1 / 22

Geswelle en Ulsera

Geswelle en Ulsera. Geswelle: Geskiedenis. Wanneer die eerste maal opgemerk? Wat het die pasiënt dit laat opmerk? Simptome in die geswel? Veranderinge sedert dit die eerste maal opgemerk is? Verdwyn dit ooit? Enige ander geswelle voorheen? Weet die pasiënt wat die oorsaak was?.

vlad
Télécharger la présentation

Geswelle en Ulsera

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Geswelle en Ulsera

  2. Geswelle: Geskiedenis • Wanneer die eerste maal opgemerk? • Wat het die pasiënt dit laat opmerk? • Simptome in die geswel? • Veranderinge sedert dit die eerste maal opgemerk is? • Verdwyn dit ooit? • Enige ander geswelle voorheen? • Weet die pasiënt wat die oorsaak was?

  3. Geswelle: Ondersoek 1 • Presiese posisie • Kleur en tekstuur van oorliggende vel • Temperatuur • Teerheid • Vorm • Grootte • Oppervlak

  4. Geswelle: Ondersoek 2 • Rand • Samestelling • Wegdrukbaarheid • Verhouding tot omliggende strukture • Plaaslike limfnodes • Lokale weefsels • Ondersoek altyd die hele pasiënt!

  5. Geswelle: Samestelling 1 • Konsistensie: Kliphard Rubberagtig Sponsig Sag • Fluktuasie • Vloeistof trilling • Deurskynend?

  6. Geswelle: Samestelling 2 • Resonansie • Pulserend? • Samedrukbaarheid • Geruise

  7. Ulkus: Geskiedenis • Wanneer die eerste maal opgemerk? • Wat het die pasiënt dit laat opmerk? • Simptome van die ulkus? • Veranderinge sedert dit die eerste maal opgemerk is? • Enige ander vorige ulsera? • Weet die pasiënt wat die oorsaak is?

  8. Ulkus: Ondersoek 1 • Posisie • Vorm (Teken) • Grootte • Kleur • Teerheid • Temperatuur

  9. Ulkus: Ondersoek 2 • Basis • Rand: Skuins Uitgepons Ondermyn Gerol Uitgerol • Diepte (mm en anatomies)

  10. Ulkus: Ondersoek 3 • Eksudaat (?offensief) • Verhouding tot omliggende weefsels • Limfnodes • Toestand van lokale weefsel: Bloed Voorsiening Senuwee voorsiening Veltekens • Ondersoek altyd die hele pasiënt!

More Related