1 / 34

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 454: 1. Vader , ons eer U, ons loof U, ons aanbid U. U wat heel die skepping onderhou , U gee son en reën , ons ontvang u seën . Heel die skepping wentel om u trou . L 454: 2 Jesus , ons eer U,

lula
Télécharger la présentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 454: 1 Vader, onseer U, onsloof U, onsaanbid U. U wat heel die skeppingonderhou, U gee son en reën,onsontvang u seën. Heel die skeppingwentelom u trou.

  3. L 454:2 Jesus, onseer U, onsloof U, onsaanbid U. Ons is u gemeentehiertesaam. Hoorons as ons sing, U onsloflied bring. Ons, u vrygekooptes, prys u Naam.

  4. L 454:3 Trooster, onseer U, onsloof U, onsaanbid U. Heil'ge Gees, ons is met U gedoop. U wat rig en lei, staanonsaltyd by. U versterkons gees, U gee ons hoop.

  5. LIED 431:1 O Gees van Vader en van Seun,onsvoorspraak, leidsman, krag en steun,U vulonsdiepstehartsverlange:U komons in die waarheid lei;

  6. L431:1 (vervolg) U leer ons bid, kom by onsbly -U loofons met onslofgesange!Wil steeds die goeie in onswerk,bewaar, vermeerder en versterk.

  7. L431:2 U maak die Skriftevironsoop;bekeerdes, deur die Gees gedoop,ontvang met blydskapskuldvergewing.Verlos, naliggaam en na gees,deelhulvolvreugde in die fees.God gee ‘n nuweheilsbedeling!Saambreekons brood, één in gebed,saamloofons God watonskom red.

  8. Lied 200: 1 U goedheid, Heer, kanonsniepeilnie -wie word daardeurniediepgetref!Niksanders bring virons die heilnie -onswilons hart tot U verhef.

  9. Lied 200:1 (vervolg) Aan U alleenons dank en ere -U watons in u liefde lei.U salonsnooitvergeetnie, Here -U wilons in u waarheid lei.

  10. Lied 200:2 U is die Heerwatonsgemaak het,voor U komons, u skepsels, staan;U is die Heerwat steeds gewaak het,deurwieonsgans en al bestaan.U bring in onsgemoed die vrede,U sterkons gees met nuwekrag;U gee u ligookooronsrede -dis U van wieonsheilverwag.

  11. Lied 200:3 Souek, o Heer, U nievereernie,souek u goedheidnieverstaan?SouU my raad gee, eknie leer nie,die wegwat U my wysniegaan?Nee, Heer, U rig my wil en strewe;u Woordbly my gedurig by.Vulmet u liefdeook my leweommy in alles U tewy.

  12. LIED 203:1 Loof die Here, al watlewe, wilHom dank en hulde bring Hy het al onsskuldvergewe; ons 'n nuwe lied laat sing.

  13. L 203:1(vervolg) LoofHom, prysHom! Loof en prysHom! Loof die Vader, God en Heer!

  14. L 203:2 LoofHomwat in grootgenadeonsdeureeueheenbehou;loofHomvirsyreddingsdade -vas kanons op Homvertrou.LoofHom, prysHom! Loof en prysHom!Hy'sgenadig en getrou.

  15. L 203:3 Soos 'n vadersorgvirkinders, sorgdie HeervirwieHomvrees. Hyvergewehuloortredings en berei 'n vreugdefees.LoofHom, prysHom! Loof en prysHom! LaatonsHomgehoorsaamwees!

  16. L 203:5 Loof die Here, maan en sterre,waarjul in die wydteskring.LoofHom, engele en mense,almalwatsywilvolbring!LoofHom, prysHom! Loof en prysHom -o my siel, blyHombesing!

  17. Offergawes Tydens die diens: Venda Bybels GEENDEURKOLLEKTE

  18. Die genade van die Heilige Gees Pinkster-fees 2013.

  19. Hand 2:1-4 & 37-42. Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. 2Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. 3Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het. 4Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat soos die Heilige Gees dit aan hulle gegee het om onder sy leiding te doen.

  20. 37By die aanhoor hiervan is die mense diep getref en het hulle vir Petrus en die ander apostels gevra: “Wat moet ons doen, broers?” 38Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. 39Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep.”

  21. 40Met nog baie ander woorde het Petrus getuig en hulle aangespoor: “Laat julle red tussen hierdie ontaarde mense uit.” 41Dié wat sy woorde aangeneem het, is gedoop, en omtrent drie duisend mense is op daardie dag by die getal van die gelowiges gevoeg. 42Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.

  22. Die Fees van die Heilige Gees

  23. Die Pinkster gebeurein konteks

  24. `n Gees-vervulde Gemeente

  25. NAGMAAL

  26. Lied 245:1 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het,sing dankbaar my verlossingslied.U weet hoe ek na U verlang hetU het U guns my aangebied.

  27. L 245:1 vervolg Ek loof en prys U deurentyd,ek loof en prys U deurentyden roem u groot barmhartigheid,en roem u groot barmhartigheid.

  28. L 245:2 Ek was verlore in my sondeen van die goeiewegvervreem.Tog doen die Heeraan my die wonderom my as kind terugteneem.

  29. L 245:2 vervolg Ek loof en prys U deurentyd,ek loof en prys U deurentyden roem u groot barmhartigheid,en roem u groot barmhartigheid.

  30. L 245:3 O God wat ryk is aan ontferming,weerhou genade nooit van my,maar hou my steeds in u beskermingby U sal ek vir altyd bly!

  31. L 245:3 vervolg Ek loof en prys U deurentyd,ek loof en prys U deurentyden roem u groot barmhartigheid,en roem u groot barmhartigheid.

  32. Seën

  33. Amen Amen Amen

More Related