen tot in die verstelande.Van vroeg, van kindsbeenaf, het Hyonstroubewaaren tot vandag toe noggeseën en gespaar.

  22. L 188:2 O God, so ryk en goed, Gee onssolankonslewe Altyd ‘n blye hart; As dit U wil is vrede. Laat U genadeons Beveilig teen gevaar, In donkerureons Van struikelingbewaar.

  23. L 188:3 Lof, eer sing onsvoor God. Die bron van allelewe – Die Vader, Seun en Gees, almagtig en verhewe. Drie-enig God, onsroem u krag en majesteit. O Heer, onswil U noem: Ons God in ewigheid.

  24. Seën

  25. Amen (x3)

More Related