1 / 10

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 23 Desember 2012 Blok E aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott. Vandag.

manju
Télécharger la présentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 23 Desember 2012 Blok E aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir verdienstelike gevalle. • Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir ds. Frik van Rensburg wat kinder-evangelisasie doen. • Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole open in 2013.

  4. Lief en Leed • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone: • Gert van Niekerk van Elbesingel 1A, Flamwood Landgoed, • Willie Rossouw van Villa Lewou 2, Goudkoplaan, • Johan van Staden van Victorialaan 1, • Barbara Lubbe, Jan en Lulu Lubbe se skoondogter.

  5. Verjaardae vandag en die week

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Vir die week • Die volgende weeklikse aktiwiteite sal eers weer in 2013 begin: Bybelskool, selgroep vir jong werkende mense en dienste by Flamwood Landgoed op Vrydae. • Bidgeleentheid - Ons bid saam op Sondae om 8:00 in die kuierkamer

  8. Ander sake • Abraham Kriel Kinderhuis. Ons ondersteun die kinders by Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom met verskeie items. Detail van die verskillende projekte is in die kantoor beskikbaar. Dit wissel van skryfbehoeftes, toiletware, speelgoed tot finansiële bydraes. Die mandjie vir u bydraes staan in die voorportaal. Ons gemeente se skakelpersone is Stephen en Anita Malherbe van Platanlaan 68 wat die items by die Kinderhuis sal besorg en behoeftes aan ons bekend sal maak. Hul telefoonnommer is 018-468 6661.

  9. Eredienstye in Desember • Gedurende die skoolvakansie het ons net oggenddienste om 9:00. • Kersdag is daar 8:00 ‘n erediens. • Op 31 Desember is ons Oujaarsdiens om 19:00. As u ‘n middernag-diens wil bywoon – Oos se diens begin om 23:15. • Die preke word nou opgeneem en sal elektronies of op CD beskikbaar wees. Kontak die kerkkantoor.

  10. Beeld se Kinderfonds • Dit is die gebruik in die gemeente dat die eredienskollekte op Kersdag gaan vir die Beeld se Kinderfonds. U kan ook nou reeds ‘n bydrae in ‘n koevert sit, dit merk “Beeld se Kinderfonds” en dan in die kollektebord of in die kluis in die voorportaal plaas. Neem gerus van die boekmerke in die afkondigingshokkies in die voorportaal.

More Related