1 / 8

Raak stil saam met NG Bergsig

Raak stil saam met NG Bergsig. 2014-03-12. Lectio. Luister na God se Woord. Sagaria 8:18-19 Die Woord van die Here die Almagtige het tot my gekom. So sê die Here die Almagtige : Elke vasdag, of dit nou val in die vierde of die vyfde, die sewende of die tiende maand,

tress
Télécharger la présentation

Raak stil saam met NG Bergsig

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Raakstilsaam met NG Bergsig 2014-03-12

  2. Lectio Luister na God se Woord Sagaria 8:18-19 Die Woord van die Here die Almagtige het tot my gekom. So sê die Here die Almagtige: Elke vasdag, of dit nou val in die vierde of die vyfde, die sewende of die tiende maand, sal vir Juda ’n dag van vrolikheid word, ’n dag van vreugde. Die dae sal feestelike byeenkomste word, maardan moet julle bly by die waarheid en sorg dat daar vrede onder julle is.

  3. Meditatio Oordink God se Woord Wat hoor jy as jy hoor die Here die Almagtige? Wat word van die dae van opoffering en pyn waardeur die Here die Almagtige se kinders soms gaan? Hoe kan ons by die waarheid bly en sorg dat daar vrede onder ons is?

  4. Oratio Praat met die Here die Almagtige Sê vir die Here die Almagtige wie Hy vir jou is? Vertrou jy Hom dat Hy die vasdae en dae van pyn in dae van vreugde en vrede kan omkeer? Deel met God al die pyn, ongemak en ander slegte dinge wat in jou lewe is?

  5. Intersessie Bid spesifiek vir Die Here die Almagtige… …se wonderbare liefde en beskerming; …se verlossing en krag in ons lewens; …se verheerliking deur ons lewens.

  6. Gebedsversoeke Bid asseblief vir die persone wat in nood is. As jy hulle ken skakel hulle gerus of stuur ’n bemoedigende boodskap.

  7. Doxa Eer God vir wie Hy is Psalm 134:1-2 Kom, prys die Here, julle almal wat Hom dien, julle wat in die nag in die tempel van die Here staan! Hef julle hande in gebed op na die heiligdom en prys die Here!

  8. AMEN Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op die Hom, ek wag op die vervulling van Sy Woord. Psalm 130:5

More Related