1 / 36

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. LB 128:1. Geseënd hy wat handel soos God wil en Hóm vrees. Wie op Sy weë wandel, hý sal gelukkig wees. Jy word gevoed met goedheid, jy wat die Here dien; die opbrengs van jou arbeid, dít sal jou oë sien. Psalm 84:1.

harken
Télécharger la présentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. LB 128:1 Geseënd hy wat handelsoos God wil en Hóm vrees.Wie op Sy weë wandel,hý sal gelukkig wees.Jy word gevoed met goedheid,jy wat die Here dien;die opbrengs van jou arbeid,dít sal jou oë sien.

  3. Psalm 84:1 Hoe lieflik is u wonings, Heerder leërskare! Hoe begeermy siel en hunker van verlangeom na Gods woning op te gaanen in u tempelpoort te staanmet jubelende lofgesange.My hart en vlees, o God, roep luidtot U wat leef, verlangend uit.

  4. Psalm 84:2 Die mossievind ‘n huis, o Heer Die swaeltjieslê in nessiesneer En ekvindrus by U altare Waar U vir my ‘n woningmaak En U my Koning my bewaak. GedugteHeer der leërskare, Welsaligwie in U paleis U altyddeurmagloof en prys!

  5. Seën

  6. Psalm 116:1 God het eklief, want die getroueHeerhoorna my stem uitvryewelbehae;ekroepHomaan in al my lewensdae,Hyskenk my hulp, Hy red my, keer op keer.

  7. Psalm 116:4 Eenvoudigeswil God steeds gadeslaan.'k was uitgeteerd, maar Hy is volontferming.Soekdan, my siel, jourus in sybeskerming,Hy 't jouverlos en aanjouwelgedaan.

  8. Psalm 116:5 U het my sielweer van die doodbevry;in droefenisdroog U, o HEER, my trane;U lei my voetlangsnuwelewensbane,om in u ligtewandel, lewensbly.

  9. Lied 220: 1 Met onsharte sing ons, Here,van u liefdemeer en meer.Aan die kruis het U onssondealsgedra met geenverweer.Juig, o juigooronsVerlosser,van onslas is onsbevry.Onssalaan U, Redder, Here,net uit dank onslewewy.

  10. Lied 220:2 Met ons monde bring ons, Here,Aan U hulde in ons lied.Aan die kruis het U die losprysvironssondeaangebied.Prys, o prysnouonsVerlosser,vironsredding is betaal.U het deur u sterwe, Here,diéoorwinning reeds behaal.

  11. Lied 220:3 In 'n koor met duisendstemmesalonsloflied U besing.U nabyeliefde, Here,het in noutesonsomring.Sing, o sing ooronsVerlosser,pryssyNaamonslewe lank.Onsblyaan U trou, o Here,onssal U steeds loof en dank.

  12. Lied 365:1 Hoor die blyeeng'leliedaan die Koningseungebied:"Vrede op aarde - God die eer -Hydaal tot die sondaarneer."

  13. L 365:1(vervolg) AlmalwatHomliefhet, singomHomlof en dank te bring!Almal, juig met hart en stem:God word mens in Betlehem.Hoor die blyeeng'leliedaan die Koningseungebied.

  14. L 365:2 Christus, ewig God en Heer,Christusdaaromhoogvereer,in die volheid van die tydword Hymens, in needrigheid.

  15. L 365:2(vervolg) Sondelose Lam van Godkomaanvaar die mens se lot -Hy, met mensesaamgetel,ware God - Immanuel!Ook die aarde bring Homeer -Christus, ewig God en Heer!

  16. L 365:3 Jesus, ware VredevorskomvirHom ‘n volkverlos.Wêreldwyd, in elke landkombevrydingdeursy hand.

  17. L 365:3(vervolg) In onsnood het Hygedaal,vironsleweduurbetaal.Vrygemaak, deurHomgevind,is ekooknoukoningskind!Almaldeursykomsverlos,dank en loof die Vredevors!

  18. Offergawe

  19. Lied 519:1 Weesstil en weet: Ek is die Heer.Ekspreek en winden golwebedaar,Eksalookjougetroubewaar.

  20. L 519:3 Weesstil en weet: Ek is die Heer.Kom bring na My joukommer en vrees.Eksalvirjou ‘n toevlugwees.

  21. L 519:4 Weesstil en weet: Ek is die Heer.Bly waak en bid; volhard in geloof.Ek is by jousoosEkbeloof.

  22. Hoe vind ek rus? Heb. 4:1-11

  23. Heb. 4:1-11 Terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog van krag is, moet ons oppas dat dit nie miskien later blyk dat een van julle agtergebly het nie. 2Ons het die blye boodskap ontvang net soos hulle, maar hoewel hulle die prediking gehoor het, het dit hulle niks gebaat nie, omdat hulle nie geglo het wat hulle gehoor het nie. 3Ons wat glo, gaan wel in die rus in, maar hulle nie, soos God gesê het: “Toe het Ek in my toorn ’n eed afgelê: In my rus sal hulle beslis nie ingaan nie.” En tog was sy werk ná die skepping van die wêreld reeds afgehandel,

  24. 4want êrens in die Skrif word van die sewende dag dit gesê: “En God het op die sewende dag gerus van al sy werk,” 5terwyl hier weer gesê word: “In my rus sal hulle beslis nie ingaan nie.” 6Dié wat vroeër die blye boodskap gehoor het, het dus vanweë hulle ongehoorsaamheid nie in sy rus ingegaan nie, maar vir sommige bly die moontlikheid bestaan om in sy rus in te gaan. 7God het immers weer ’n dag bepaal, naamlik “vandag”, wanneer Hy, soos reeds voorheen aangehaal, soveel later by monde van Dawid sê: “Vandag, as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie.”

  25. 8As Josua hulle in die rus laat ingaan het, sou God nie daarná nog van ’n ander dag gepraat het nie. 9Daar wag dus nog steeds ’n sabbatsrus vir die volk van God, 10want elkeen wat in die rus van God ingaan, rus van sy werk, net soos God van Syne. 11Laat ons ons dan beywer om in daardie rus in te gaan, sodat niemand hulle voorbeeld van ongehoorsaamheid navolg en ook omkom nie.

  26. Ware rus…

  27. `n Woestyn-lewe…

  28. God se hart vir ons rus…

  29. Om in Sy Rus in te gaan…

  30. Lied 514: 1 Ekweetvirseker:Jesus is Heer -Hy het my sondeuitliefdevergeef.Ek was verlore, maar is gevind;nou het ekvrede - ek is Gods kind.

  31. Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hylaat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uitsygenade, liefde en trou,weetons hoe God sykindersbehou.

  32. Lied 514:2 Lig is sylas en sag is syjuk. Hygee vermoeides die ware geluk. Selfsas ekstruikel, en ditberou– Hysalvergewe, Hyblygetrou. Hyis my leidsman - Hylaat my leef. Hyis oorwinnaar - Hy is die Heer. Uitsygenade, liefde en trou, weetons hoe God sykindersbehou.

  33. Seën

  34. Amen (x3)

More Related