SlideServe
Menu
Préférences
© SlideServe · v2026

Die wil van God

duff avatar
9 diapositives · 374 Views · Sep 09, 2014

Die wil van God. Mt 6:10. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood;

Die wil van God - slide 1
01 / 9Die wil van God
1 / 17

Télécharger la présentation

Die wil van God
Une image / un lien ci-dessous est fourni (tel quel) pour télécharger la présentation

Politique de téléchargement : le contenu du site vous est fourni TEL QUEL pour votre information et votre usage personnel ; il ne peut être vendu, concédé sous licence ni partagé sur d’autres sites sans l’accord de son auteur.Le contenu vous est fourni TEL QUEL, pour votre information et votre usage personnel uniquement. Téléchargez la présentation en cliquant sur ce lien. Lors du téléchargement, si vous ne parvenez pas à télécharger une présentation, l’éditeur a peut-être supprimé le fichier de son serveur.Pendant le téléchargement, si vous ne parvenez pas à obtenir une présentation, le fichier a peut-être été supprimé par l’éditeur.

F I N

Plus de contenu associé

Transcription de la présentation
  1. Die wil van God Mt 6:10

  2. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

  3. Om in God se koninkryktewees is om sywiltegehoorsaam, of ditnou in die verlede was, nou is, of in die toekoms God se regering • Koninkrykkom • U wilgeskied • Paralellisme:sê ‘n ding op eenmanier en dieselfde ding weer op ‘n andermaniertesê om teversterk of teverduidelik. Def: Koninkryk van God is ‘n gemeenskap op aardewaar God se wilgedoen word soos God se wil in die hemelgedoen word.

  4. Toe het Hy bedroef en beangs geword en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak saam met My.” Hy het 'n entjie verder gegaan en daar gekniel met die gesig teen die grond en gebid: “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie lydensbeker by My verbygaan. Moet nogtans nie doen soos Ek wil nie, maar soos U wil.” D'n Tweede keer het Hy gaan bid en gesê: “My Vader, as hierdie lydensbeker nie by My kan verbygaan sonder dat Ek dit drink nie, laat u wil geskied.” daarna kom Hy na die dissipels toe terug en kry hulle aan die slaapen 'n derde keer gaan bid en dieselfde woorde gesê. . Mt 26 vanaf vers 37

  5. Hoe ‘n mens mag voeloor die wil van God Laat U wilgeskied: moedeloseboedeloorgee Verbittering. Beethoven Bly en met oorgawe

  6. Die hel is niksanders as dat die mensonophoudeliksysyeiewilsoek En God die mensdanas’t ware oorgeeaansyeiewiloorgee, die menstoelaatdatsywilgeskied Voorbeelde in die Bybel?

  7. ‘n Gebed teen ‘n helseeiewilligheid Ons bid teen ateïsme kommunisme materialisme satanisme Leer om teen jouselfte bid

  8. Ditkosgebed, bloed en sweet om te wen joueiewil in tegaan en God se wiltedoen “My Father, if there is any way, get me out of this. But please, not what I want. You, what do you want?” Waareknoulewe is ditniehemelnie In my eie hart is ditdikwelsniehemelnie Stryd in my, ‘n eiewilligestryd