1 / 8

DIE WET VAN GOD

DIE WET VAN GOD. Les 10 vir 6 September 2014. DIE WETGEWER.

daw
Télécharger la présentation

DIE WET VAN GOD

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE WET VAN GOD Les 10 vir 6 September2014

  2. DIE WETGEWER “Dit is hywat in die vergadering in die woestyn was saam met die Engel wat met hom op die berg Sinai gespreek het, ensaam met onsvaders; hy het die lewendewoordeontvang om aanonste gee.” (Hand 7:38) In die Ou Testament, "is die Engel van die Here" Jesus. Hy word goddelikeeienskappetoegekenengenoem "die Here" (Josua 5: 13-15; Rigters 13: 17-20; 3: 1-2) Daardieengelverskynaan Moses by die brandendebos (Eksodus 3: 2-6 ) en op die berg Sinai (Hand 7:38) Jesus het aan die Israeliete die Tien Gebooieen die wettewat in die Pentateug is gegee.

  3. JESUS HET DIE WET ONDERHOU “Moeniedink datEkgekom het om die wet of die profeteteontbindnie. Ek het niegekom om teontbindnie, maar om tevervul.” (Mattheus 5:17) Jesus het niegekom om die wet tot niettemaaknie. Hy het gekom om die betekenis van die wet duideliktemaak, tedankeaansy leer ensyvoorbeeld. “Sy sending was “om die onderwysinggrootenheerliktemaak” (Jesaja 42:21). Hysou die geestelikeaard van die wet demonstreer, syverreikendebeginselsverduidelikensyewigeverpligtingebevestig. Die Goddelikeskoonheid van die karakter van Christus was die lewendeverteenwoording van die karakter van God.” E.G.W. (Thoughts from the Mount of Blessing, cp. 3, pg. 49)

  4. DIE UITGEBREIDE WET Jesus het die wet uitgebreien die ware betekenisverduidelik. Hy het syonderrig op syeiegesag as Wetgewergegrond.

  5. DIE HARDHEID VAN DIE HART “Hyantwoordhulle: Omdat Moses weens die hardheid van julhartejulletoegelaat het om van jullevroueteskei; maar van die begin af was ditnie so nie.’”(Matt 19:8) Hoe het Jesus die betekenis van owerspel in die 7de geboduitgebrei? Mattheus5:28-32 Jesus het verduidelikdategbreukbehelsselfsonsedelikegedagtesenbegeertes. Jesus gebruik ‘n oordrywing (“As jouregteroogjoulaatstruikel, rukdituitengooiditweg van jou”) om onste leer datons die nodigemaatreels tot voorkomingmoetneem(of vlug) van versoekingvoordatditsonde word. Jesus het poligamieenegskeiding ‘n geruimetydverdra as gevolg van Israel se swakheid. Maar nou het Hy die heiligheid, ewigheidenwaardigheid van die huwelikhersel.

  6. TRADISIE “Want Moses het gesê: Eerjouvaderenjoumoeder; en: Hywatvader of moedervloek, moetsekerliksterwe. Maar jullesê: As ’n mensaanvader of moedersê: Enigevoordeelwat u van my mag geniet, is korban, dit is ’n offergawe — danlaatjullehomniemeer toe om ietsvirsyvader of symoedertedoennie.” (Mark 7:10-12) Volgens die Fariseërs, as iemand al sybesittingsaan God gewyhet (dit is, hybemaaksybesittingsaan die Tempel), was vrygestel van die onderhouding van die 5de gebodhy het nog die gebruik van sybesittings. Menslikefilosofieëentradisieskannooit die Tien Gebooiewat God geskryf het. vervang of verandernie. “Maar tevergeefsvereerhulle My deurleringete leer watgebooie van mense is.” (Mark 7:7)

  7. DIE KERN VAN DIE WET “‘Meester, wat is die grootgebod in die wet? En Jesus antwoordhom: Jymoet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele sielen met jou hele verstand. Dit is die eersteengrootgebod.’”(Mattheus 22:36-38) God wilhêonsmoetallesaanHomoorgee, gemotiveerdeurliefde. Datoorgawegehoorsaamheidaan die goddelikewil tot gevolgsalhê, watweerspieël word in Sygebooie. Die rykjongman het die gebooiegehou(Matthew 19:16-22), maar hy was niebereid om allesagtertelaat toe die grootOnderwyservirhomgesê het “ Komhierenvolg My.” Gehoorsaamheidsonderliefde is waardeloos. Gehoorsaamheidenoorgaweaan God moetaltydsaamgaan. As onsditniedoenniesalons net ‘n skynsel van ‘n Christelikelewehê.

  8. “In syonderrig, het Christusgewys hoe verreikend die beginsels van die wet wat op Sinai gegee is. Hy het 'n lewendetoepassing op die wet gemaakwaarvan die beginselsvirewig as die standaard van geregtigheid is - die standaardwaarvolgensalmalgeoordeelsal word op daardiegroot dag wanneer die geregsal sit, en die boekegeopensal word. Hy het gekom om allegeregtigheidtevervul, en, as die hoof van die mensdom, tebewys, dat die mensdieselfdewerkkandoen, en so aanelkespesifikasie van die vereistes van God kanvoldoen. DeurSygenadeaan die menslike agent verstrek, hoefnieeen die hemeltemisnie. Volmaaktheid van karakter is haalbaarvirelkeenwathomdaarvoorbeywer. Dit is die grondslag van die nuweverbond van die evangelie. Die wet van die HERE is die boom; die evangelie is die geurigebloeiselsenvrugtewathydra.” E.G.W. (Selected Messages, vol. 1, cp. 26, pg. 211)

More Related