1 / 10

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 4 Mei 2014 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott. Vandag.

agrata
Télécharger la présentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 4 Mei 2014 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka. • Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Wolf Cilliers in Madagaskar. • A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

  4. Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader Maandag 5 Mei van 18:30 tot 20:00 in die kuierkamer van die kerk. Kontak ds Coenraad vir meer besonderhede. • Bybelskool Donderdagoggend 10:00 en weer Donderdagaand 19:00 by die kerk. Onthou pen en papier. • Daar is ook nie hierdie Vrydag Flamwood Landgoeddiens nie.

  5. Lief en Leed • Dink asb. in u gebedeaan die volgendepersonewat in die hospitaal is/was of tuissiek is: HennieJooste van Goossenstr 15 • Dink aanGert van Niekerk van Elbesingel 1A na die afsterwe van syvrouLettieverledeSondag. Ons bid hom en syfamiliesterkte en troos toe.

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Verjaardae vandag en die week

  8. Verjaardae vandag en die week

  9. Ander sake • Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Die wyksleiers is reeds besig om die basaarlyste uit te deel. In die voorportaal is lyste opgesit met die verskillende aktiwiteite en sameroepers en ons vra dat u asb. sal aandui waar u graag betrokke wil wees. Ter wille van beplanning vra ons dat die lyste teen 11 Mei ingedien sal wees. • DANIëLKONFERENSIE KLERKSDORP ‘n Daniël konferensie word van 9 tot 11 Mei 2014 by ons gemeente aangebied. Kaartjies is by Wouter Krüger beskikbaar teen R50 of by die kerkkantoor. Vir meer inligting kontak Wouter by: 0824641416

  10. GOUE OUES Aandag al die Goue Oues! Kom kuier saam op 13 Mei om 10:30 in die kuierkamer en geniet lekker vetkoek en maalvleis. By die geleentheid sal ook aangekondig word wat die vakansieweek behels en waarheen ons gaan. Almal bo 60 word uitgenooi om deel te word van die aksie. Kontak Susan by 018-4681290 of 0832920876.

More Related