1 / 10

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 30 Junie 2013 Blok H aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden. Vandag.

kimberly
Télécharger la présentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 30 Junie 2013 Blok H aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir die motorwagte. • Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk deur Wolf Cilliers in Madagaskar • Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole heropen.

  4. Lief en Leed • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: André Botha van Ronelstr 12, Banie Nortje van Ehlerslaan 18 en Johan Serfontein van Platanlaan 32. • Dink aan Herman Jurgens van Ronelstr 12  en Lourika Smith van Timlaan 3 wat elkeen ’n  operasie moet ondergaan.

  5. Baie sterkte aan Blanche White en familie met die afsterwe van haar moeder, tannie Lizzie Erasmus. • Ds. Schalk en Yvonne is nog met wittebrood en sal op 6 Julie weer terug wees.

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Verjaardae vandag en die week

  8. Verjaardae vandag en die week

  9. Ander sake Projek Kiepersol Dankie vir almal se reaksie om betrokke te raak by Huis Kiepersol. As daar nog belangstelling is om betrokke te raak kan u die kerkkantoor kontak of die volgende persone: Herstelwerk: Steve Roodt sel 0731504668; Hulp by Kiepersol: Mariaan Krüger, sel 082923430

  10. GHOLFDAG 27 JULIE 2013 Ons hou op 27/7/2013 ‘n Gholfdag op die Klerksdorp bane. Hiermee 'n vriendelike versoek om ons Gholfdag te ondersteun in die vorm van 'n BORGSKAP, PRYS OF DONASIE. Borg 'n putjie teenR 1 000.00 per putjie OF Borg 'n putjie teen R500.00 per putjie OF Skenking of donasie enige bedrag, prys of koopbewys. Meer inligting by die kantoor of Deon Cronje 082 886 5990 / deon@shieldsafety.co.za

More Related