1 / 35

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 190:1. Grote God, aan U die eer ! Heerlik is waar U regeer ; hemels is u majesteit ; heilig u geregtigheid . U wat alles onderhou , U is ewig en getrou . L 190:3

ronat
Télécharger la présentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 190:1 Grote God, aan U die eer!Heerlik is waar U regeer;hemels is u majesteit;heilig u geregtigheid. U watallesonderhou,U is ewig en getrou.

  3. L 190:3 U, ooralles God en Hoof,open oë van geloofdatonssien, geengoed of kwaadword aantoevaloorgelaat:Bokantonsbegrip, verstand,hou U al wat is in stand.

  4. Seën

  5. Lied 169:1 Heilig, heilig, heilig, Heer God AlmagtigGroot is U troon, U is steeds met ligomring!Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadigu troon is steeds met lig en lofomring!

  6. L 169:2 Heilig, heilig, heilig,Heerservirewig;groot is U NaamU die Vader, Seun en Gees.Grote God, onseer U,met U heleskepping.U wat in liefde God regverdig is.

  7. L 169:3 Heilig, heilig, heilig,Heer, so weldadig,groot is U guns,want U buig U tot onsneer!Heilig, heilig, heilig,magtig en genadig.U wás en ís en sálvirewigwees.

  8. Lied 411:1 Kom, almal, laatjul stem verrys!Kom, laatons die Verlosserprys.Halleluja! Halleluja!

  9. Lied 411:1 (vervolg) Die Heerlaatduisternisverdwyn:Hy is die ligwathelderskyn; Loof die Here, gee Hom ere.Halleluja! Halleluja! Halleluja!

  10. L 411:2 LoofHomwat die oorwinnaar isoormagte van die duisternis.Halleluja! Halleluja!Hy gee die gawe van sy Gees,stuurHomomons tot troostewees.Loof die Here, gee Hom ere.Halleluja! Halleluja! Halleluja!

  11. L 411:3 Prysalmal die verreseHeer;Hykom op wolkeeenmaalweerHalleluja! Halleluja!Sou son en maan en sterre swig,God bly in ewigheid die lig.Loof die Here, gee Hom ere.Halleluja! Halleluja! Halleluja!

  12. Lied 215:1 Besing die lof van Jesus saam,ookeng'le bring Homeer.Juighemel, aarde, roemsyNaamen dienHom, volgHom, loofHomChristus is diéHeer!

  13. Lied 215:4 Wees, volkere, opreg en wys;besefdatHyregeer;wilHomboallevorsteprysen eerHom, daagliks, oral -Christus is diéHeer!

  14. Lied 215:5 Hywat as die oorwinnaarstaan,kom op die wolkeweer.Hef al watleefjullofliedaanen dienHom, volgHom, loofHom -Christus is diéHeer!

  15. Belydenis(Kol 1:15-20)

  16. Lied 468:1(Kol 1:15-20) Christus, die Seun, is beeld van God -van God onsigbaar, groot.Hy is die Eerste, Hy alleen,die hoog verhewe Heer.

  17. L 468:2 Alles wat is, is daargesteldéúr Hom, vír Hom alleen.Voor iets daar was, was Hy reeds daar;deur Hom hou alles stand.

  18. L 468:4 Christus het waarlikopgestaanas Eersteuit die dood.In die heelalsalHydusweesdie Eerste - Hoof en Heer.

  19. L 468:5 God met sy volheid woon in Hom,só het God self besluit.Daarom kon Hy versoening bring -Gods vrede weer herstel.

  20. Offergawe Tydens die diens: Kerkkas Geendeurkollekte

  21. Hoe maak Jesus my weer vol? Kol 2:6-15.

  22. Kol 2:6-15 6Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, 7in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul. 8Pas op dat niemand julle van Hom af wegvoer deur teorieë en argumente wat misleidend is nie. Dit is dinge wat berus op die oorlewering van mense, op wettiese godsdienstige reëls en nie op Christus nie.

  23. 9In Hom is die volle wese van God beliggaam, 10en in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid. Hy is die hoof oor elke mag en gesag.11Deur julle verbondenheid met Hom is julle ook besny, nie met die besnydenis wat deur mense verrig word nie, maar met die besnydenis deur Christus, en dit bestaan in die wegneem van die sondige natuur van die mens. 12Dit het by die doop gebeur deurdat julle toe saam met Hom begrawe is. Deur julle verbondenheid met Hom is julle ook saam met Hom opgewek,

  24. omdat julle geglo het in die krag van God wat Hom uit die dood opgewek het. 13Julle was dood deurdat julle gesondig het en deurdat julle sondige natuur nog nie weggeneem was nie. God het julle egter saam met Christus lewend gemaak deurdat Hy ons al ons sondes vergewe het. 14Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem. 15Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer.

  25. “Lewenskoste is so hoog”

  26. Verlossing = Geskenkbewys R 10 000 000 000

  27. Waar vind jy jou sterkte?

  28. Die volle waarde van geloof

  29. Geestelike ontvoering…

  30. Wettiese godsdienstige reëls

  31. In Sy volheid

  32. Lied 477:1 HouChristus self sykerk in stand -vergeefs die hel se woede.As Here aan Gods regterhandregeerHyons ten goede.Hy is in alleleedsteeds tot onshulpgereed,bewaak die Christendom,en waar die vyandkom,stuitHy die bosewoede.

  33. L 477:2 O Christen wat op Homvertrou,u moetgeenonheilvreesnie.Sal Hywatsygemeentebou,onsnie 'n toevlugweesnie?Hy, oor die toekomsHeer,waakoorsyWoord en eer -Hy gee geduld in nooden krag en moed in dood:Moet geenbedreigingvreesnie!

  34. Seën

  35. Amen (x3)

More Related