1 / 14

MIV en vigs

MIV en vigs. Ingeligte , verantwoordelike besluitneming oor gesondheid en veiligheid : MIV en Vigs. Vigs staan vir : Verworwe Immuniteitgebreksindroom en word deur MIV ( Menslike Immuungebrekvirus ) veroorsaak. MI-virus na vigs.

galena-hull
Télécharger la présentation

MIV en vigs

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MIV en vigs

  2. Ingeligte, verantwoordelikebesluitnemingoorgesondheid en veiligheid: MIV en Vigs Vigsstaanvir: VerworweImmuniteitgebreksindroom en word deur MIV (MenslikeImmuungebrekvirus) veroorsaak.

  3. MI-virus navigs • Wanneer die MI-virus die liggaambinnedring, valdit die T-selleaan. • Die T-selle is ʼn deel van die immuunstelselwatjouliggaam teen siektes en besmettings help stry. • Na ʼn ruk het die MI-virus soveel van die T-selleverwoesdat die liggaamniemeer teen besmettingskanstrynie. • Wanneerditgebeur, lei die besmetting tot vigs.

  4. MIV versprei • MIV word deurliggaamsvloeistowwesoosbloed en semen versprei. • Ma’s wat die MI-virus het, kanditaan hullebabasoordratydensgeboorte of wanneerhulleborsvoed. • Gebruik of deel van binneaarsenaaldekanook lei tot die verspreiding van MIV.

  5. Hoe weetjy? • ʼn Bloedtoets is die enigstemanieromuittevind. • Daar is geengeneesmiddelvir MIV en vigsnie.

  6. Beheer van medikasie, diet, gesondelewenstyl en positiewehouding

  7. ʼn MIV – positiewemenskan ʼn gesonde, normalelewe lei deur: • Na jouliggaamomtesien • Positiewedenke • Steun van menseomjou • Eetreg • Oefening • Krygenoegrus

  8. Na jouliggaamomtesien: • Jymoetsituasies en gevaarlikegedragvermywat tot die verspreiding van MIV kan lei. Dwelms en drank is ook die hoofoorsake van die verspreiding van MIV omdatditmenseonverantwoordeliklaatoptree. • ARV (antiretrovirale)-behandeling help om die verswakking van die liggaam se immuunstelselteverhoed en moetdaagliksgeneem word.

  9. Positiewedenke: • Wanneerjypositiefbly, kanjyjouleweverbeter en heelwatbetervoel. Glo in jouself en besluit op doelwittevirjoutoekoms

  10. Steun van menseomjou: • Gevoelens van depressiewatverhoed word deurjoufamilielede en vriende in jouvertroueteneem. Hullekanselfssaam met jou by jousteungroep of beradingaansluit.

  11. Eetreg: • ʼn Gesonde diet verseker ʼn gesondeliggaam! Jouliggaambestrysiektes as jygenoegvrugte en groenteeet. Eetheelkoringkos. Drink genoeg water. Vermyvetterye, suikerrykegemorskos.

  12. Oefening: • Vebeterjouliggaam en is goedvirjou gees. Verminderook die gevoelens van angs en depressie

  13. Krygenoegrus: • Belangrikvirjouwelstand.

  14. AKTIWITEIT 2 – Watsoujydoen? • Hoe dink jy het Markus gevoel toe hy die nuusverneem het? Hoe soujygevoel het as jy in syposisie was? • Voer ʼn toneel op waarjy ʼn gesondheidswerker is watsteun en raad gee aan ʼn pasiëntwat pas ontdek het dathy of sy MIV-positief is.

More Related