1 / 11

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 6 April 2014 Blok H aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden. Vandag. SESDE LYDENSWEEK Tema: Wat gee ons vervulling?. Vandag.

xanto
Télécharger la présentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 6 April 2014 Blok H aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

  2. Vandag • SESDE LYDENSWEEK Tema:Wat gee ons vervulling?

  3. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  4. Vandag • Deurkollekte vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka. • Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Petra Kollege waar opleiding vir kinder-evangelisasie gedoen word. • A.g.v. die skoolvakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

  5. Maandag 19:00 – Gemeenteleiers vergader in die konsistorie. • Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a.g.v. al die aktiwiteite en langnaweke eers weer 5 Mei. • Woensdagaand 9 April  om 19h00 Stildiens. • Bybelskool Donderdag 10:00 en weer om 19:00 in die kuierkamer. Bring skryfgoed.

  6. Lief en Leed • Dank die Here! John Snyman se toetsuitslae wys dat hy skoon is. Dankie ook vir u gebede vir George en Mari Ross se skoonseun – dit gaan beter met hom. • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Henk van Zyl van Elbiesingel 11 is baie ernstig siek in die Eugene Marais hospitaal en Bennie van Schalkwyk van Marilyn Court 1 se pa is baie ernstig siek met leukemie. Eric Trollip van Beryllaan 12 sterk aan na ‘n heup-operasie.

  7. Verjaardae vandag en die week

  8. Verjaardae vandag en die week

  9. Verjaardae vandag en die week

  10. Belangrike datums Ons gaan hierdie jaar ons Lydenstydsang- diens hou op 13 April 2014. Van 14-16 Apr. is daar elke aand vanaf 19h00 tot 19h30 ‘n byeenkoms waartydens daar oor die lydens gebeure van daardie betrokke dag nagedink word. Donderdag 17 April om 19:00 is dit Nagmaal. Vrydag 18 April is daar ‘n kruis loop en dit alles loop uit op ’n hoogtepunt op Paassondag 20 April.

  11. Ander sake • Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Teken dit solank aan. • Dr Nico Kritzinger en kundiges gaan Woensdag 9 April 'n inligting sessie hou ivm Diabetes. Almal is welkom, enige ouderdomsgroep. Vrae sal beantwoord word. TYD:  09:30 - 12  te Klerksdorp-Oos gemeente. Gratis tee en koffie.

More Related