1 / 10

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 7 April 2013 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott. Vandag.

shina
Télécharger la présentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 7 April 2013 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka. • Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir Petra Kollege, gemoeid met opleiding in kinder-evangelisasie. • Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole heropen.

  4. Lief en Leed • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was: • Dit gaan nie goed met Linda Nel van Goudkoplaan 21 se pa nie; • André Botha van Ronelstr 12; • Annetjie Strauss van Elivralaan 13; • Alida Beytell van Rothmanstr 21 se ma is wel tuis, maar sukkel baie.

  5. Verjaardae vandag en die week

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Verjaardae vandag en die week

  8. Vir die week • Dienste by Flamwood Landgoed Begin weer hierdie Vrydag om 10:00. Bybelskool en selgroep vir jong werkende mense begin eers wer volgende week. • Bidgeleentheid - Ons bid saam op Sondae om 8:00 in die kuierkamer

  9. Ander sake • Daniëlskonferensie 3-5 Mei 2013 • NG Klerksdorp-Goudkop bied in samewerking met NG Meiringspark ’n Daniëlskonferensie van 3 tot 5 Mei aan.  Dit gaan ’n ongelooflike gebeurtenis wees wat ons manne nie mag misloop nie! Boek nou al daardie naweek. Die program lui as volg: • Vrydag : 18:00-21:00  Saterdag  08:00-16:00 Sondag: Gesinsdiens om  09:00. Program aangebied deur Braam Grobbelaar,  Johan Claassen en Piet Albertyn  van  Moreletapark. Lofprysing en  aanbidding  o.l.v. Jean Marais van Nelspruit. Koste:  R100 per persoon.  Verversings te koop.

  10. Eredienste • Gedurende die skoolvakansie het ons net oggenddienste om 9:00. • Die aanddienste se tyd het verander van 18:30 na 18:00 Sondagaande. Dit sal geld vanaf volgende Sondag. • Voortaan sal die gedeelte tussen die kerkgebou en die kategeselokale op die Sondae wanneer daar kategese is, gesluit wees vir parkering. Die doel is om dit veilig te hou vir ons kinders vir vrye beweging tussen die geboue. Kyk asb uit vir die “Geen parkering” tekens.

More Related