1 / 18

MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp

MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp van Jesus Christus in die lewe van die gelowige. Wat is die kuur vir ons gevalle toestand? VIR ONS ONKUNDE… Die profetiese amp: Die profetiese lig verdryf die duisternis van vals lering. VIR ONS SKULD…

danno
Télécharger la présentation

MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp van Jesus Christus in die lewe van die gelowige.

  2. Wat is die kuur • vir ons gevalle toestand? • VIR ONS ONKUNDE… • Die profetiese amp: Die profetiese lig verdryf die duisternis van vals lering. • VIR ONS SKULD… • Die priesterlike amp: Die verdienste • van die priester neem ons skuld weg • en bewerk versoening vir ons. • VIR ONS VERDORWENHEID… • Die koninklike amp: Die mag van die koning bevry ons van die verslawing van sonde en bewerk heiligmaking.

  3. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid”. Johannes 14:16 Hierdie Gees getuig saam met my gees dat ons kinders van God is.Romeine 8:16 Wanneer ek in my gebede aan julle dink, bid ek dat die God deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken. Efesiërs 1:17

  4. “Ek weet alles wat julle doen…”. Openbaringe 2:2 Die Joodse Raad was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien, want die Raad het geweet dit is maar ongeleerde en eenvoudige mense. Handelinge 4:13 Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die waarheid lei. Johannes 16:12

  5. ...en jullesal die waarheid ken, en die waarheidsal jullevrymaak. Johannes 8:32 WANNEER SY WAARHEID ONS VRY MAAK!

  6. ..want die groot draak, die slangvan ouds, wat die duiwel en die Satan genoem word en die hele wêreld verlei... planaw:. to make a lie appear true, to cover the eyes with a lie

  7. ὀχύρωμα:. to fortify, stronghold Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God watvestings kan vernietig. 2 Korintiërs 10:4

  8. Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê. Spreuke 12:18

  9. Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe. Efesiërs 6:14 Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. 2 Korintiërs 10:5

  10. Good night,you princes of Maine,kings of New England.

  11. Psalm 8:5-6 Wat is die mens dat U aan Hom dink? U het hom hom met aansien en eer gekroon.

  12. Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie.1 Tessalonisense 5:19, NAVOAV: “Blus die Gees nie uit nie”.

  13. Hoe hoor elkeen van ons dan sy eie moedertaal? Handelinge 2:8διάλεκτος:. a mode of discourse, dialect, language, tongue.

  14. ‘N PROFEET WAT DIT AMPER GEMIS HET! Uit dieselfde mond kom lof en vloek.My broers, so moet dit nie wees nie.Jakobus 3:10

  15. OM ANDER/ MEKAAR OP TE BOU.

  16. OM SY WAARHEID IN ANDER/ MEKAAR SE LEWENS IN TE SPREEK

  17. OM ANDER/ MEKAAR AAN TE SPOOR EN REG TE HELP

  18. OM ANDER/ MEKAAR OP TE BEUR. Jou liefde het vir my groot vreugde en bemoediging gebring, omdat jy die harte van die gelowiges verkwik het.Filemon 1:7 ἀναπαύω:. to exempt; refresh; take ease > the focus of meaning seems to be upon the restorative character of rest rather than mere cessation of activity

More Related