220 likes | 1.95k Vues
Adjektief / Byvoeglike naamwoord = beskrywende woorde wat meer vertel van die selfstandige naamwoord Bywoorde sê weer meer oor die werkwoord . Adjektiewe en bywoorde. Adjektief kan NA s.nw kom bv . Die man is JONK. PREDIKATIEF
E N D
Adjektief/Byvoeglikenaamwoord = beskrywendewoordewatmeervertel van die selfstandigenaamwoord • Bywoordesêweermeeroor die werkwoord. Adjektiewe en bywoorde Adjektiefkan NA s.nwkombv. Die man is JONK. PREDIKATIEF Oorwievertel die woordjonkonsmeer? Oor die man. (man is s.nw) Adjektiefkan VOOR s.nw. kombv. Die jong man. Kanjysiendat die woordjonkverbuig word wanneerditvoor die b.nw. staan? As dit VOOR staan word ditpredikatiefgebruik. Adjektiewekanooktrappe van vergelykinghê. So kanmenssêiets is beter as ietsanders. Adjektiewekanookintensiewevormehê. So kanonssêiets is bloedrooi.
Bywoorde dui – Tyd Wyse Plekaan Onthouons het gesêdatbywoordejoumeervertel van die … Werkwoord
Voltooi die volgendekolomme: Sy is kleinHy is (a)______ as sy. Hy is die (b) ______________ Sybetaal min Hybetaal (c) ______as sy. Hybetaal die (d) __________ Suid-Afrika is droog. Ethiopië is (e) _______ as SA. Die Sahara is die (f) __________. Systaanvroeg op. Hystaan (g) ______ op as sy. Hystaan die (h) _________ op. Die atleet is fiks. Hy is (i) _________ as sy. Hy is die (j) ___________. Komjyagterdit is Trappe van vergelyking?
Gee die intensiewevorme Van die volgende: Baieblou is ___________________ Baiegroen is __________________ Baie swart is __________________ Baie wit is ____________________ Baiegeel is ___________________
Skryf die volgendesinne Met bywoorde In die regtevolgorde Ons by my ouma more gaankuier. Die bottels op die boonsterakstaan.
Voorsetsels • Kortwoordjiessoos op, in, deur. Systaan _________ die bord. Die boekelê _____ die tafel. Die leerder lees ____ haarboek. Die leerdersteeksy hand ___. Daar is prente ______ die muur. Die stoelstaan ______ die tafel. Hydruksyvinger _____ syoor. Onthou: met vakansie Verloofaan Getroud met Loop tevoet Ry per motor
Persoonlikev.nw • In die plek van ‘n EIENAAM. • Gebruikdus in die plek van iemand of ‘n plek se naamwatgewoonlik met ‘n hooflettergeskryf word. Besitlikev.nw • Dui die besitteraan. Vradus – Wies’n is dit? En die antwoord is die besitlikevoornaamwoord. Oudpresident Nelson Mandela het ‘n helde-ontvangsgekry toe hysyouhoërskoolbesoek het. (1) (Mandela) het ‘n treffendetoespraakgelewer. (2) (Mandela) sê (3) (Mandela) is beïndruk met die leerders se toegewydheid. (4) (Mandela) sê in (5) (Mandela) sytoespraakdat die leerdersnooitmoedmoetopgeenie.