1 / 9

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 31 Maart 2013 Blok C aan diens Paassondag Prediker: Ds. Coenraad van Staden. Vandag.

gezana
Télécharger la présentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 31 Maart 2013 Blok C aan diens Paassondag Prediker: Ds. Coenraad van Staden

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir die motorwagte • Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir ds. Dawie de Wet se werk by evangelisasie in Franssprekende Afrika. • Kategese, kleuterkerk, aanddiens, tee op Sondae en die Tswanadiens op Sondae sal eers weer begin as die skole heropen.

  4. Lief en Leed • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was: • Linda Nel van Goudkoplaan 21 se pa het die afgelope week ‘n operasie gehad; • André Botha van Ronelstr 12

  5. Verjaardae vandag en die week

  6. Verjaardae vandag en die week

  7. Vir die week • Die volgende weeklikse aktiwiteite sal eers weer begin na die vakansie: Dienste by Flamwood Landgoed Vrydae. Bybelskool en selgroep vir jong werkende mense. • Bidgeleentheid - Ons bid saam op Sondae om 8:00 in die kuierkamer

  8. Ander sake • Daniëlskonferensie 3-5 Mei 2013 • NG Klerksdorp-Goudkop bied in samewerking met NG Meiringspark ’n Daniëlskonferensie van 3 tot 5 Mei aan.  Dit gaan ’n ongelooflike gebeurtenis wees wat ons manne nie mag misloop nie! Boek nou al daardie naweek. Die program lui as volg: • Vrydag : 18:00-21:00  Saterdag  08:00-16:00 Sondag: Gesinsdiens om  09:00. Program aangebied deur Braam Grobbelaar,  Johan Claassen en Piet Albertyn  van  Moreletapark. Lofprysing en  Aanbidding  o.l.v. Jean Marais van Nelspruit. Koste:  R100 per persoon.  Verversings te koop.

  9. Eredienste • Gedurende die skoolvakansie het ons net oggenddienste om 9:00. • Die aanddienste se tyd het verander van 18:30 na 18:00 Sondagaande. Dit sal geld sodra die skole weer begin in die nuwe kwartaal.

More Related