1 / 20

Feeste in die Ou Testament, en hul invloed in die Nuwe-Testamentiese tyd

Feeste in die Ou Testament, en hul invloed in die Nuwe-Testamentiese tyd. Louis Jonker BYBELNAGTE 2011. Eers ‘n stukkie nostalgie …. Bybelnagte 2001!! Tien jaar later: Rede om fees te vier … die fees van God se genade !. Ter inleiding (1) Feeste en die heiligheid van God.

sirius
Télécharger la présentation

Feeste in die Ou Testament, en hul invloed in die Nuwe-Testamentiese tyd

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Feeste in die Ou Testament, en hul invloed in die Nuwe-Testamentiese tyd Louis Jonker BYBELNAGTE 2011

  2. Eers ‘n stukkienostalgie …. • Bybelnagte 2001!! • Tienjaar later: Redeom fees tevier … die fees van God se genade!

  3. Terinleiding (1)Feeste en die heiligheid van God • Ou Israel het die werklikheid (in terme van plek en tyd) verstaan as uitkringendesfere van heiligheid • God vorm die sentrum (allerheiligste in tempel; offer van pasgalam) • Werklikheiddaarrondom word volgenshierdiesferegeorganiseer (vglrituele)

  4. Terinleiding (2)Feeste en die lewe • Feestevormhartklop / lewensritme van die lewevoor God se aangesig (ritmiese / gereeldeviering) • Feesteverbind die grootdade van God in die verlede met die ervaring van die hede, en die hoop vir die toekoms • Feesteweerspieëliets van die tydloosheid van God se teenwoordigheid / begeleiding

  5. OT voorskrifte vir feeste • Levitikus 23 • Deuteronomium 16

  6. Feeste en Feesrolle

  7. Betekenis van feeste

  8. Pasgafees • lentefees (Abib / Nisan = Maart) • Nuwejaarsfees of pastoralenomadefees? • lam (en anderdiere?) as offerdier • in familieverbandgevier • reeds vroeg met godsdienstigeinhoudgevul: verbind met uittoguitEgipte (Ex 12) • ongesuurdebrodeherinneraanhaas van uittog (bevryding)

  9. Mazzotfees (ongesuurdebrode) • ooklentefees (7 dae) • landboufees (met graanoffers van eersteoeste) • oorsprongwaarskynlikonderinheemseinwoners van Kanaan

  10. Verdereontwikkeling • op redelikvroeë stadium reeds word twee feestesaamgevoeg • waarskynlikeredes: naintog 'n oorgang van pastoralismenalandbou; lentefees; ongesuurdebrode • pasgaritueelvorm begin van nuwe fees, met voortsetting vir 7 dae met rituele van die mazzotfees • in koningstyd (naSalomo) verskuif fees vanuitfamilieverbandnatempel • familiefees word algaandeprominente fees in Israel se godsdiens • lateregebruikeintegreeruiteenlopendewetgewing van Pentateug (vglKronieke se weergawe van Josia se pasga)

  11. Ballingskapstyd en daarna • bevrydingstemamaak fees baiemeer prominent • vierPaasfees met terugkeer in Jerusalem naballingskap (Esra 6:19-22) • tempelamptenary begin prominenterrolspeel - word terreinwaaropmagstrydtussenpriesters en Levieteafspeel • in Persiesetyd help Paasfeesomnuweidentiteittevestig • hoofsaaklik in Jerusalem in 2de tempelgevier, maar ook elders (bv. Elefantine) • tot 70nC in Jerusalem in tempelgevier • Samaritanegaanvoortdaarmee (tot vandag toe) om lam te offer teen die hange van Berg GerisimnabySamaria

  12. Paasfees: Van toeka tot vandag • word weerhuisritueel in familieverband • vasteliturgie (met voorlesing van Hallel-psalms) • vglmoderneJodendom: belangrikste fees • voortgaandebetekenis: bevryding van sosialediskriminasie, verkryging van godsdiensvryheid ens.

  13. Pinksterfees • aandie einde van die oestyd (50 daená die begin van die oes - dws 50 daenaPaasfees) • twee brode en ander offers as simbole van eerwataan die Here gegee word (vgl. Deut. 8:10-18)

  14. Gebruikein die NT tyd • alle manlike Israelietemoes in NT tyddriemaal per jaarna Jerusalem optrek: Pasga, Pinkster (Weke), Loofhuttefees • vasteritueel van voorbereidings en viering (vgl. Mark. 14:12-16 en par.) • behalwe lam, bitter kruie en ongesuurde brood, speelwyn (vierrituelebekers) ookbelangrikerol

  15. Pasgaas konteks vir heleaantal NT verhale • Jesus as kind in die tempel (Luk. 2:41vv.) • Vermeerdering van brood (Joh. 6:1vv.) • Jesus se gevangeneming, veroordeling en kruisiging • Marteling van Jakobus (Hand. 12:1vv.)

  16. NT identifikasiemet elemente van Pasga • Jesus as paaslam (1 Kor. 5:7; 1 Petr. 1:19; Joh. 1:29; Joh. 19:36) • Koninkryk van God as vervulling van pasga (Joh. 12:16) • gelowiges as ongesuurdedeeg (1 Kor. 5:7-8)

  17. Jesus bring pasga in vervulling • oudstegetuienis: 1 Kor. 11:23-26 • sinoptieseevangelies: Matt. 26:17-30 || Mark. 14:12-25 || Luk. 22:7-23 • nog 'n weergawe: Joh. 13 (tot 17) • was laasteavondmaalwelpasgamaal? (vgl. Mk. 14:12vv. met Joh. 18:28) • vroeëkerk: vieringgevul met eskatologieseverwagting • sterkaansluiting by verlossings- en vryheidstema • verbinding met kruisiging, sowel as opstanding van Jesus Christus

  18. Christus se nalatenskapgemodelleervolgens OT feeste • Paasfees > Opstanding • 40 dae • Hemelvaart • 10 dae • Pinksterfees > Uitstorting van Gees (“pentakoste”) • Onsvolg steeds OT feeskalender ….!

  19. Terafsluiting • Feeste van God se nabyheid, versorging, redding, genade • Verbindtyd en ewigheid

  20. Dankie

More Related