1 / 32

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Psalm 18:1. Ek het U baie lief , o Heer . TT Cloete my rots, my sterkte , my verweer . U is my vesting, sterk gebou , waar ek my veilig skuil kan hou. Psalm 18:1 ( vervolg ). My skild , U sal verlos en red

Télécharger la présentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Psalm 18:1 Ekhet U baielief, o Heer. TT Cloetemy rots, my sterkte, my verweer.U is my vesting, sterkgebou,waarek my veiligskuilkanhou.

  3. Psalm 18:1 (vervolg) My skild, U salverlos en red as ek, o Heer, U nodig het. Wanneer die vyand my bespot, roepek, en U verlos my, God.

  4. Psalm 18:7 U kan my duisternisdeurlig;U laat 'n oormagvoor my swig.'n Stad se muur, hoe hoogook al,sal met u hulp, Heer, voor my val.Die God op wieonsstaatkanmaak,diéHeer se dade is volmaak,sywoord is suiweren dis waar.Wie by Homskuil, salHybewaar.

  5. Groetseën

  6. Lied 509:1 Op berge en in dale en oral is my God; waaronsooktelkemalemagswerwe, daar is God!Waaronsgedagtessweweof styg, ookdaar is God;omlaag en hoogverheweja, oral is my God!

  7. Lied 509:4 Roem, Christen, heel my lewe is veilig in my God; waaralles my begewe, of waarekly, is God; waartrouevriendehande nie red nie, daar is God; selfs in die dood se bande – ja, oral is my God!

  8. Lied 491:1 'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag.Hysal in nood en angs my nooitverlaatnie.Hybly my redder al het eknieraadnie.Hymaak my vry van skuld en sondemag.

  9. L 491:4 Hom het eklief, Hy lei my op sy paden rig daarop my kinderliketreë.Hy ken die hindernisse op my weëen voorekval, het Hy my hand gevat.

  10. L 491:5 Verlostesjuig en wees in Christusbly,laatonsaanbiddendsaamvoorHomvergader.Tree dankbaarsingend tot die Here naderwie, wieverdienonslofliedmeer as Hy?

  11. Lied 188:1 Kom, dank noualmal Godmet hart en mond en hande;loofHomwat wonders doen tot in die verstelande.Van vroeg, van kindsbeenaf, het Hyonstroubewaaren tot vandag toe noggeseën en gespaar.

  12. L 188:2 O God, so ryk en goed, Gee onssolankonslewe Altyd ‘n blye hart; As dit U wil is vrede. Laat U genadeons Beveilig teen gevaar, In donkerureons Van struikelingbewaar.

  13. L 188:3 Lof, eer sing onsvoor God. Die bron van allelewe – Die Vader, Seun en Gees, almagtig en verhewe. Drie-enig God, onsroem u krag en majesteit. O Heer, onswil U noem: Ons God in ewigheid.

  14. Offergawe word opgeneem

  15. Gebed

  16. Wat maak jy met jou Reuse?

  17. Joshua 14:6–15 (AFR1983) 6Toe die mense van Juda na Josua toe gekom het in Gilgal, het Kaleb seun van Jefunne, ’n Kenassiet, vir Josua gesê: “Jy onthou wat die Here vir Moses, die man van God, oor jou en oor my gesê het in Kades-Barnea. 7Ek was veertig toe Moses, die dienaar van die Here, my van Kades-Barnea af gestuur het om die land te verken. Ek het aan hom verslag gedoen soos ek sake gesien het, 8maar my medeverkenners wat saam met my gegaan het, het die volk se hart laat verstyf van angs.

  18. Ek het die Here my God getrou gevolg, 9en Moses het my daardie dag met ’n eed belowe: ‘Die gebied wat jy deurgestap het, sal jou en jou nageslag se permanente besitting wees omdat jy volhard het in jou trou aan die Here my God.’ 10“Van die tyd af dat die Here dit vir Moses gesê het toe Israel deur die woestyn getrek het, het die Here my in die lewe laat bly soos Hy beloof het, vyf en veertig jaar lank. Ek is nou ’n man van vyf en tagtig,

  19. 11maar ek is vandag nog net so sterk as die dag toe Moses my uitgestuur het. Die krag wat ek toe gehad het, het ek nou nog. Ek kan nog gaan oorlog maak en behoue terugkom. 12Gee my nou asseblief die bergwêreld waarvan die Here daardie dag gepraat het. Jy het daardie dag gehoor dat daar Enakiete is en groot vestingstede. Miskien sal die Here by my wees sodat ek hulle kan verower soos Hy beloof het.”

  20. 13Josua het sy seën uitgespreek oor Kaleb seun van Jefunne en aan hom Hebron as besitting toegeken. 14Daarom behoort Hebron tot vandag toe aan Kaleb seun van Jefunne, die Kenassiet. Dit is omdat hy die Here die God van Israel getrou gevolg het. 15Die naam van Hebron was voorheen Kirjat-Arba. Arba was die naam van ’n groot man onder die Enakiete. Die oorlog was verby, die land het gerus.

  21. Hou vas aan God se beloftes. “Jy onthou wat die Here vir Moses, die man van God, oor jou en oor my gesê het...”

  22. Kies om `n volgeling te bly. “Ek het die Here my God getrou gevolg...”

  23. Om Reuse aan te oorwin! “Jy het daardie dag gehoor dat daar Enakiete is en groot vestingstede.”

  24. Lied 514:1 Ekweetvirseker:Jesus is Heer -Hy het my sondeuitliefdevergeef.Ek was verlore, maar is gevind;nou het ekvrede - ek is Gods kind.

  25. Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hylaat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uitsygenade, liefde en trou,weetons hoe God sykindersbehou.

  26. Lied 514 : 2 Lig is sylas en sag is syjuk.Hy gee vermoeides die ware geluk.Selfs as ekstruikel, en ditberou -Hysalvergewe, Hyblygetrou.Hy is my leidsman - Hylaat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uitsygenade, liefde en trou,weetons hoe God sykindersbehou.

  27. Seën

  28. Amen AmenAmen

More Related