1 / 10

Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013. Nagenoeg 50% van ons land onder die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste.

suki
Télécharger la présentation

Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

  2. Nagenoeg 50% van ons land onder die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste

  3. Die NGK-familie het vanjaar (subsidies ingesluit) slegs deur die sinodale strukture meer as R800 milj aan welsyn spandeer. In die Wes-Kaap is Badisa se begroting alleen R322 milj Badisa hanteer tans meer as 150 programme en bereik jaarliks meer as 1 miljoen mense

  4. Struktreel– ekonomiese- en welsyns • beleid(profeties) • 2. Onderwys • 3. Denkevan mense(Hoop vsSlagoffer- mentaliteit) • 4. Moreleopbou – werksetiek, eerlikheidens. Viergrootuitdagingsbestaan ten opsigte van armoede en die kerkkanhier ‘n rolspeel

  5. “Een van die grootuitdagings is omnie net geld te gee nie maar daadwerklik by indiwiduebetrokketeraak. Dit is moeilik.” “Elkepersoonwatonssien in ’n vullisblikrondkrap, behoortonsharteintensaantespreek.”

  6. Die kerk dink tans baieernstigooro.a die volgende: (Wiljysaam dink?) Vroeë Kinder Ontwikkeling (ECD) Landelike ontwikkeling Alkohol- en dwelmmisbruik VIGS Werkverskaffing Vaardigheidsontwikkeling Ekologie (ja dit raak armoede!) Nasionale welsynsbeleid

  7. Virmeerinligting: www.omgee.org.za

  8. Ons kan nie groot dade doen nie, maar slegs klein dade met groot liefde!” Moeder Teresa

  9. Kontakbesonderhede: Skakelassebliefgerus die naastekantoor van CMR, KMD of Badisa of Suzanne Potgieter Tel: (012) 342-0092 E-pos: SuzanneP@ngkerk.org.za

More Related