1 / 18

Tyd van die mens

Tyd van die mens. Bybelse Perspektief. Tyd van die Mens. Gen 6:3 Toe sê die HERE: My Gees sal nie vir ewig in die mens heers nie, omdat hy ook vlees is; maar sy dae sal wees honderd en twintig jaar. . Tyd van die mens. Heers God se Gees nog in ons ?

carney
Télécharger la présentation

Tyd van die mens

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Tyd van die mens BybelsePerspektief

  2. Tyd van die Mens • Gen 6:3 Toe sê die HERE: My Gees sal nie vir ewig in die mens heers nie, omdat hy ook vlees is; maar sy dae sal wees honderd en twintig jaar.

  3. Tyd van die mens • Heers God se Gees nog in ons? • Dit is immerslanger as net 120 jaarnaHyhierdiewoordegese het. • In Hebreeusekonteks is daar 3 tipesjaargroeperings…

  4. Tyd van die mens • 1 – Die fisieselandboukundigejaar • 2 – Die sewejaarsiklus (sabbatical) • 3 – Die schmitta of 50 jaar, Jubeljaarsiklus.

  5. Die tyd van die mens • 1) 1jaar – Kan nieweesnie, want dit is al langer as 120 jaarwat God se gees in die mensheers, in die tydperknadatHyditgese het. • -Daar is ookrekord van mensewatouer as 120 jaaroudgeword het. • God joknie!

  6. Die tyd van die mens • 2) – 7 jaarsiklus... • 120 x 7 jaar=840 jaar. • Niebaie lank geledenie. • Val nogbinnemodernegeskiedenis en onsalmalweetdat die mens al langer as dit op aarde is en dat God se Gees al langer as dit in die mensheers.

  7. Die tyd van die mens • 3) – Die “schmitta” of Jubeljaar telling waaralleshestel en nuutgemaak word. • 50 x 120 = 6000 • DWS na 6000 jaargaanditniemeer God se Gees weeswat in onsheersnie, maarHy self kom by onsblyomteheers as Koning. • Dan maakHyallesnuut!

  8. Eindtydwaarskuwingoor die Tye • Dan 7:24 En die tien horings—uit daardie koninkryk sal tien konings opstaan, en ‘n ander een sal ná hulle opstaan, en hy sal verskillend wees van die voriges en drie konings neerwerp. • Dan 7:25 En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van ‘n tyd. • Dan 7:26 Maar die gereg sal sit, en hulle sal hom die heerskappy ontneem om dit vir goed te verdelg en te vernietig. • Dan 7:27 Dan word die koningskap en die heerskappy en die grootheid van die koninkryke onder die ganse hemel gegee aan die volk van die heiliges van die Allerhoogste; hulle koninkryk is ‘n ewige koninkryk, en al die heerskappye sal hulle vereer en gehoorsaam wees.

  9. Eindtydwaarskuwingvervolg • Dan 7:25 And he shall speak words against the Most High, and shall wear out the saints of the Most High; and he shall think to change the seasons and the law; and they shall be given into his hand until a time and times and half a time. • זמן - zem-awn' • From H2163; an appointed occasion: - season, time. • SelfdeHebreeuwsewoordvirfeeste • Feeste dui tyeaan, ritme, pas aangeër. • Gen 1:14 En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.

  10. HoekomsalDIT die anti-chris se strategiewees. • (Miskien is ditvironsbelangrikomteweetwat die tye is….?)

  11. Ken die Tye: • Eph 5:14 Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn. • Eph 5:15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; • Eph 5:16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. • Eph 5:17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. • Eph 5:18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. • (DisbinnekortShavout (Pinksterfees). Oplossingvirslapendebruid! Bietjieolie!!)

  12. God duidelik van begin • Volheid van genetiesepotensiaallê in die saad. • Waar het die mens begin? • Skeppinghousaadsleutelvir die res van die boom van die mens se lewe. 2Pe 3:8 Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by die Here soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag. ..

  13. Tye in die Skepping • Dag 1: Lig en Donker • Dag 2: Water in hemel en aardegeskei • Dag 3: Land en see geskei • Dag 4: Son, Maan en Sterregemaak (as tekens van die tye) • Dag 5: Voëls en Visse • Dag 6: Diere (Viervoetiges) en die mens • Dag 7: Die Sabbat • Skepping1dag= 1 dag

  14. Tye in die skepping

  15. Ken die Tyd!! • Distydvir die bruidegomomtekom! • Onsmoetonslampiesvolmaak en onsharteskoon, want onskoningbruidegomkom!

  16. Laatdit so wees. • Dis die tydvir die bruidomop testaan!

More Related